Page 3 - Good News October 2012 paper
P. 3

Wat 'n pragtige belofte om hierdie dag mee te begin - Ek

          is die Here jou God, Ek vat jou hand.                Is daar groter
          trooswoorde as juis hierdie vier? Kom ons luister na Sy
          Stem: "Is daar ‘n tekort aan een of ander noodsaak-
          likheid  in  jou  lewe?  Ek  vat  jou  hand           –  niks  sal  jou
          ontbreek nie. Is jy uitgeput en moeg na siel en ligaam?
         Ek vat jou hand        en lei jou na waters waar rus is - Ek
          verkwik  jou  siel.  Sit  jy  vasgevang  in  die  diepste
          duisternis, moenie bang wees nie – kyk, Ek is met jou.
         Ek vat jou hand.       Ek vertroos jou. Hier is My stok en My

          staf, gebruik dit, en Ek sal jou uit die duisternis in die
          lig inlei.  Is jou hart in stukke gebreek en sit jy bedroef
          en moedeloos langs die pad, glad nie lus om een tree
          verder te gee op jou lewenspad nie? Kom, vat My hand.
          Vir geen oomblik sal Ek jou begewe of verlaat nie – Ek
         vat  jou  hand       en  stap  saam  met  jou  die  onbekende

         toekoms in. Die son sal jou bedags nie steek nie, nog
         die maan by nag, want Ek is elke oomblik aan jou sy.
         Kyk, Ek vat jou hand!”
                   VAT MY HAND, HEER, EN HOU DIT VAS!
































                 rek die volle wapenrusting  maar  teen  die  owerhede,  teen  die  om vestings neer te werp, terwyl ons  dan vas, julle lendene met die waar-
                van  God  aan,  sodat  julle  magte, teen die wêreldheersers van  planne verbreek en elke skans wat  heid  omgord,        met  die  borswapen
          Tstaande kan bly teen die liste  die duisternis van hierdie eeu, teen  opgewerp word teen die kennis van  van  die  geregtigheid       aan,  en  as
          van die duiwel. Want ons worstel-    die bose geeste in die lug (Efesiërs  God, en elke gedagte gevange neem  skoene     aan  julle  voete  die  bereid-
          stryd is nie teen vlees en bloed nie,  6:11-12).                           tot  die  gehoorsaamheid  aan  heid  vir  die  evangelie  van  vrede.
                                               Lees en bedink ons Efesiërs 6:10-     Christus (2 Kor.10:3-5).             Behalwe dit alles neem die skild van
                                               18 begryp ons dat hier sprake is  Hemel  en  hel  is  'n  werklikheid.  die geloof    op waarmee julle al die
                                               van twee koninkryke: die Konin-       Jesus sê aan Sy dissipels: Moenie  vurige  pyle  van  die  Bose  sal  kan
                                               kryk  van  Lig  en  die  Koninkryk  bang wees vir dié wat die liggaam  uitblus. En neem aan die helm van
                                               van Duisternis. In die Koninkryk  doodmaak,  maar  die  siel  nie  kan  verlossing     en  die  swaard  van  die
                                                                                                                                  dit is die woord van God -
                                               van  Lig  regeer  God  die  Vader,  doodmaak  nie.  Nee,  vrees  Hom  Gees -
                                               Jesus die Seun, en die Heilige Gees  eerder wat sowel die liggaam as die  terwyl  julle  met  alle  gebed  en
                                               saam met engele en hemelwesens.  siel  in  die  hel  kan  laat  vergaan  smeking    by elke geleentheid bid  in
                                               In die Koninkryk van Duisternis  (Matt. 10:28).                            die Gees, en juis daartoe waak met
                                               regeer Satan met demone (gevalle  Voor Sy dood troos Hy hulle met  alle volharding en smeking vir al die
                                               engele)  en  hulle  het  mag  oor  die  hierdie  woorde:  Julle  moet  nie  heiliges (Ef. 6:13-18).
                                               sondige  wêreld,  die  aarde:  Ons  ontsteld wees nie. Glo in God; glo  Indien ons ons beklee met hierdie
                                               weet dat óns uit God is en die hele  ook in My. In die huis van my Vader  wapenrusting  en  dit  gebruik,  sal
                                               wêreld in die mag van die Bose lê     is daar baie woonplek. As dit nie so  ons kragtig wees in die Here en in
                                               (1 Joh. 5:19).                        was nie, sou Ek nie vir julle gesê het  die krag van Sy sterkte!
                                               Maar  as  ons  evangelie  dan  nog  Ek gaan om vir julle plek gereed te  Ons sal weerstand kan bied teen
                                               bedek  is,  is  dit  bedek  in  die  wat  maak nie (Joh. 14:1,2).          die Bose wat soos 'n brullende leeu
                                               verlore gaan, naamlik die ongelo-     Nou ontstaan die vraag: Hoe kan  rondloop  om  te  kyk  wie  hy  kan
                                               wiges  in  wie  die  god  van  hierdie  ons  wat  nog  in  menslike  vorm  verslind (1 Pet. 5:8). Sy doelwit is
                                               wêreld  die  sinne  verblind  het…           bestaan, 'n geestelike stryd  voer?  om te steel, te slag en te verwoes
                                               (2 Kor. 4:3,4a).                      Paulus beskryf in Ef. 6:13-18 vir  (Joh.  10:10a),  maar  Jesus  het
                                               Kinders van God is dus op hierdie  ons die wapenrusting wat God aan  gekom sodat God se kinders “die
                                               aarde in 'n geestelike stryd  gewik-  ons voorgeskryf het om die magte  lewe  kan  hê  en  dit  in  oorvloed”
                                               kel  wat  met  geestelike  wapens  van  duisternis  te  weerstaan  en  (Joh. 10:10b NV).
                                               geveg moet word: Want hoewel ons  beveg:  Daarom,  neem  die  volle  Trek  dus  die  volle  wapenrusting
                                               in  die  vlees  wandel,  voer  ons  die  wapenrusting  van  God   op,  sodat  van  God  aan  en  leef  'n  OOR-
                                               stryd nie volgens die vlees nie; want  julle weerstand kan bied in die dag  WINNENDE  EN  OORVLOE-
                                               die  wapens  van  ons  stryd  is  nie  van  onheil  en,  nadat  julle  alles  DIGE LEWE!
                                               vleeslik nie, maar kragtig deur God  volbring het, staande kan bly. Staan  (Glaudie Cullinan 018 297 3615)
   1   2   3   4   5   6   7   8