Page 8 - Good News October 2012 paper
P. 8

Vervolg van p. 1Vervolg van p. 1  troepedraer begin hardloop.
          was, was haar verhouding met God, haar        Dit  jil  en  lag  oor  die  vreemde  besoeker.
          kindskap, haar gebedslewe wat deur die        Snaaks is dit bepaald, want die hiënas van
          jare tot 'n vriendskapsverhouding met die     daardie  geweste  is  skugter  diere  wat
          Regter  van  die  heelal  gelei  het.  Voor  sy   meestal  snags  in  die  veld  verskyn.  Maar
          hulle laat gaan het, het sy vir 'n oomblik    hierdie  outjie  is  skynbaar  van  ander
          nog met hulle vertoef en toe gesê: “Ek sal    stoffasie, want hy hardloop nie net resies
          elke oggend om elfuur vir julle bid. Julle    langs die trok nie, maar versnel na 'n ruk en
          sal nooit alleen wees nie.”                   spring  voor  die  voertuig  in.  Toe  hy  eers
          Toe het sy hulle gegroet...                   voor is, hardloop hy nog vinniger.
          Op daardie stadium was die dagblaaie en       Die bestuurder beweeg egter rustig, want
          TV-Nuus  aan  die  brand  met  berigte  van   die wêreld is besaai met landmyne, en jou
          jongmense  wat  nooit  weer  hulle  mense     oë  is  maar  onophoudelik  op  die  pad  vir
          sou sien nie. Party gevalle het groot nuus-   enige  tekens  van  los  grond.  Maar  die
          dekking gekry. Ander, soos die dood van       vreemde besoeker bly nie lank buite hul sig
          Darren*  (skuilnaam)  het  byna  ongesiens    nie,  want  binnekort  sien  hulle  hom  weer
          verbygegaan.  Hy  is  as  klein  standerd     voor  hulle.  Maar  nou  het  hy  tot  stilstand
          sessie  koshuis  toe  gebring  deur  sy       gekom  en  is  besig  om  in  die  grond  te
          Engelse moeder wat niks sou ontsien om        grawe.  Die  lorrie  se  remme  word  aange-
          haar kind  te beveilig nie. Hy was haar lewe.   slaan en die soldate klim behoedsaam af.
          Die koshuispersoneel het dit sommer gou       Eers toe hulle nader beweeg, sien hulle die
          agtergekom!  Hy  het  gesond  ontwikkel,      groot  landmyn  wat  deur  die  dier  oopge-
          was 'n gesogte sportman en deel van 'n        grawe is!
          gelukkige  groep  Engelssprekendes  in  'n    Na 'n ruk se gespook om die dier eenkant te
          dubbelmediumskool.  Sy  gesin  was  kry, word die landmyn onskadelik gestel.
          gewoon supertrots op hom.                     Toe eers sien hulle dat daar 'n vars osriem
          En toe kom matriek. En oproepinstruksies.     in  die  gat  is.  Die  reuk  daarvan  moes  die
          Na opleiding is hy grens toe. Daar het 'n     hiëna na die landmyn gelok het, en hy was
          paar helikopters eendag 'n klomp soldate      besig  om  die  riem  uit  te  grawe  toe  die
          in  'n  onherbergsame  gebied  afgelaai.      soldate opdaag.
          Darren  was  onder  hulle.  Nadat  hulle  hul   Terwyl  die  jongmanne  half  verdwaas
          militêre operasie uitgevoer het, het hulle    rondmaal, kyk een van hulle op sy horlosie.
          teruggehardloop  na  die  wagtende  heli-     Hy  roep  sy  broer  en  beduie  vir  hom:
          kopters.                                      “Presies  elfuur.  Mamma  is  besig  om  te
          “Kom klim hier by ons in!” het een van die    bid.”
          soldate  nog  half  uitgelate  vir  Darren    Toe kyk hulle onbeskaamd op om dankie te
          geskreeu. Maar hy het na sy eie vervoer       sê…
          wat  met  draaiende  skroewe  gestaan  en     [Kallie Redelinghuys uit die boek God is op
          wag het, gehardloop. Toe hulle helikopter     die  troon,  Jannie  Hough,  creatix  boeke,
          die  hoogte  inskiet,  het  'n  vuurpyl  uit  'n   2009].
          lokval hulle getref. Die dood was vinnig en
          genadig.
          Wat van hom oorbly by die skool wat hy
          liefgehad het, is sy naam in goue letters op
          'n  bruin  houtpaneel  in  die  foyer  van  die
          skoolsaal, onder die woorde “Ons vir jou,
          Suid-Afrika.” Sy moeder huil nog elke dag
          oor haar seun...
          In  hierdie  selfde  tyd  is  die  weduwee-
          moeder  een  môre  net  voor  elfuur,  soos
          baiemaal die afgelope maande, besig om
          haar twee seuns met haar gebede toe te
          vou. Dié oggend is hulle juis deel van 'n
          groep  van  omtrent  dertig  soldate  op  die
          grens wat agter op 'n militêre vragmotor
          patrolliewerk verrig. Hulle oë is wyd oop.
          Hier kry 'n man net een kans. Maar daar is
          skielik 'n ligter oomblik toe 'n hiëna langs
          die  stofpad  opspring  en  saam  met  die
   3   4   5   6   7   8   9