Page 4 - Good News October 2015 paper
P. 4

Amanda Naudé (073 385 4792) van Schweizer-Reneke skryf:

                                                                                            p  27  Augustus  was  ek      Uit  dankbaarheid  skryf  ek  my
                                                                                            vroegoggend op pad Vry-       getuienis  sodat  elke  leser  kan
                                                                                     Oburg toe om 'n televisiestel        weet:  God is steeds in beheer en
                                                                                     by Game te gaan omruil. Terwyl ek    verhoor  steeds  ons  desperate
                                                                                     gery het, was ek onrustig omdat      gebede!
                                                                                     ek R4 000 nodig gehad het om ons
                                                                                     huispaaiement  te  betaal.  Daar     Wat  is  my  geheim?  Om  onwrik-
                                                                                     was  geen  menslike  planne  vir     baar soos 'n kind te bly glo en my
                                                                                     hierdie  finansiële  probleem  nie.   afhanklikheid  teenoor  Hom  te
                                                                                     Ek  het  met  God  begin  praat  en   bely. God is steeds dieselfde God
                                                                                     gesê  dat  ek  Sy  hulp  dringend    van  die  Bybel;  selfs  nou  nog  in
                                                                                     nodig het. Dat 'n wonderwerk op      ons moderne eeu!
                                                                                     daardie dag moes gebeur!
                                                                                                                          "Die  Here  het  vir  Moses  gesê:
                                                                                     In Vryburg het ek lank by kliënte-   'Hoe  lank  sal  hierdie  volk  My
                                                                                     diens gewag om my drie-maande-       almag  bly  onderskat?  Hoe  lank
                                                                                     oue TV onder waarborg te ruil vir    sal  hulle  weier  om  op  My  te
                                                                                     'n nuwe een. Gedurende daardie       vertrou  ten  spyte  van  al  die
                                                                                     uur  wat  ek  daar  gestaan  het,    wonders  wat  Ek  onder  hulle
                                                                                     skakel 'n man my in verband met      gedoen het?'" (Numeri 14:11).
                                                                                     blyplek vir twee mense vir ses dae   "Op die dag van my nood roep ek
                                                                                     by  ons  Gastehuis.  Terug  in  na  U,  U  sal  my  gebed  verhoor."
                                                                                     Schweizer-Reneke  skryf  ek  die     (Psalm 86:7).
                                                                                     kwotasie  en  gee  ook  'n  bietjie   "Ek is hulpeloos en arm; kom tog
                                                                                     afslag. Die betrokke maatskappy      gou na my toe, o God. U is my hulp
                                                                                     aanvaar die kwotasie en R4 200 is    en my redder, Here, moet tog nie
                                                                                     inbetaal en ek kon ons huispaaie-    talm nie!"
                                                                                     ment met 'n blye hart betaal!        (Psalm 70:6).






                                                                                           Sanet Vermeulen (083 863 6575) van Potchefstroom skryf:
                                                                                              at 'n voorreg om van die    Die  volgende  dag  moes  'n
                                                                                              enigste lewende God se      dringende hartomleiding gedoen
                                                                                     Wgoedheid  en  getrouheid            word. Die kardioloog het gesê dat
                                                                                     te kan getuig! Hy is Yahweh-Jireh    my man net betyds gekom het en
                                                                                     (God  wat  voorsien)  en  Yahweh-    dat dit 'n wonderwerk was dat sy
                                                                                     Rapha (God wat genees). Hierdie      hart  tot  dusver  nie  enige  skade
                                                                                     twee attribute van onse God het      opgedoen het nie!
                                                                                     ek weer eens in hierdie laaste 8
                                                                                     dae beleef.                          My man se operasie was 'n groot
                                                                                                                          sukses.  Hy  het  besonder  vinnig
                                                                                     My man het gegaan vir 'n EKG.  'n    herstel. Ons Vader het ook vir veel
                                                                                     Afwyking is by sy hart aangetoon     meer  voorsien  as  waarvoor  ek
                                                                                     en hy moes vir 'n angiogram na       gevra het. Een van die susters het
                                                                                     Vereeniging  gaan.  Die  hospitaal   aan my genoem dat daar 'n kamer
                                                                                     waar  'n  spesifieke  kardioloog     by die hospitaal beskikbaar is vir
                                                                                     werksaam  is,  was  nie  op  ons     gades  van  hartpasiënte  wat  van
                                                                                     Hospitaalplan  se  lys  nie.  Ek  het   ver af kom. Toe ek navraag doen,
                                                                                     Skrif gebid en die Here herinner     vind  ek  uit  dat  die  kamer  net
                                                                                     aan Sy beloftes in Ps. 50:15 en Ps.   daardie  oggend  beskikbaar
                                                                                     54:6.  'n  Wonderwerk!  Ons  geraak het. Die kamer is toe gratis
                                                                                     Mediese  Fonds  het  goedkeuring     tot  my  beskikking  gestel  vir  die
                                                                                     verleen dat hy wel in die hospitaal   hele  tyd  wat  my  man  in  die
                                                                                     opgeneem kon word sonder enige       hospitaal was. Ek het selfs gratis
                                                                                     bybetaling.                          ontbyt gekry en moes slegs R20
                                                                                                                          vir middag- en aandetes betaal.
                                                                                     Ons  is  toe  na  Vereeniging.
                                                                                     Tydens  die  prosedure  sien  die    Al wat ek kan sê is: Jesus leef! Hy
                                                                                     kardioloog  dat  my  man  se  toe-   is  die  God  wat  voorsien  en  die
                                                                                     stand uiters ernstig is en hy het  'n   God  wat  genees!  Daar  is  geen
                                                                                     pyp met pompie in my man se lies     ander naam bo Sy Naam nie. Aan
                                                                                     opgesteek  tot  by  die  are  wat  na   Hom  kom  toe  al  die  lof,  eer  en
                                                                                     aan die hart lê.                     aanbidding van ons harte!
   1   2   3   4   5   6   7   8   9