Page 6 - Good News October 2015 paper
P. 6

it  was  halfsewe  op  besig  met  hulle  Bybelstudie-              mekaar  liefhê.  Soos  Ek  julle
                 Donderdagoggend toe die       byeenkoms. 'n Hele klomp dorps-       liefgehad  het,  moet  julle  mekaar
          Dongeluk gebeur het.                 bewoners, groot en klein, was in      ook liefhê. As julle mekaar liefhet,
                                               die  tent  toe  'n  onbekende  swart   sal almal weet dat julle dissipels
          Die  pad  naby  Witrivier  in  Oos-  vrou binnestap en vir 'n spreek-      van My is."
          Transvaal was sopnat na die reën     beurt  vra:  "Ek  is  nie 'n Christen
          van  die  laaste  paar  dae.  Die    nie. Ek kom selde in 'n kerk. Ek het   In ons land, in ons wêreld, heers
          kombi,  volgelaai  met  swart-       al  baie  van  Jesus  gehoor,  maar   daar  soveel  nood  en  ellende,
          mense,  het  eintlik  nie  'n  kans   Hom nog nooit gesien nie. Maar       soveel  honger,  soveel  siekte,
          gehad nie. Toe die bestuurder om     nou die dag het 'n wonderlike ding    frustrasie en angs, dat 'n mens by
          die  draai  kom  en  die  swaar      gebeur. Naby Witrivier was daar 'n    voorbaat lus het om handdoek in
          vragmotor  voor  hom  in  die  pad   ongeluk.  Die  mense  wat  seer-      te gooi.
          sien staan, het hy so hard as wat    gekry het, het langs die pad gelê.
          hy kon, rem getrap. Dit het niks     Ek  het  gesien  hoe  'n  klomp  wit   Geeneen  van  ons  het  al  die
          gehelp nie. Die kombi het begin      kinders  by  ons  mense  kom  sit.    antwoorde  op  die  probleme  van
          gly  en  in  die  vragmotor  vasge-  Hulle het die beseerdes vasgehou      mense  met  wie  ons  elke  dag  te
          jaag.                                en vir hulle gebid. Ek kon my oë      doen kry nie. Maar as 'n mens oop
                                               nie glo nie! Daar langs die pad het   oë  deur  die  lewe  gaan,  sal  jy
          'n Vrolike groepie jongmense uit     ek Jesus gesien.   Ek wil meer van    agterkom  dat  die  Here  ook  nie      ONS VRA VIR SUID-AFRIKA
          Pretoria  het  oomblikke  later  op   Hom weet. Kan julle my meer van      elke  dag  al  die  probleme  gelyk-  ONS NOEM HOM OP DIE NAAM
          die slagting afgekom. Hulle was      Hom vertel?"                          tydig in jou bord skep nie. Een op       ONS KOM TOT DIE VADER
          Christene, deel van 'n kerkgroep                                           'n slag is vir Hom genoeg!
          wat  die  Paasvakansie  in  Kan-     In  die  hospitaal,  het  die  jong-                                                IN JESUS NAAM
          gwane deurgebring het.               mense later gehoor, het 'n soort-     As jy nie te haastig is om stil te           MAAK ONS LAND
                                               gelyke toneel afgespeel. Een van      staan  en  te  kyk  nie,  sal  jy  gou        EEN IN U, HEER
          Bedags het hulle hard gewerk om      die pasiënte het sy eie verhaal te    agterkom hoe die Here die mense            U LIEFDE BIND SAAM
          'n  paar  putte  vir  'n  brandarm   vertel gehad: "Toe ek my oë oop-      én  die  situasies  één-één  op  jou         SPAAR ONS LAND,
          tuisland-dorpie te grawe. Saans      maak, sien ek 'n jong witman en       pad bring. En, om die woorde van
          het  hulle  Bybelstudie  in  'n  tent   meisie  by  my  sit.  Hulle  het  my   die  pasiënte  in  die  hospitaal  op      SUID-AFRIKA,
          gehou, vir wie ook al lus was om     hande vasgehou. Die man het sy        Witrivier te gebruik, waar mense             IN JESUS NAAM!
          te kom luister.                      baadjie  oor  my  gegooi.  Ek  het    afbuk om te help en te verpleeg,
                                               gedink ek is klaar in die hemel!"     om te probeer verstaan, word dit       WE ASK FOR SOUTH AFRICA
          Die leier van die studente het die                                         'n stukkie hemel op aarde!
          situasie  vinnig  opgesom.  In  die   Toe  twee  van  die  jong  Pretoria-  Dr. Piet Meiring                         WE CALL HER BY NAME
          pad  het  'n  twaalftal  beseerdes   ners my kort na die vakansie van      Beeld, 2 Julie 1985.                         WE PRESENT HER
          gelê.  Die  meeste  was  bewus-      die ongeluk vertel, het ek daar en                                                  TO THE FATHER
          teloos.  Ander  het  gekreun  van    dan besluit om dit in dié rubriek     [Sal dit nie wonderlik wees as ons            IN JESUS’ NAME
          pyn.                                 oor  te  vertel.  Hierdie  moderne    elkeen “Jesus” vir mense in nood       MAKE US ONE IN YOU, LORD
                                               Barmhartige Samaritaan-sage het       kan wees nie!
          "Elkeen van julle kan iets doen,"    my ontroer.                           - Redakteur]                               YOUR LOVE UNIFIES
          het hy aan sy maats gesê. Twee                                                                                             WE ASK FOR
          kêrels moes met hulle eie bussie     Ons land, het ek by myself gedink,                                                  SOUTH AFRICA
          na Witrivier ry om die Polisie en    behoort nie net aan skreeuers en      "...en  [as]  My  volk,  oor  wie  My        IN JESUS’ NAME!
          die hospitaal in kennis te stel. Die   klipgooiers,  haataanblasers  en    Naam uitgeroep is, hulle veroot-
          ander  moes  die  beseerdes  by-     brekers  nie.  In  ons  land  is  daar   moedig  en  bid  en  My  Aangesig
          staan. Hulle moes warm gehou,        ook  mense  -  baie  van  hulle  soek  en  hulle  bekeer  van  hul                    RED, O HEER
          gemaklik  gemaak,  en  getroos       jongmense - wat as dit nodig is,      verkeerde weë, dan sal Ék uit die               DIE MENSE
          word.                                langs die pad sal stilhou. Mense      hemel  hoor  en  hulle  sonde  ver-           VAN ONS LAND,
                                               wat mekaar se hande vashou, wat       gewe  en  hulle  land  genees"
                                                                                                                                       O HEER
          Een  meisie,  'n  verpleegster,  het   vir mekaar bid.                     (2 Kronieke 7:14 OV).
          haar  onderrok  in  repe  geskeur                                                                                           WANT U IS
          om  verbande  te  maak  om  die      Baie  van  die  moderne  Barm-        "...and  [if]  My  people,  who  are        ‘N GENADIGE GOD!
          ergste  bloeding  te  stop.  By  hartige Samaritane bly onbekend.          called  by  My  Name,  humble
          elkeen van die beseerdes het een     Hulle  sou  dit  só  wou  hê.  Die    themselves,  and  pray  and  seek             STUUR, O HEER
          van die studente gaan sit, al was    noodlydendes, by wie hulle gaan       (crave, require as a necessity) My             DIE VUUR VAN
          dit net om 'n hand vas te hou en te   stilstaan,  lê  wyd  gesaai:  in  Face and turn from their wicked
          bid.                                 hospitale,  kombuise,  skole  en      ways, then I will hear [them] from           DIE HEIL’GE GEES
                                               inrigtings,  op  fabrieksvloere,  in   heaven, and forgive their sin and               WANT U IS
          Toe die Polisie 'n uur of wat later   lang  toue  by  werkverskaffings-    heal their land" (2 Chronicles 7:14       ‘N VERTERENDE VUUR!
          op die toneel verskyn, die ambu-     buro's,  by  die  voordeur  met  die   Amplified Bible).
          lanse kort op hulle hakke, kon die   hoed  in  die  hand,  in  plakkers-                                                 SPAAR, O HEER
          studente  hulle  pos  verlaat.  Een   huisies. Die vrug van hul werk bly   "mme morafe wa me o o bidiwang
          beseerde was reeds dood, maar        orals dieselfde. Mense kan hul oë     ka fa leineng la me o ikokobetsa,               DIE MENSE
          die  ander  was  gou  op  pad  nie glo nie! Mense sien iets van            ba rapela, ba batla sefatlhego sa             VAN ONS LAND,
          hospitaal toe.                       Jesus in hierdie Samaritane raak!     me, ba boa mo ditseleng tsa bone                  O HEER
                                                                                     tse di bosula, foo ke tla utlwa ke le             WANT U
          Maar dit was nie die einde van die   "Ek gee julle 'n nuwe gebod," het     kwa  legodimong,  ke  itshwarela            SAL NIE DIE WERKE
          storie  nie.  Twee  dae  later,  die   Jesus  aan  Sy  dissipels  -  ook  in   boleo jwa bone, ke alafa lefatshe
          Saterdagaand, was die studente       ons  dag  -  gesê.  "Julle  moet      la bone" (2 Ditirafalo 7:14 ).         VAN U HAND LAAT VAAR NIE!
   1   2   3   4   5   6   7   8   9   10   11