Page 7 - Good News October 2015 paper
P. 7

'n Gesonde aptyt vir ‘n persoon-     se woorde op te vang in 'n tyd van
          like verhouding met die Here en      afvalligheid.
          vir die lees van Sy Woord.           Hande met 'n goeie greep wat die
          Daaglikse  oefening  "om  altyd      ploeg  vashou  sonder  om  weer
          voor God en voor mense 'n skoon      agtertoe  te  kyk;  ook  hande  wat
          gewete te hê".                       soos  dié  van  die  Meester  met
          'n Rustige hart wat reëlmatig klop   teerheid  mense  kan  optel  wat
          in ooreenstemming met die Hart       geval het en verwond is.
          van  God.  Dit  skakel  die  hoë     Gewillige  voete  wat  in  die  paaie
          bloeddruk  van  geestelike  trots    van  die  Here  se  gebooie  sal
          asook  die  lae  bloeddruk  van      beweeg en nie ronddrentel op die
          neerslagtigheid uit.                 paadjies van luiheid en uitstel nie,
          'n Skoon tong sonder hardheid,       en nooit omdraai na die vleispotte
          bitterheid,  'n  geskinder,  veroor-  van Egipte nie.
          delende  kritiek,  lawwe  praatjies   Knieë  wat  maklik  buig  om  die
          of bedrog. Die woorde van so 'n      gevegsposisie  van  volhardende
          tong  is  "soos  'n  fontein  met    gebed  in  te  neem  wanneer  die
          heerlike vars water" (Spr. 18:4).    vyand dreigend nader kom. Dit is
          Gesonde oë om dinge in die regte     ook  knieë  wat  gebuig  sal  bly
          perspektief  te  sien  sodat  ons    totdat mense na die Here toe kom
          probleme  in  werklikheid  nie  so   en totdat Hy Sy seën gebied waar
          groot is soos ons gedink het nie.    daar geestelike droogte is.
          Goeie ore wat gereed is om God       - Oorgeneem
   2   3   4   5   6   7   8   9   10   11   12