Page 1 - Good News October 2017 paper
P. 1

n  Finland  wroeg  'n  man  aangekom en hy gaan sommer  bedien nie!
             voor  die  aangesig  van  die  vroeg inkruip.
          IHere.  Hy  het  'n  baie  sterk                                           Haastig stort en trek hy aan om
          drang  in  sy  hart  om  aan  die  Sondagoggend  staan  hy  baie  die eienaar van die gastehuis,
          Here  'n  dankoffer  te  bring.  vroeg op om tyd met die Woord  wat net langsaan woon, te vra
          Maar aan wie moet hy dit gee?  deur te bring voordat hy gaan  dat  hulle  die  polisie  skakel.
          Terwyl  hy  bid  en  daaroor  bedien. Hy soek sy selfoon om  Kort  daarna  kom  die  polisie
          nadink, kom 'n man met wie hy  seker te maak van die tyd, maar  met die nuus dat hulle sy motor
          meer as twintig jaar gelede te  vind dit nie. Vreemd, want hy  gevind het waar die diewe teen
          doen  gehad  het,  se  naam  by  onthou dat hy die vorige aand  'n muur gebots het.
          hom op. Hy begin soek... Met  met my gesels het net voordat
          die  hedendaagse  tegnologie  hy gaan slaap het. Miskien het  Goddank  was  sy  boeke  en
          is so 'n soektog nie te moeilik  hy  dit  ingedagte  in  sy  motor  DVD's wat hy altyd saamneem,
          nie  en  hy  stuur  'n  e-pos  na  gaan  sit.  Hy  soek  na  sy  ongedeerd in die motor agter-
          Suid-Afrika.                         motorsleutels. Vind dit ook nie.  gelaat. Sy beursie lê ook op die
                                               Toe  begin  hy  besef  dat  daar  voorste  sitplek  met  al  sy
          Sowat ses weke gelede is my  beslis iewers fout is. Hy stap na  bankkaarte! Net die kontant is
          man in 'n gastehuis in Aman-         die  voordeur  en  sien  dat  die  weg. Nog 'n rede om dankbaar
          zimtoti  tuis.  Hy  reis  die  hele  deur  met  geweld  oopgebreek  te wees, want ons ken almal die                   Dr. Lemmer du Plessis. Lemmer du Plessis
                                                                                                                                Dr
          land vol as genooide spreker.  is! Toe hy na buite kyk, besef  ongerief  van  bankkaarte
          Hy arriveer die Saterdagaand  hy dat sy motor gesteel is! Nie  kanselleer  en  dit  boonop                      vantevore het hy gaan sit en
          daar, moeg van die ver reis. Hy  'n  goeie  ondervinding  kort  sonder  selfoon  en  sonder  'n                 fisies  al  sy  afsprake  wat
          bel my om te sê hy het veilig  voordat  jy  die  Woord  moet  motor.                                            vooruit  gemaak  is  per  hand
                                                                                                                          neergeskryf,  asook  al  die
                                                                                     Die  gastehuiseienaar  (wie  se      telefoon- en selnommers van
                                                                                     vrou vroeërjare in een van ons       kontakte.  Hoe  het  die  Here
                                                                                     gemeentes aanbid het), is baie       vooruit reeds begin om dinge
                                                                                     behulpsaam  en  vervoer  hom         vir Sy kind makliker te maak in
                                                                                     oral na waar hy moet wees. Toe       hierdie  moeilike  omstandig-
                                                                                     my man, Lemmer, begin soek           hede!  Interessant  is  dat
                                                                                     na sy skootrekenaar, besef hy        Lemmer die enigste gas in die
                                                                                     dat  dié  ook  gesteel  is.  Weer    gastehuis was en hy het met 'n
                                                                                     eens,  Goddank,  'n  paar  dae                 Vervolg op p. 5Vervolg op p. 5
   1   2   3   4   5   6