Page 2 - Good News September 2006 paper
P. 2

GOOD NEWS / GOEIE NUUS


                              Posbus 1957, Potchefstroom, 2520


                    ALLES BEHOORT





                           AAN DIE HERE




           'n  Seuntjie  het  eenmaal  met  Dit is wat die Here ook met ons  wat  uit  God  gebore  is,  doen
           groot sorg vir hom 'n pragtige,  gedoen  het.  Eers  het  Hy  ons  geen  sonde  nie,  omdat  sy
           klein  bootjie  gemaak.  Toe  dit  gemaak,  asook  die  ganse  saad in hom bly; en hy kan nie
           klaar was, het hy trots terug-      skepping.  Ps.  24:1-2  verklaar:  sondig nie, want hy is uit God
           gestaan  en  sy  handewerk  "Die  aarde  behoort  aan  die  gebore"  (1  Joh.  3:9).  En
           bewonder. Hy het gebrand om  HERE en die volheid daarvan,  verder:  "Elkeen  wat  glo  dat
           te gaan kyk hoe die bootjie op  die  wêreld  en  die  wat  daarin  Jesus  die  Christus  is,  is  uit
           die  rivier  sou  vaar.  Nie  lank  woon; want Hy het dit gegrond  God gebore; en elkeen wat die
           daarna nie het hy na die rivier  op die seë en dit vasgestel op  Vader liefhet, het ook die een
           gegaan,  sy  bootjie  op  die  die  strome."  Maar  alles  is  lief  wat  uit  Hom  gebore  is"
           water  geplaas  en  met  genot  geskend deur die sondeval, en  (1 Joh. 5:1).
           aanskou  hoe  dit  net  soos  'n  tog behoort dit steeds aan die  Hy  maak  elkeen  nuut  wat  in
           regte boot op die water vaar!       Here en hou Hy alles in stand  Jesus glo en Hom aanneem as
           Hy  het  egter  nie  rekening  (Kol.  1:17).  Hy  sorg  vir  sy  Persoonlike  Saligmaker.
           gehou  met  die  sterk  stroom  skepping,  tot  vir  die  voëltjies  Diegene word herskep.
           nie. Die stroom het sy bootjie  (Matt. 6:26).                             2 Kor. 5:17 verklaar: "Daarom,
           stroomaf meegesleur. Hy kon  Alles  behoort  aan  die  Here  as iemand in Christus is, is hy
           maar  net  toekyk  hoe  dit  al  omdat Hy dit alles gemaak het  'n nuwe (Grieks = kainos, d.i.
           verder  en  verder  buite  sy  (Ps.  24:1-2).  Alle  mense  is  Sy  gerestoureer of oorgemaak of
           bereik wegvaar. Al wat hy kon  skepsele  (Daarom  behoort  herstel) skepsel; die ou dinge
           doen, was om langs die rivier  hulle  aan  Hom).  Maar  nie  alle  het verbygegaan, kyk, dit het
           af te harloop om te kyk of hy sy  mense  is  Sy  kinders  nie  (Ps.  alles  nuut  geword."  Hulle  is
           bootjie kon terugkry. Maar dit  24:3-6).  Sy  kinders  mag  in  Sy  nuutgemaak (kainos). Hulle is
           was nodeloos. Die bootjie was  teenwoordigheid  kom.  Onge-               nou  tweekeer  Syne!  Eers  het
           weg!  Met  groot  teleurstelling  heiligdes  mag  nie.  Ps.  24:3-6  Hy hulle (ons) gemaak, en nou
           en hartseer is hy huis toe.         sê: "Wie mag klim op die berg  het Hy hulle (ons) gekoop deur
           Lank  daarna  stap  hy  in  die  van  die  HERE?  En  wie  mag  die bloed van Jesus.
           dorp  by  'n  pandjieswinkel  staan in Sy heilige plek? Hy wat  1  Pet.  1:18-19  verklaar:
           verby. En wat sou hy sien? Sy  rein  van  hande  en  suiwer  van  "...omdat  julle  weet  dat  julle
           bootjie in die venster! Haastig  hart is, wat sy siel nie ophef tot  nie  deur  verganklike  dinge,
           gaan hy binne om dit terug te  nietigheid en nie vals sweer nie.  silwer  of  goud,  losgekoop  is
           vra,  maar  hy  moes  van  die  Hy  sal  seën  wegdra  van  die  uit  julle  ydele  lewenswandel
           winkeleienaar verneem dat hy  HERE en geregtigheid van die  wat  deur  die  vaders  oor-
           dit by iemand gekoop het. Die  God  van  Sy  heil.  Dit  is  die  gelewer is nie, maar deur die
           seuntjie kon dit terugkry, maar  geslag  van  hulle  wat  na  Hom  kosbare bloed van Christus..."
           sou moes betaal daarvoor.           vra, wat U aangesig soek - dit is  Daar is nie verskillende paaie
           Al  wat  hy  kon  doen,  was  om  Jakob. Sela."                           om met die berg (van die Here
           met  die  winkeleienaar  te  reël  God kan maak met Sy eiendom  tot in Sy teenwoordigheid in te
           om die bootjie vir hom te hou.  wat  Hy  wil  -  daarom  sal  Hy  kom nie (Ps. 24:3-6).
           Baie  lank  het  hy  gespaar  en  diegene  wat  aan  Hom  onge-           Daar  is  maar  één  pad.  Jesus
           gespaar totdat hy eendag met  hoorsaam  is  op  die  dag  van  sê:  "Ek  is  die  WEG  en  die
           die  regte  som  geld  by  die  Oordeel  in  die  hel  werp. Al  is  WAARHEID  en  die  LEWE;
           winkel  kon  instap  om  sy  elke  mens  Sy  eiendom  omdat  niemand  kom  na  die  Vader
           bootjie terug te koop.              Hy hulle gemaak het (Ps. 24:1),  behalwe  deur  My  nie"
           Toe hy huis toe stap, sê hy vir  sal  slegs  sekeres  in  Sy  teen-       (Joh. 14:6).
           sy bootjie: "Jy is nou tweekeer  woordigheid  toegelaat  word:             Het jý al hierdie pad (JESUS)
                                                                                      Het jý al hierdie pad (JESUS)
           myne. Eers het ek jou gemaak,  Dit is die kinders van die Here                  gevind? Neem Hom
                                                                                           gevind? Neem Hom
                                                                                       vandag aan as Saligmaker!
           en nou het ek jou gekoop."          wat uit God gebore is. "Elkeen          vandag aan as Saligmaker!
   1   2   3   4   5   6   7