Page 9 - Good News September 2006 paper
P. 9

OP WATTER MANIERE



                  PRAAT GOD MET 'N MENS?



                  DEUR SY SEUN JESUS CHRISTUS
                  DEUR SY SEUN JESUS CHRISTUS                     sien sy magtige verskyning" (Ps. 97:6 NV).
          “Niemand het God ooit gesien nie. Sy enigste Seun,      Lees o.a. ook Ps. 93:3-4; Ps. 104.
          self God, wat die naaste aan die Vader is, dié het Hom
          bekend gemaak" (Joh. 1:18 NV).                                          DEUR SY PROFETE
                                                                                  DEUR SY PROFETE
          "Nadat God baiekeer en op baie maniere in die ou tyd    "…het die HERE 'n profeet na die kinders van Israel
          gespreek het tot die vaders deur die profete, het Hy    gestuur,  en  dié  het  vir  hulle  gesê:  So  spreek  die
          in hierdie laaste dae tot ons gespreek deur die Seun    HERE, die God van Israel: Ek self het julle laat optrek
          wat Hy as erfgenaam van alles aangestel het, deur       uit  Egipte  en  julle  uit  die  slawehuis  uitgelei"
          wie Hy ook die wêreld gemaak het" (Hebreërs 1:1-2       (Rigt. 6:8 OV).
          OV).                                                    "En die HERE het Israel en Juda gewaarsku deur die
          "Jesus antwoord hom: Ek is die weg en die waarheid      diens  van  elke  profeet  en  elke  siener  en  gesê:
          en die lewe; niemand kom na die Vader behalwe deur      Bekeer julle van jul verkeerde weë en onderhou my
          My nie" (Joh. 14:6 OV).                                 gebooie, my insettinge, volgens die hele wet wat Ek
          Lees o.a. ook Joh. 3:16; Joh. 5:19-26; Joh. 14:7-9;     julle vaders beveel het, en wat Ek deur die diens van
          Luk. 1:31-33; Hand. 8:37; Gal. 4:4-6.                   my diensknegte, die profete, vir julle gestuur het"
                                                                  (2 Kon. 17:13 OV).
                           DEUR SY WOORD
                           DEUR SY WOORD                          "Daarom, kyk, Ek stuur profete en wyse manne en
          "Waarmee sal die jongeling sy pad suiwer hou? Deur      skrifgeleerdes na julle toe, en julle sal sommige van
          dit te hou na u woord" (Ps. 119:9 OV).                  hulle doodmaak en kruisig en sommige van hulle in
          "Hoe kan 'n jongmens sy lewe skoon hou? Deur hom        jul sinagoges gésel en van die een stad na die ander
          te hou aan u woord!" (Ps. 119:9 NV).                    vervolg" (Matt. 23:34 OV).
          "U woord is die lamp wat my die weg wys, die lig op     "Nadat God baiekeer en op baie maniere in die ou tyd
         my pad" (Ps. 119:105 NV).                                gespreek het tot die vaders deur die profete, het Hy
         "Die  opening  van  u  woorde  gee  lig;  dit  maak  die   in hierdie laaste dae tot ons gespreek deur die Seun"
         eenvoudiges verstandig" (Ps. 119:130 OV).                (Heb. 1:1 OV).
         "Wanneer u woord vir mense oopgaan, bring dit lig;       Lees o.a. ook Jer. 1:5; Eseg. 2:5; Joh. 6:45; 2 Pet. 3:2.
         dit  gee  insig  aan  dié  wat  nog  onervare  is"
         (Ps. 119:130 NV).                                                     DEUR 'N HOORBARE STEM
                                                                               DEUR 'N HOORBARE STEM
         "'Maar die woord van die Here, dít bly vir ewig.' En     "…en hy val op die grond en hoor 'n stem vir hom sê:
         hierdie  woord  is  die  evangelie  wat  aan  julle      Saul, Saul, waarom vervolg jy My?" (Hand. 9:4 OV).
         verkondig is" (1 Pet. 1:25 NV).
                                                                                   DEUR SY ENGELE
         Lees o.a. ook Ps. 33:4,6; Jes. 40:8; Jer. 23:29; Matt.                    DEUR SY ENGELE
         4:4; Luk. 24:44-45; Joh. 1:1; Joh. 17:17; Heb. 4:12;          "En  die  twee  engele  het  in  die  aand  in  Sodom
         1 Joh. 5:7; 2 Tim. 3:16.                                 aangekom, terwyl Lot in die poort van Sodom sit; en
                                                                  toe  Lot  hulle  sien,  het  hy  opgestaan  om  hulle
         Die lees, bepeinsing, studie en prediking van God se     tegemoet te gaan en hom gebuig met die aangesig
         Woord is lewensnoodsaaklik vir die kind van God se       na die aarde toe" (Gen. 19:1 e.v. OV).
         geestelike groei.                                        "want Hy sal sy engele aangaande jou bevel gee om
                                                                  jou te bewaar op al jou weë" (Ps. 91:11 OV).
                       DEUR DIE HEILIGE GEES
                       DEUR DIE HEILIGE GEES                      "Is  hulle  nie  almal  dienende  geeste  wat  vir  diens
         "En wanneer hulle jul weglei om julle oor te lewer,      uitgestuur word ter wille van die wat die saligheid sal
         moenie julle vooraf kwel oor wat julle sal spreek nie,   beërwe nie?" (Heb. 1:14 OV).
         en moenie daaroor dink nie; maar wat julle in dié uur    Lees o.a. ook Gen. 24:40; Num. 20:16; Dan. 3:28; Jes.
         gegee word, dit moet julle spreek; want dit is nie julle   37:36; Luk. 1:11-38; Luk. 2:13-14; Hand. 10:22; Hand.
         wat  spreek  nie,  maar  die  Heilige  Gees"
                                                                  27:23-24.
         (Markus 13:11 OV).
         "Tog  sê  Ek  vir  julle  die  waarheid:  Dit  is  tot  julle    DEUR GESIGTE / VISIOENE / OPENBARINGS
                                                                      DEUR GESIGTE / VISIOENE / OPENBARINGS
         voordeel dat Ek weggaan, want as Ek nie weggaan          “Na hierdie dinge het die woord van die HERE tot
         nie, sal die Voorspraak, die Heilige Gees, nie na julle   Abram gekom in 'n gesig en gesê: Vrees nie, Abram,
         toe kom nie; maar as Ek gaan, sal Ek Hom na julle toe    Ek is vir jou 'n skild en jou loon is
         stuur" (Joh. 16:7 NV).                                   baie groot" (Gen. 15:1 OV).
         "Daar het destyds 'n man met die naam Simeon in          "…dan verskrik U my deur drome
         Jerusalem gewoon. Hy was getrou aan die wet en           en  ontstel  my  deur  gesigte"
         vroom,  en  het  uitgesien  na  die  koms  van  die      (Job 7:14 OV).
         Verlosser  van  Israel.  Die  Heilige  Gees  was  op     "…terwyl  ek  nog  spreek  in  die
         Simeon en het aan hom bekend gemaak dat hy nie           gebed, het die man Gabriël wat ek,
         sou  sterwe  voordat  hy  die  Gesalfde  van  die  Here   uitgeput  van  vermoeienis,  'n
         gesien het nie" (Lukas 2:25-26 NV).                      vorige  keer  in  die  gesig  gesien
         "En terwyl hulle besig was om die Here te dien en te     het, na my gekom omtrent die tyd
         vas,  het  die  Heilige  Gees  gesê:  Sonder  nou        van  die  aandspysoffer"  (Daniël
         Bárnabas en Saulus vir My af vir die werk waarvoor       9:21 OV).
         Ek hulle geroep het" (Hand. 13:2 OV).                    "En daarna sal Ek my Gees uitgiet
         Lees o.a. ook Luk. 12:12; Hand. 11:28; Hand. 13:2;       op  alle  vlees,  en  julle  seuns  en
         Hand. 20:23; Rom. 9:1; Heb. 10:15.                       julle dogters sal profeteer, julle ou
                                                                  mense  drome  droom,  julle
                          DEUR DIE  NATUUR
                          DEUR DIE  NATUUR                        jongelinge  gesigte  sien"  (Joël
         "As ek u hemel aanskou, die werk van u vingers, die      2:28 OV).
         maan en die sterre wat U toeberei het" (Ps. 8:4 OV).     "In Damaskus was daar 'n sekere
         "Die hemele vertel die eer van God, en die uitspansel    volgeling van Jesus met die naam
         verkondig die werk van sy hande. Die een dag stort       Ananias. Die Here het hom in 'n
         vir die ander 'n boodskap uit, en die een nag kondig     gesig  geroep:  'Ananias!'  'Hier  is
         vir die ander kennis aan: daar is geen spraak en daar    ek,  Here,'  het  hy  geantwoord"
         is geen woorde nie - onhoorbaar is hulle stem. Hulle     (Hand. 9:10 NV).
         meetsnoer  gaan  uit  oor  die  hele  aarde,  en  hulle   "Om te roem, het wel geen sin nie,
         woorde tot by die einde van die wêreld. Vir die son      maar  terwyl  dit  dan  nou  moet,
         het  Hy  daarin  'n  tent  gemaak;  en  dié  is  soos  'n   kom  ek  by  gesigte  en  openba-
         bruidegom wat uitgaan uit sy slaapkamer; hy is bly       rings  wat  die  Here  gegee  het"
         soos 'n held om die pad te loop. Sy uitgang is van die   (2 Kor. 12:1 NV).  Lees o.a. ook 1
         einde  van  die  hemel  af,  en  sy  omloop  tot  by  die   Sam.  3:1;  Ps.  89:20;  Jes.  21:2;
         eindes daarvan, en niks is verborge vir sy hitte nie"    Eseg. 1:1; Eseg. 8:3; Eseg. 11:24;
         (Ps. 19:2-7 OV).                                         Dan. 1:17; 8 & 10; Luk. 1:22;
                                                                           Vervolg op p. 11ervolg op p. 11
         "Die hemel getuig dat Hy regverdig is en al die volke             V
   4   5   6   7   8   9   10   11   12   13