Page 1 - Good News September 2009 paper
P. 1

HOE GROOT IS GOD!!!






                             Elsabé Fourie                        Ons kan werklik getuig dat die Here
                             Elsabé Fourie
          “As die regverdiges om hulp roep, hoor die Here hulle   ons gebede verhoor het en ons uit
          en Hy red hulle uit al hul benoudhede.”                 al ons benoudhede gered het.
          (Ps. 34:18 NV).                                         Johann was glad nie siek nie. Om
                                                                  die  waarheid  te  sê,  hy  was  so
                                                                  gesond  dat  hy  die  oggend  van
                                                                  11  Des.  1998  om  05:00  oefeninge
                                                                  gedoen het. Nadat hy ’n bietjie tou
                                                                  gespring het, het hy my kom vra om
                                                                  sy  nek  te  smeer  aangesien  dit
                                                                  vreeslik seer was. Ek het gedink dat
                                                                  hy  met  die  touspring  dalk  ’n
                                                                  senuwee kon vasgeknyp het en het
                                                                  dadelik  badkamer  toe  gegaan  om
                                                                  sy nek te smeer. Hy het met sy nek                  Elsabé en Johann Fourieen Johann Fourie
                                                                                                                      Elsabé
                                                                                                                     018 294 5073 / 072 709 7432
                                                                  onder  ’n  kraan  gestaan  en  gekrul              018 294 5073 / 072 709 7432
                                                                  van  die  pyn.  Binne  twee  minute
                                                                  nadat hy my gevra het om sy nek te
                                                                  smeer, het hy bewusteloos geraak.
                                                                  By  die  hospitaal  aangekom,  het
                                                                  hulle  hom  iets  vir  die  pyn  en
                                                                  naarheid  ingespuit  en  gesê  as  sy
                                                                  toestand  nie  verbeter  nie,  hulle
                                                                  hom  vir  ’n  breinskandering  sal
                                                                  stuur.  Dit  was  omstreeks  12:00.
                                                                  Daar  is  toe  bevind  dat  daar
                                                                  bloeding op die brein was en hy is
                                                                           Vervolg op p. 2Vervolg op p. 2
   1   2   3   4   5   6