Page 2 - Good News September 2012 paper
P. 2

L     aat ons vir 'n wyle die woorde  krag  nodig,  elke  dag  -  oomblik  na  God sal onderwerp. Indien jy dit nie
                van  Jesus  in  Matt.  5:3  oor-
                                               oomblik en hy plaas sy volle vertroue  doen nie, sal jy sterf aan jou eie hand
                peins: “Salig is die wat arm  in God. Hy is ten volle afhanklik van  in die woestyn en nie ingaan in die
          van gees is, want aan hulle behoort  God.  Spr.  3:5  sê:  “Vertrou  op  die  Beloofde Land van Sy seën nie. Die
          die  koninkryk  van  die  hemele.”  In  HERE met jou hele hart en steun nie  sleutel tot God se seën in jou lewe is
          Luk. 6:20 staan geskrywe: “Salig is  op jou eie insig nie.”                om op die plek te kom waar jy jou
          die  armes.”  Bedoel  Jesus  letterlik  Matthéüs  se  “armes  van  gees”  en  algehele  afhanklikheid  van  Hom
          hier die armes? Indien wel, sou dit  Lukas  se  “armes”  dui  dus  op  besef. Dan word dit maklik om op
          beteken dat alle arm mense hemel toe  dieselfde  persone,  want  dieselfde  Hom te vertrou en Sy seën te ontdek
          gaan!  Nee,  'n  mens  kan  arm  wees  Griekse  woord  word  deur  albei  in jou lewe.
          sonder dat hy “arm van gees” is.     gebruik  (ptochoi).  Om  “arm  van  Dit  is  egter  verbasend  om  te  lees:
          Armoede is ook geen waarborg vir  gees” te wees, beteken dus om van  Aan  dié  wat  arm  van  gees  is,
          geestelikheid nie. Jesus bedoel hier  hoogmoed en selfverheffing ontslae  “…behoort die koninkryk van God.”
          ook  nie  die  swaksinniges  nie.  Op  te wees.                            As  die  Heiland  só  praat,  is  dit  die
          grond  waarvan  sou  'n  mens  dan  William Fitch beskryf dit so:          weerklank  en  bevestiging  van  die
          hierdie  verklaring  kon  maak?  Die  “The man who is poor in spirit is a  beloftes van die Ou Testament: “Ek
          Griekse  woord  vir  “armes”  is  man  who  has  come  to  the  end  of  woon  …  by  die  verbryselde  en
          ptochoi. Hierdie woord beskryf nie  himself. He sees that not only has he  nederige  van  gees,  om  te  laat
          slegs die arme nie, maar die een wat  no  assets  but  he  is  terribly  and  herlewe  die  hart  van  die  verbry-
          heeltemal  brandarm  of  hulpbe-     desperately in debt. Pride and self-  seldes” (Jes. 57:15).
          hoewend  is.  Hy  het  glad  niks  nie.  reliance  and  personal  confidence  Geestelike bedelaars ontvang dus die
         Daarom  word  hierdie  woord  ook  disappear.  He  stands  alone  before  ewige rykdom van die belofte - dat
         gebruik  vir  “bedelaar”.  In  die  Ou  God  and  acknowledges  that  in  hulle eenmaal saam met Christus sal
         Testament  is  die  Hebreeuse  woord  himself  he  has  nothing  and  is  regeer.  God  maak  van  bedelaars
         ani vir arme, wat in sy betekenis deur  nothing.”                           konings, maar die heerskappy begin
         verskillende  ontwikkelingstadiums  Charlotte Elliot beskryf dit in 'n lied:  nou reeds in ons harte!
         gegaan  het,  maar  wat  uiteindelik  Just as I am - poor, wretched, blind;  Dr. JJ Venter
         beteken die wat arm en getrou is, wat  Sight, riches, healing of the mind,
         geen hulp op aarde het nie, en wat  Yea, all I need, in Thee to find,
         homself  in  volle  vertroue  aan  God  O Lamb of God, I come!
         verbind het. Daarom sê die Psalmis:  Die Nuwe Vertaling stel dit so mooi:
         “Hierdie ellendige (ani - ook arme)  “Geseënd  is  dié  wat  weet  hoe  af-
         het geroep en die HERE het gehoor,  hanklik hulle van God is, want aan
         en Hy red hom uit al sy benoudhede”  hulle behoort die koninkryk van die
         (Ps. 35:10; 40:17; 72:2).             hemel” (Matt. 5:3).
         Bring  die  Grieks  en  Hebreeus  Jesus kan slegs die hart vul wat leeg
         bymekaar  en  “armes”  beteken  die  is  van  die  self.  Die  persoon  wat
         persoon wat sy eie onbevoegdheid,  homself  verloën  het,  die  “ek”
         onwaardigheid  en  hulpbehoe-         gekruisig het, word arm van gees -
         wendheid besef en sy volle vertroue  daar is niks in homself waarop hy
         in God stel. Dit beskryf die persoon  kan roem of vertrou nie. Hy kan slegs
         wat tot die volle besef gekom het dat  maar  op  God  vertrou.  Hierdie
         die  lewe  vir  homself  onmoontlik  persoon  word  salig  gespreek.  God
         geword het - hy het God se hulp en  wil  hê  dat  elke  gelowige  hom  aan

                  y geleentheid het 'n jongman by die bekende evangelis
                  DL Moody aangekom en vir hom gevra: “Wat beteken dit
          Bom te sterf aan jouself?” DL Moody het opgestaan, by die
          deur uitgeloop met die jongman al agter hom aan. Moody het
          straataf geloop en uiteindelik by die begraafplaas uitgekom.
          By een van die grafte het hy gaan staan. “Sê die persoon wat in
          hierdie graf lê sleg,” het Moody vir die jongman gesê. Die man
          was baie verbouereerd en wou aanvanklik nie. Hy het dan nie
          eers  die  persoon  wat  daar  lê,  geken  nie.  Moody  het  hom
          aangemoedig. Uiteindelik het die jongman 'n paar negatiewe
          woorde uitgekry. Daarna het Moody vir hom gesê: “Prys hom
          nou, vertel hom hoe goed hy is, gebruik die heuningkwas.” Die
          jongman was nou heeltemal uit die veld geslaan. Hy het 'n paar
          woorde uitgekry en toe vra Moody vir hom: “Wat het die man
          gedoen toe jy hom sleg gesê het?”
          “Niks nie,” het hy geantwoord, “want hy is dood!” Weer het
          Moody gevra: “En wat het hy gedoen toe jy hom geprys het?”
          Die jongman het geantwoord: “Meneer Moody, die man is dood.
          Hy het niks gedoen toe ek hom geprys het nie.” Daarop het
          Moody  tevrede  geglimlag  en  geantwoord:  “Dit  is  wat  dit
          beteken om te sterf aan die self, om dood te wees vir die self.”
            - Oorgeneem
   1   2   3   4   5   6   7