Page 8 - Good News September 2012 paper
P. 8

‘n Jeuggroep in 'n sekere stad het een dag    'n  Gemeente  in  'n  sekere  stad  het  agter-
          gesit en praat oor wie in hulle skool die     gekom dat daar vir 'n paar jaar na mekaar
          onwaarskynlikste  jongmense  is  om  ooit     geen  nuwe  bekeerlinge  by  die  gemeente
          tot bekering te kom. Hulle het 'n top-tien-   bygevoeg is nie. Hulle het 'n gebedskaart
          lys gemaak. Een van die jeuggroep stel toe    ontwerp  en  dit  aan  die  begin  van  die
          voor dat hulle vir hierdie 10 sal begin bid.   volgende jaar vir alle lidmate uitgedeel om
          Na  drie  maande  het  hulle  hierdie  10     in te vul. Elke lidmaat het vir ses of sewe
          jongmense  na  'n  jeugkamp  toe  genooi.     ongeredde  mense  begin  bid  en  deur
          Nege  van  hulle  het  teen  alle  verwagting    gesprek en getuienis na hulle begin uitreik.
          gekom. Agt het daardie naweek Jesus as        By  'n  spesiale  erediens  is  die  duplikaat-
          Verlosser gevind en die negende een het 'n    strokies ingeneem, in 'n groot bak voor in
          maand later 'n oorgawe gemaak.                die kerk geplaas, en die leraar en gemeen-
                                                        teleiers het daaroor gebid. Vir die res van
          George Müller het as 'n jongman vir vyf       die jaar het elke lidmaat vir die ses of sewe
          van sy vriende se redding begin bid. Na 6     name op sy gebedskaart gebid en weekliks
          jaar het die eerste een tot bekering gekom,   het die leiers oor die bak vol kaarte gebid.
          'n tweede na 11 jaar, en die derde een na 26   Wanneer iemand tot bekering gekom het, is
          jaar.  Die  vierde  een  het  na  50  jaar  'n   daar  die  daaropvolgende  Sondag  'n  rooi
          oorgawe gemaak en die laaste een het by       roos voor in die kerk neergesit. Die aantal
          George Müller se begrafnis, na 52 jaar se     bekeerlinge  het  so  toegeneem  dat  hulle
          gebed, 'n oorgawe gemaak! Nadat hy vir 38     uiteindelik  een  roos  vir  elke  50  persone
          jaar gebid het, het iemand vir hom gevra of   moes neersit. Tans volg hulle hele denomi-
          hy glo God sal daardie twee manne nog         nasie hulle voorbeeld.
          red as hulle na 38 jaar se gebed nog nie tot   (Pamflet verskaf deur NUPSA, 2000).
          bekering gekom het nie. Müller het geant-         Wil u nie ook begin om daagliks il u nie ook begin om daagliks
                                                            W
          woord, terwyl dit lyk asof daar vuur uit sy
                                                             vir die r
          oë flits: “Dink jy God sou my vir 38 jaar vir      vir die redding van u vriende en edding van u vriende en
          hierdie twee manne laat bid as Hy hulle nie
                                                                    kollegas te bid nie? as te bid nie?
          wou red nie?”                                             kolleg







          T       his is the true story about a man         A person who has no sight
                                                            can still have great vision;
                  named Lyle Bert, aged 64. Mr. Bert
                  has  a  bachelor's  and  a  master's
                                                            can still lead.”
          degree, and currently hosts “The Lyle Bert        And a person who can't move
          Show”,  in  Portales,  New  Mexico.  He  is
          truly an inspiration to us all!               Paul writes:
          There is a lot more information than what  “...but He said to me, ‘My grace is sufficient
          I am sharing here, but the main gist of the  for  you,  for  My  power  is  made  perfect  in
          article  shares  how  Mr.  Bert  was  in  an   weakness.’
          accident in 1965, while he was handling a     I will all the more gladly boast of my weak-
          homemade rocket that exploded.                nesses,  that  the  power  of  Christ  may  rest
          He says: “I lost both hands, the eyesight in   upon me. For the sake of Christ, then, I am
          both eyes... My jaw was broken.... My face    content with weaknesses, insults, hardships,
          and lips were burned. I had 124 penetration   persecutions, and calamities; for when I am
          wounds in my chest and abdomen.               weak, then I am  strong”
          I almost lost my right leg.... Pieces of device   (2 Cor. 12:9b,10).
          went  through  my  leg  and  through  my
          abdomen. They amputated my hands... and       May  each  of  us  look
          I lost two-thirds of my  stomach.”            beyond our “limitations”
          While speaking to the Conference on the       and see what God can do
          Handicapped a few years ago  (in Santa Fé,    through us!
          New Mexico), Lyle Bert shared something
          so insightful and inspirational, I just have    Article in The Denver
          to share it with you!                            Post, Friday, May 5,
              “A person who has no legs                      2000 written by
              can still achieve great heights;              Linda Usrey Long
              A person who has no hands                     from the Portales
              can still grasp an idea;                        News-Tribune
   3   4   5   6   7   8   9