Page 1 - Good News September 2013 paper
P. 1

anoggend het Mark my kom roep. Mark, die                      gedroom, só het sy my   oomblik... Toe lui my selfoon.
                 “drag  queen”.  Hy  is  Sysie  se  enigste       vertel, van haar ridder wat haar op
          Voorblywende vriend uit die dae toe sy nog 'n           'n  hemelbed  sou  neerlê,  en  op   “Is dit Elise wat in LIG skryf?” vra die vrouestem.
          gesogte prostituut in die klubs hier rond was. Want     sulke lakens.                        “Ja, dit is ek, maar kan ek dalk later terugskakel? Ek
          toe Sysie vir die Here lief geword het en haar rug op                                        is nou hier by 'n baie siek mens.”
          haar ou lewe gedraai het, toe draai al haar vriende     Maar die ridder het nooit gekom      “Nee, wag asseblief!” pleit die stem. “Ek kan jou
          ook die rug op háár. Net “ou Markie” soos sy hom        nie. Daar was net vreemde mans,      dalk  help.  Ek  weet  nie  waarmee  nie,  maar  praat
          noem, het vir haar lief gebly.                          wat  haar  betaal  het.  Wat  haar   asseblief eers met my!”
                                                                  verniel  het,  soos  destyds  ook    Ek verduidelik van Sysie met die kanker en van haar
          En nou het Mark my kom haal, want Sysie sukkel          haar pa.                             asemnood, en van die ambulans wat ontbied moet
          om asem te kry en hy is bang sy gaan dood. So stap                                           word.
          ek en die man in vroueklere deur Hillbrow se strate.    Sy  haal  swaar  asem.  Debora       “Elise,” kom die antwoord, kalm, “gee my asseblief
          Niemand kyk twee keer na die jongman met die rooi       Gertruida Smit. Sysie, die gewese    die adres. Ek kom dadelik daarheen. Hierdie is 'n
          hakskoene en swart sykouse, rooi lipstiffie, blou       prostituut. Sy het kanker in haar                        Vervolg op p. 4Vervolg op p. 4
          oogskaduwee en vals wimpers nie. Dit is immers          eierstokke. Lánk het sy geglo dit
          Hillbrow.                                               is die Here wat haar juis in dáárdie
                                                                  deel  van  haar  liggaam  straf.
          Uit Sysie se grysvaal woonstelblok op Quartsstraat      Vandag  weet  sy:  Haar  dronk  pa
          se hoek klink Neil Diamond oorverdowend op. “Dis        het  haar  verwerp,  maar  haar
          Steve,”  mompel  Mark.  “Ou  Tony  in  nommer  104      hemelse Pa het haar lief.
          speel daai CD oor en oor. Hy sê ou Steve sing Neil
          Diamond se songs beter as Neil self.”                   Nou  wil  Sysie  eers  'n  gebed  hê
                                                                  voor  ons  die  ambulans  mag  bel
          Teen die wit lakens in die donker woonstel, nommer      om haar te kom haal. Ek en Mark
          109, sit die tingerige figuurtjie. Die wit beddegoed    vou die brose handjies in ons s'n.
          was  my  Kersgeskenk  aan  haar.  Sy  het  altyd        Ons maak ons oë toe. 'n Heilige
   1   2   3   4   5   6