Page 1 - Good News September 2015 paper
P. 1

it  was  sy  wat  haar  oor-  Sy het gewéét dat sy sou terug-       Aan  die  nodige  geestelike  toe-
                 logskip,  die  Gelderland,    keer. Maar sy het ook geweet dat  rusting het dit haar nie ontbreek
          Dgestuur het om ou presi-            sy sou moes wag. Sy was bereid  nie: sy het haar van vroeg reeds
          dent Kruger te gaan haal op sy       om te wag. Want sy het geleer dat  met die dinge van die Here besig
          epiese tog na Europa waar hy die     hy  wat  glo,  soos  Jesaja  sê,  nie  gehou, alhoewel haar groei in die
          saak  van  die  twee  Republieke     haastig is nie.                       geloof  'n  stap-vir-stap  ervaring
          wou  gaan  bepleit.  Die  Duitse                                           was  -  'n  helderder  en  dieper-
          keiser wou hom nie spreek nie.       Hierdie  merkwaardige  vrou,  wordende belewenis soos die jare
          En die Franse president het hom      koningin  Wilhelmina  van  Neder-     gekom en gegaan het.
          uit  vrees  vir  internasionale  land,  van  wie  Churchill  by
          repurkussies  vermy.  Maar  sy       geleentheid  gesê  het  dat  sy  die  As  kind  het  sy  twyfel  geken.  Sy
          was nie bang om haar solidariteit    enigste "man" in die Nederlandse  vertel  hoe  sy  geworstel  het  met
          met  president  Kruger  in  woord    Kabinet is, is op 31 Augustus 1880  die ou, ou probleem van geloof en
          en daad te bewys nie.                in Den Haag as die enigste kind  wetenskap:  is  die  Bybel  se
                                               van koning Willem III gebore. Op 6  skeppingsverhaal  die  regte  een,
          Baie  jare  later,  op  10  Mei  1940,   September 1898, agt jaar na haar  of het die natuurwetenskappe die
          toe die volle geweld van Hitler se   vader se dood, is sy in die Amster-   antwoord?  Maar  as  jongmeisie
          militêre  masjien  haar  klein  damse Nieuwe Kerk as koningin  het  sy  reeds  tot  die  belangrike
          landjie  genadeloos  vertrap  het,   gekroon en het sy die harte van  geestelike  slotsom  gekom:  dat
          en sy self die strande van haar      die  Nederlandse  volk  met  haar  die  dinge  van  God  nie  enkel-
          vaderland  as  balling  moes  grasie  en  haar  glimlag  vir  goed  voudig is nie, dat ons Sy leerlinge
          verlaat,  het  sy  haar  beroemde    verower.  Vyftig  jaar  lank,  tot  by  moet wees en op Sy leiding moet
          "Vlammende  Protes"  teen  die       haar abdikasie in 1948, sou sy die  wag,  dat  daar  baie  vraagtekens
          Duitse besetting uitgevaardig en     lotgevalle van haar volk, hul wel  oor die leiding van God ontstaan
          haar op die hulp van 'n Hoërhand     en  wee,  hul  vreugde  en  smart,  en  dat  Sy  Groot  Plan  dikwels
          beroep. Hierdie beroep was nie       neerlaag en oorwinning, ten diep-     tragies  planloos  lyk.  Haar  insig
          tevergeefs nie. Sy sou terugkeer.    ste meemaak.                          dat  die  gelowige  moet  wag,  dat            Vervolg op p. 8Vervolg op p. 8
   1   2   3   4   5   6