Page 1 - Good News September 2017 paper
P. 1

Geen  tye  in  ons  lewe  is  so     lig op die situasie sal werp en ons   "Alles  wat  vooraf  in  die  Skrif
          hopeloos dat God se Woord nie        sal  vertroos  nie.  Ek  ken  talle   opgeteken  is,  is  tog  opgeteken
                                               ouers  wat  die  Woord  van  God      om ons te leer sodat ons deur die
                                               gebruik  om  hulle  gevoel  van       standvastigheid en bemoediging
                                               hopeloosheid  omtrent  hulle  wat  die  Skrif  ons  gee,  vol  hoop
                                               tieners  se  optrede  teë  te  werk.   kan  wees"  (Rom. 15:4).  Moet dit
                                               Hulle gaan na die kind se kamer       nie eens oorweeg om 'n lewe te
                                               en  lees  eenvoudig  die  Skrif  probeer  bou  sonder  om  God  se
                                               hardop. Nie net het hoop in hulle     Woord  as  kraggereedskap  te
                                               eie hart opgevlam nie, maar hulle     gebruik nie; trouens, maak juis dít
                                               het ook kort daarna verandering       jou fondament.
                                               in  hulle  kinders  bemerk  -  selfs
                                               wanneer die kind nie daar was om      Wanneer jy ook al voel jy is in die   pad byster raak.
                                               dit aan te hoor nie.                  donker of op onvaste bodem, vra
                                                                                     God om die lig van Sy Woord in       Wees honger vir God se Woord
                                               As jy met hopeloosheid, verlies,      jou hart te gee. Sê: "Stuur U lig en   soos vir kos. Ontwikkel 'n dors
                                               siekte,  of  versoekings  worstel,    U waarheid dat dié my lei en my      daarna  soos  na  water.  Baai
                                               moet  jy  sorg  dat  God  se  Woord   bring na U heilige berg" (Ps. 43:3).  daarin soos in 'n borrelbad. Trek
                                               voortdurend  teenwoordig  in  jou                                          dit  aan  soos  'n  kledingstuk.
                                               lewe is. Koppel jou daaraan soos      As  jy  wil  verstaan  hoe  die  lewe   Verweef dit met jou siel sodat dit
                                               aan binneaarse voeding en laat dit    werk, lees net Sy Handboek. As jy    deel word van die weefstof van
                                               onafgebroke deur jou geestelike       moet weet waarheen jy veronder-      jou lewe.
                                               are vloei. Die lig sal hopeloosheid   stel is om te gaan, sal Sy waarheid   - Net Genoeg Lig vir my Volgende
                                               uit jou lewe brand en jou kragtig     jou in die regte rigting stuur, jou   Tree,  Stormie  Omartian,  Struik
                                               bemoedig!                             pad verlig, en voorkom dat jy die    Christelike Boeke, 1999.
   1   2   3   4   5   6