Page 1 - Good News September 2018 paper
P. 1

ie  begin   van  enige  wed-  Dit gebeur soms selfs dat 'n atleet
                 loop is belangrik, maar die   wat die pas vir 'n hele ent aangee,
          Deinde       nog belangriker. Die    later  uitsak  en  glad  nie  eers  die
          voorste  hardloper  kan  moeg  wedloop voltooi nie. Dit mag ook
          word  en  uiteindelik  tou  opgooi.   gebeur dat hy nie net van uitput-
                                               ting  tou  opgooi  nie,  maar  as
                                               gevolg  van  die  een  of  ander
                                               besering.


                                               1  Samuel  is  'n  boek  waarin  ons
                                               lees  hoe  mense  op  indrukwek-
                                               kende  maniere  begin,  maar
                                               tragies eindig. Die verhaal begin
                                               by Eli, die hoofpriester in die tyd
                                               van die rigters. Hy het beslis met
                                               'n toegewyde lewe begin en toon
                                               ook in sy gesprek met Hanna en
                                               die  wyse  waarop  hy  die  jong      profete 'n al hoe belangriker rol in   van  hom  weggeneem  het
                                               Samuel  gelei  het,  dat  hy  begrip   Israel begin speel.                 (1 Samuel 16). Saul se lewe het al
                                               het vir die Here se wil en werking                                         hoe  meer  agteruitgegaan.  Hy
                                               (1  Samuel  1,  3).  Sy  lewe  eindig   Hanna  het  Samuel  nog  voor  sy   wou Dawid met alle geweld dood-
                                               egter  in  'n  tragedie,  want  sy    geboorte aan die Here gewy. Hy       maak,  het  'n  dodebesweerster
                                               goddelose seuns het gesneuwel,        was tegelyk laaste rigter, profeet   geraadpleeg  en  het  uiteindelik
                                               die verbondsark het in die hand       en  Leviet  (1  Kron.  6:25-28)  wat   selfmoord gepleeg (1 Samuel 31).
                                               van die vyand geval (1 Samuel 4),     priesterlike  werk  verrig  het.  Hy
                                               en hyself het gesterwe. Met Eli se    het  die  werk  van  die  rigters    1  Samuel  skilder  vir  ons  die
                                               dood het die invloed van die pries-   afgehandel,  die  eerste  twee       oorgang  van  'n  teokratiese
                                               ters ook begin afneem en het die      konings van Israel gesalf, en een    regeringstelsel  na  'n  monargie,
                                                                                     van die grootste profete van Israel   asook die opkoms en invloed van
                                                                                     geword.  Maar  selfs  Samuel  was    die  profete.  Maar  die  bekende
                                                                                     nie gevrywaar teen probleme nie.     verhale  oor  die  ark,  Samuel  en
                                                                                     Net  soos  Eli  se  familie,  het  sy   Saul, Dawid en Goliat, Dawid en
                                                                                     seuns ook die rug op God gekeer,     Saul,  Dawid  en  Jonatan,  en
                                                                                     omkoopgeskenke aangeneem en          Dawid en Abigail is nie maar net
                                                                                     die  reg  verdraai.  Die  mense  het   stories  wat  slapenstyd  vir
                                                                                     die  leierskap  van  die  rigters  en   kinders  voorgelees  moet  word
                                                                                     priesters verwerp en gehunker na     nie. Elkeen van hulle is verkon-
                                                                                     'n  koning,  “soos  dit  by  al  die   diging: oor God, oor die verhou-
                                                                                     nasies is” (1 Samuel 8:5).           ding tussen God en mens, en oor
                                                                                                                          tussen-menslike  verhoudings.
                                                                                     Die  Here  het  Saul  as  die  eerste   Dis 'n spieël waarin elke leser iets
                                                                                                                          van  die  Bybelkarakters  in  hom-
                                                                                     koning  van  Israel  aangewys
                                                                                     (1 Samuel 10:24). Aanvanklik was     self  moet  herken  en  self  moet
                                                                                     hy  'n  sterk  leier  en  'n  dapper   besluit: “Hoe is ék besig om die
                                                                                     soldaat. Hy het egter op die terrein   wedloop  van  die  lewe  te  hard-
                                                                                     van die profete oortree, het swak    loop? Voluit tot aan die einde, al
                                                                                     oordeelsvermoë  en  mensever-        is  dit  soms  weifelend  en
                                                                                     houdings geopenbaar, en het God      struikelend,  OF  eiesinnig  en
                                                                                     se  bevele  en  Israel  se  ou  gods-  opstandig?”   [DIE  BYBEL  IN
                                                                                     dienstige  tradisies  geïgnoreer     PRAKTYK, red. Wil Vosloo, Fika J
                                                                                     sodat  die  Here  die  koningskap    van Rensburg, CUM, 1993].
   1   2   3   4   5   6