Page 1 - Good News August 2014 paper
P. 1
raag deel ek my getuienis Die liewe dierasie se naam was 12 November. Vir die eerste keer
met die lesers van “Goeie Humphrey. Aangesien ons nooit in 10 jaar het ek en my ouers op
GNuus” oor die wonderlike kinders van ons eie gehad het nie, Saterdagoggend 12 November
God wat ons aanbid en hoe hy was die diere ons kinders en 2011 na Secunda gereis om boeta
keer dat Satan 'n gewone mens Humphrey was Marius se seun. se verjaardag te gaan vier.
se vreugde steel. Marius was baie trots op Hum- Marius moes agterbly aangesien
My naam is Louise Els en ek was phrey en het almal genooi om vir muggies die beeste se ore
saam met my man, Marius, sy seekoei te kom kuier. Marius gevreet het, en die boer moes
woonagtig in Potchefstroom. was so lief vir sy diere en hy het inspring!
Marius was verskriklik lief vir sover moontlik daagliks die 100 Gedurende die voorafgaande
diere en daar was voortdurend 'n km plaas toe afgelê om vir week het ek en Marius tot laat
leeutjie of 'n bokkie wat by ons Humphrey te gaan kuier. saans gesels, saam gekyk na die
tuisgegaan het. My liewe ouers woon ver in die volmaan, en gepraat oor dood en
Marius se liefde het egter wyer Noord-Kaap, in Warrenton, en my die lewe. Hy het my oor en oor
gestrek as net klein diertjies. enigste broer woon in Secunda. verseker dat as hy ooit iets sou
Eendag skakel hy my met die blye As gevolg van die groot afstand oorkom, die mense naaste aan Marius en Louise Els
nuus dat hy 'n baba-seekoei kuier ons selde almal as familie hom na my belange sou omsien.
aangeneem het. saam. My boetie Wynand verjaar In daardie selfde week luister ek Vervolg op p. 8Vervolg op p. 8