Page 1 - Good News January 2009 paper
P. 1
NOU FOCHVILLE!!!
oe wonderlik het die Heer nie onderneem Fochville.
nie! Danksy ons Vader se genadige voor- Dit is die 12de dorp waar die
Hsiening en ook die welwillendheid van Sy “Goeie Nuus” van God se
gehoorsame kinders, skop “Goeie Nuus” / “Good verlossing en volgehoue be-
News” die nuwe jaar af met uitbreiding na moeienis met elke mens ook
hierdie inwoners maandeliks
gaan bereik.
Ons harte is só vol dankbaar-
heid teenoor die Here wat ons
sedert 1998, toe Hy aan ons
gesin die opdrag gegee het om
die “Goeie Nuus” / “Good News”
te publiseer, met bonatuurlike
krag en voorsiening ondersteun
het.
Diegene wat na aan ons leef en
bewus is van ons omstan-
dighede, kan saam met ons
getuig en net in alle ootmoed sê:
Dit is NET die HERE wat só kan
werk! Prys Sy lieflike Naam!
Soos u sal kan opmerk (grafiese
voorstelling aan die regterkant
van bladsy), het ons grafiek
algaande opwaarts beweeg.
Ons het in 1998 in Potchef-
Vervolg op p. 2ervolg op p. 2
V