Page 1 - Good News June 2011 paper
P. 1
“Roep my aan in die dag van benoudheid. Ek sal jou het ek g-e-v-a-l. Toe ek my bewus-
uithelp en jy moet My eer” (Psalm 50:15 OV). syn herwin, het die dokter my die
Dalk het ek ingedommel. Die motor het die pad waarheid vertel en ek het nog
verlaat. Ek is deur die voorruit geslinger. Dae lank verder getuimel. Voortaan sou ek
al sukkelende met 'n kunsarm en
'n kunsbeen oor die weg moes
kom.
Terwyl ek daar in die hospitaal
gelê het, was alles om my donker.
Die enigste ligstraal was 'n
opgewekte verpleegster. Sy het
vir my gesê: “Jy moet jou
valskerm gebruik.” My “val-
skerm” ... só het sy my geloof
www/globaltourism2011.com
genoem. Ek het sinies geglimlag.
Sy het nie geweet ek het daardie
valskerm reeds in die asblik
gegooi nie.
Sy het egter nie moed opgegee
nie en daagliks oor die yster-
tralies rondom my bed geloer en
my aan die woorde van Psalm
50:15 herinner.
Soos “Humpty Dumpty” het ek na
my plek tussen al die skerwe
Vervolg op p. 2ervolg op p. 2
V