Page 1 - Good News June 2015 paper
P. 1
it is waar! Dit het nóú twee kosbare Christene aange- Hom! bedrag wat u sak per maand
wérklik gebeur. “Goeie spoor om ons te help om pas, sal aandui, sodat die
DNuus” / “Good News” Wolmaransstad, Schweizer- Liewe leser, indien u deur die reddende en helende Woord
gaan voortaan nog AGT Reneke, Koster, Derby, Heilige Gees gelei word en voel van God net nog meer mense
bykomende dorpe met die Viljoenskroon, Vredefort, dat u ook vir “Goeie Nuus” / sal bereik.
goeie nuus Sannieshof en Biesiesvlei ”Good News” wil ondersteun
- van Jesus se lief-
desoffer en reddende genade maandeliks te borg sodat ons om nog méér dorpe te bereik, Dit sal van u 'n deelgenoot
vir elke mens - bedien! hulle kan byvoeg tot ons sal ons dit só waardeer indien maak van hierdie Media-
verspreidingsgebied. u die debietordervorm op bediening vir Christus Jesus.
Net soos wat Paulus in die nag bladsy 12 sal invul en die Vervolg op p. 12Vervolg op p. 12
'n gesig gesien het dat daar 'n VANAF JUNIEMAAND WORD
Macedoniër staan wat hom “GOEIE NUUS” / “GOOD
smeek en sê: “Kom oor na NEWS” DUS NOU NA 20
Macedonië en help ons!” DORPE VERSPREI!!!
(Handelinge 16:9), roep daar
telkens uit ander dorpe Dit is 'n kosbare bewys van
stemme wat ons vra: “Gee die God se wonderbare liefde,
‘Goeie Nuus’ asseblief ook in genade en barmhartigheid wat
óns dorp uit!” net altyd meer en meer mense
wil bereik, bemoedig en ver-
God ons Vader het gehoor en sterk. Ons gee al die eer aan