ALTYD LAER... | |
  |
Ek het altyd gedink dat God se gawes gebêre word op rakke wat die een bokant die ander geleë is, en dat, hoe meer ek geestelik groei, hoe makliker dit vir my sou wees om dit by te kom. Maar ek het uitgevind dat dit net andersom is. God se gawes is op rakke - die een onderkant die ander - en dis nie 'n geval van hoër groei nie, maar van laer buig! Om Sy beste gawes te bekom, moet ons altyd steeds laer en laer buk! - FB Meyer |