Open die
vensters van
ons siel,
o Heer,
en vul ons
met lig;
open die
deur na ons
hart, sodat
ons U kan
ontvang en
onthaal met
al die krag
van ons
aanbidding
en liefde.
- C Rosetti

Indeks     Index