GEE 'N GAWE VAN LIEFDE



  Die GOEIE NUUS versprei reeds vir bykans 19 jaar die Woord van God aan ongeveer 180 000 mense in 20 dorpe deur maandeliks 'n publikasie van hoogstaande gehalte GRATIS in hul posbusse te plaas.

Hierdie Bediening het nou al 7.5 miljoen eksemplare GRATIS afgelewer en is afhanklik van advertensies asook die goedgunstige skenkings van sy lesers om met die taak vol te hou.

Daar is gedurig oproepe van ander dorpe om die GOEIE NUUS ook daar te laat aflewer. Daarom vra ons u graag: Oorweeg asb. biddend om 'n ruim geskenk aan GOEIE NUUS te gee en belê so in God se Koninkryk deurdat u Sy werk voorthelp. Die Here seën u ryklik!

Bankbesonderhede:
Nedbank, Potchefstroom, GOEIE NUUS, Rek. Nr. 1713336251, Takkode 171-338.

Indeks     Index