OPWINDENDE NUWE WEBRUIMTE!
  International Prayer Ministry se nuwe webruimte, www.PrayAt7.com het op 1 Feb. 2005 'n aanvang geneem. Hierdie webruimte poog om Christene wêreldwyd te mobiliseer om te bid vir ons broers en susters wat vervolg word, vir die herstel van die Christelike gesin, asook vir die Kerk van Jesus om die Groot Opdrag weer ernstig op te neem. PrayAt7 is op soek na Christene wat sal belangstel om minstens vir 7 minute elke dag te bid om 07:00 en 19:00, om hulself te verootmoedig, om God se aangesig te soek en weg te draai van hulle sondes!

Indeks     Index