OPOFFER
  "Eers wanneer mense sien dat ons opoffer ter wille van dít wat ons sê ons glo, sal hulle begin glo dat ons geloof waarde het.
Iets wat óns niks kos nie, sal ook deur ander as nikswerd beskou word."
- CS LEWIS

“Daar is maar een waarheid oor my lewe: Óf ek moes sterf vir my sonde, óf iemand moes in my plek sterf. IEMAND hét vir my gesterf. En ek kan ewig lewe!”
- JOHN WESLEY

Indeks     Index