INTERSESSIE | ||
  | Die Kerk het nog nie eens aan die randjie van die moontlikhede van intersessie-gebed geraak nie. Die Kerk sal sy grootste oorwinnings beleef wanneer individuele Christene oral hul priesterskap teenoor God leer ken en dag na dag hulself gee in gebed - John R Mott. |