GEBED... | |
  |
Dit is nodig om die hart op te wek tot gebed, anders sal dit uitdroog. Eienskappe van gebed moet wees: liefde vir God, opregtheid en eenvoud. (John of Kronstadt) Jesus het nie na die wêreld gekom om slegte mense in goeies te verander nie. Hy het na die wêreld gekom om dooie mense te laat leef! (Leonard Ravenhill) Ons moet bid met ons oë gefokus op die Here, nie op die probleme nie. (Oswald Chambers) Die Here gee nooit vir ons onderskeiding om te kritiseer nie, maar om in te tree vir ander. (Oswald Chambers) |