LOUIS PASTEUR | |
  |
![]() Louis Pasteur (1822 – 1895) Louis Pasteur was 'n bekende wetenskaplike, maar bowenal 'n Christen. Volgens hom behoort daar geen konflik tussen wetenskap en Christenskap te wees nie. Hy het in der waarheid geglo dat die wetenskap mense nader aan God behoort te bring. In sy werk as wetenskaplike het hy bewys gevind van wysheid en ontwerp, nie van toeval en chaos nie. Pasteur het gesê: "The more I study nature, the more I stand amazed at the work of the Creator". Hy het onwrikbaar in God as Skepper geglo en het Darwin se evolusieteorie sterk teengestaan "because it did not fit well with scientific evidence". Sy geloof het hom deur vele beproewings gedra. Hy sterf vreedsaam op 28 September 1895 na 'n lang en vrugbare lewe. - Oorgeneem |