|
TWEE KONINKRYKE Die Koninkryk van die Hemele Of Die Koninkryk van die Duisternis VAN WATTER EEN IS JY ‘N BURGER? TWEE VADERS God as Vader Of Satan as vader WIE SE KIND IS JY? TWEE HERDERS Die Goeie Herder - Christus Of Die slegte herder - Satan WIE SE SKAAP IS JY? TWEE EWIGE WONINGS Die Nuwe Jerusalem Of Poel van Vuur WAAR GAAN JY DIE EWIGHEID DEURBRING? |