CRY: MERCY!
  Cry: Mercy! is 21 dae van gebed (3-23 Okt. 2005) wat fokus op geweld, rampokkery, misdaad en korrupsie. Hierdie vier euwels veroorsaak verwoesting in ons land en vasteland en duisende mense ly as gevolg daarvan.
Jerigo Mure Internasionaal en Transformasie Afrika roep die Kerk in Suid-Afrika op tot 21 dae van gebed. Vas en/of dag-en-nag-gebed word aanbeveel.
Vir verdere inligting, kontak dr. Bennie Mostert by (012) 365 3214. E-pos: info@jwipn.com Webblad: www.jwipn.com

Indeks     Index