Page 9 - Good News August 2007 paper
P. 9

GOD WAT ROEP,

                VOORSIEN GETROU...                                                   Dikwels hoor ons dat mense graag betrokke wil raak in die uitdra van
                                                                                     die Evangelie, maar net nie weet waar om te begin nie. Soms is ons
         Toe  ek  nog  ‘n  student  in  Bloem-  die sekretaresse die eienaar is baie   reeds betrokke binne ons onderskeie gemeentes, maar weet nie hoe
         fontein was, het ‘n groepie van ons   besig. Sy het gesê dis onmoontlik     om  groter  betrokkenheid  te  bewerkstellig  nie!  Daarom  word  ‘n
         die Here se Stem gehoorsaam. Ons      om hom daardie dag te sien.           Sendingmobiliseringskonferensie  DV  vanaf  7-9  September  2007  in
         was seker dat Hy van ons verwag       Op daardie oomblik kom hy by ‘n       Potchefstroom aangebied. Die Konferensie sal in die kerkkompleks
         het  om  ‘n  sending-uitreik  na      deur uitgestap en ek storm na hom     van  die  NG  Kerk  Miederpark,  te Aarbeilaan  22,  plaasvind. Almal  is
         Swaziland te onderneem. Ek het na     met die versoek om hom te spreek.     welkom! Belangstellendes moet vooraf registreer.
         ons  studenteleraars  gegaan  en      Hy sê: “Kom gerus!” Nadat hy die      Tydens die Konferensie sal bekende sprekers hul sendingkennis en
         hulle het gesê: “Daar is nie geld nie,   kantoordeur  agter  ons  toegetrek
         maar as jy kans sien, moet julle self   het, het ek hom ons storie vertel. Ek   ervaring met u deel. In ‘n neutedop saamgevat bied die Konferensie u:
         ‘n plan maak”. Ons moes self die      het hom nie geken nie en hy het my    geestelike  inspirasie,  ‘n  vars  visie,  netwerkgeleentheid  met  ander
         geld bymekaar maak en self die toer   ook  nie  geken  nie.  Groot  was  my   Sendingorganisasies  en  gemeentes,  waardevolle  wenke  om  u
         reël. Ons het bymekaar gekom en       verbasing toe hy my in die oë kyk en   gemeente  se  sendingbediening  op  te  skerp,  en  die  nuutste  hulp-
         gebid. Ons was oortuig dat die Here   sê: “Ek het jou verwag! Die Here het   middels.  Ontmoet  Sendingorganisasies  en  word  bewus  van
         van  ons  verwag  het  om  voort  te   aan my geopenbaar dat jy kom!”       geleenthede waar God u  wil gebruik!
         gaan.  Tog  het  ons  nie  die  geld,   Hy het vir my gevra: “Wat het julle   Konferensiegangers moet vooraf (voor 2 Sept.) registreer teen slegs
         voertuie of hulpmiddele gehad nie!    nodig vir die uitreik?” Ek het al ons   R50  per  persoon.  Registrasie  sluit  lesings  en  verversings  in  (etes
         Elke week het ons bymekaar gekom      behoeftes bekendgemaak en selfs       uitgesluit). Indien u etes en akkommodasie benodig, is daar ook ander
         om hieroor te bid. Die Here het ons   fondse vir Bybels gevra. Hy het sy    pakkette beskikbaar. Vrydagaand en Saterdaagaand om 19:00 is daar
         oortuig  dat  Hy  die  fondse  sou    tjekboek  uitgehaal  en  die  totale   ‘n gratis (oop) sessie vir besoekers. Slegs ‘n kollekte sal opgeneem
         voorsien. Ons was egter bang, want    bedrag  uitgeskryf!  Ek  was  stom-   word.
         die  bedrae  wat  ons  benodig  het,   geslaan! Ek wou tegelykertyd huil    Francois Vosloo, leier van Operasie Mobilisasie, sal die Konferensie
         was groot. Na gebed het ons gevoel    en hande klap. My hart het gejuig     Vrydagmiddag  inlei  met  die  uitdagende  tema:  “Die  onvoltooide
         die Here verleen toestemming dat      oor die almag van God wat ek op       Sendingtaak is die Kerk se taak!” Dit word later die aand voortgesit met
         ons geld kan gaan kollekteer. Ons     daardie oomblik beleef het! Ek het    ‘n appèl: “Jy is geroep om ‘n verskil te maak” en “Die Kerk moet nuut
         wou  dit  in  Bloemfontein  doen      God geloof en prys! Ek het bewerig    dink  oor  Sendingwerk”.  Mike  Burnard  van  Geopende  Deure,  sal
         omdat dit die naaste en goedkoop-     uitgestap. Dit het gevoel of ek op    Saterdagmiddag  o.a.  die  tema:  “God  roep  en  bemagtig  tot
         ste was. Na gebed is ons gelei om     die  wolke  loop...  Terug  by  ons   vermenigvuldiging” hanteer. Die Konferensie word afgesluit met die
         dit in Upington te doen. Dit sou ons   bymekaarkompunt  het  ek  by  die    tema:  “Gaan  voltooi  die  taak!”  Kleur  word  aan  die  afsluitingsessie
         egter baie kos net om daar te kom!    studente  die  een  wonderwerk  na    verleen deur inspirerende lofprysing en lofdanse.
         Na baie gebede het ons met geen       die  ander  gehoor!  God  het  ons
         geld, maar met geloof vertrek.        almal oorvloedig geseën. Ons het      Daar is ook ses praktiese sessies in
         Op  pad  het  ons  vir  15  minute  by   geweet  die  sendinguitreik  na    die  program  ingebou  waaruit
         Dealesville en Boshof gestop om te    Swaziland  was  God  se  plan.  Ons   deelnemers  kan  kies.  Temas  wat
         kollekteer.  Die  groepie  het  uit  die   moes  net  fyn  luister  en  God  se   aangeraak word, is bv. “Strategiese
         kombi  gespring  en  elkeen  na  ‘n   PLAN biddend gehoorsaam!              kommunikasie”,  “Gebedsmobili-
         huis gedraf. Toe ons op Kimberley     Daardie dag het ek geleer, as God     sering”,  “Netwerk  en  Fonds-
         kom  en  die  geldjies  tel,  was  dit   roep, voorsien Hy self. Hy toets net   werwing vir Sending”, ens.
         genoeg  om  die  brandstof  vir  die   jou  gewilligheid!  Niks  is  vir  God   Uitstallers  sal  praktiese  hulp-
         hele naweek te dek! Prys die Here!    onmoontlik nie! (Jer.32:17).          middels  verskaf  wat  sendingwerk
         Op  Upington  het  ons  oorgeslaap.   Van daardie dag af sou ons die een    in  gemeentes  kan  stimuleer.  Talle
         Ons het die volgende oggend baie      wonder na die ander beleef! Dit het   nasionale   uitstallers word ook by
         gebid voordat ons die strate in is.   my  hele  lewe  beïnvloed.  (As  ek   die  Konferensie  betrek  om  hulle
         Ons  het  ooreengekom  om  die        geleentheid kry, vertel ek volgende   unieke produkte bekend te stel. Die
         middag om 12:00 byeen te kom met      keer verder...). Nou wil ek eers vra:   nuutste  en  beste  boeke  rondom
         dit wat die Here aan ons voorsien     “As God jou roep om sendingwerk       Sending sal ook te koop wees.
         het. Terwyl die span kollekteer het   te  ondersteun,  moenie  ongehoor-    Om  vir  die  Konferensie  te
         ek brandstof ingegooi, en sowaar,     saam  wees  nie!  Vertrou  God!  Hy   registreer, skakel 018 294 8121 (vm)          Mike en Helen Burnard
                                                                                                                                   Mike en Helen Burnard
         die  Here  gee  al  die  brandstof    kan jou vyf broodjies en twee vis-    of Sel:  079 495 1836.                         van Geopende Deure
                                                                                                                                    van Geopende Deure
         verniet!                              sies gebruik. As jy nie weet waar of
         Meteens  lê  die  Here  ‘n  onder-    hoe nie, kontak ons gerus. Sommer
         neming van ‘n oogkundige op my        naby ons, in baie Afrikalande, is die                       Kan Die Here
         hart. Ek ervaar duidelik dat Hy van   nood ontsaglik groot!                            Iemand Soos Ek Liefhê?
         my verwag om die eienaar persoon-     Ds. Willem
         lik te gaan spreek. Daar gekom, sê    Sel: 082 340 7549                     As jy lees hoe God mense help, en hul lewens totaal verander, het jy al
                                                                                     ooit gewonder... Kan dit ook met my gebeur? Die Woord van God sê:
          Skrifgedeeltes Om Daagliks Te Lees                                         “Niemand wat in Hom glo, sal teleurgestel word nie. Niemand nie!” (Lees
                                                                                     Rom. 10:9-13).
           1. 1 Pet. 1:15-16 ............
                              Hoe belangrik is heiligmaking?
           2. Jes. 6:1-8 ................... is die wese van heiligmaking?           “As jy met jou mond bely dat Jesus die Here is, en met jou hart glo dat
                              Wat
                              Hoe
           3. 1 Kor. 3:1-3 ................ groei ons in heiligmaking?               God Hom uit die dood opgewek het, sal jy gered word.”
                              Waarvan moet ons wegvlug?
           4. Gal. 5:19-21 ...............                                           Hier is ‘n gebed wat jy kan bid:
           5. Heb. 12:11-17 .............                                            “Here Jesus, ek het U nou baie nodig. Ek het berou oor al my sondes.
                              Is heiligmaking opsioneel?
           6. 2 Tim. 3:1-5 ................ lyk versoekings?                         Vergewe asseblief al my sondes. Ek maak nou die deur van my hart oop
                              Hoe
                              Hoe
           7. 1 Kor. 6:9-15 ..............kom mag ons nie sondig nie?                en nooi U in as My Verlosser. Ek ontvang U as die Here van my lewe.
                              Wat
           8. 1 Kor. 10:12-13 .......... is ons ingesteldheid teenoor versoekings?   Neem nou beheer van my lewe. Maak my die mens wat U met u skepping
                              Oor
           9. 1 Kor. 6:15-20 ............winning oor versoekings                     bedoel het om te wees. Dankie Here! Amen.”
                              ‘n Gebed oor versoekings
           10 1 Thess. 4:3-8 ...........                                             Jesus sê: “Met die een wat in My glo, is dit soos die Skrif sê: Strome
                              Is h
           11. 1 Pet. 1:13-19 ............eiligmaking ‘n moet?                       lewende water sal uit sy binneste vloei” (Joh. 7:38).
           12. Jes. 59:1-2 ................                                          As ‘n volgende stap:
                              Sonde bring skeiding
           13. Fil. 4:7-9 ....................                                       Indien u bostaande gebed gebid het, merk die blokkies:
                              Hoe oorwin jy sonde?
           14. Jak. 4:1-10 ................                                          Ek het hierdie gebed gebid.
                              Stry teen sondige begeertes
           15. Fil. 4:4-7 ....................
                              Hoe kry ‘n mens vrede?
                              Wie leef in verhouding met die Here?
           16. Ps. 24:3-6 ..................                                         Stuur asseblief vir my:
                              Uitgekies om heilig te wees?
           17. Ef. 1:3-5 .....................                                              Gratis Bybelstudie-materiaal
                              Waar begin heiligmaking?
           18. Rom. 12:1-2 ...............
                              Wat
           19. Josua 7 ...................... is die gevolge van onheiligheid?               Inligting oor ‘n kerk wat my kan help
           20. Hand. 26:18 .............
                              Hoe word jy deel van God se volk?
           21. 1 Kor. 3:10-17 ...........t sê dié verse oor sonde in ons lewe?              Ek het ‘n probleem (sien aangehegte brief)
                              Wa
                              Hoe kry ‘n mens oorwinning oor slegte gewoontes?
           22. Rom. 6:6-12 ..............
           23. Joël 2:12-14 .............                                            Vul asseblief onderstaande in duidelike drukskrif in:
                              Wat moet ons doen om vry te kom van sondes?
                              Hoe
           24. 1 Joh. 1:5-10 .............. word ons skoon?                          Naam en Van:
                              Wat
           25. Gal. 5:18, 24-25 ..........is die geheim van vordering met heiligmaking?  Posadres:
           26. 1 Joh. 2:3-6 .................                                        Telefoonnommer:
                              Waaraan sal jy agterkom dat iemand ‘n Christen is?
           27. Fil. 2:2-4 .....................stelike volwassenheid blyk hieruit.   Ouderdom en beroep (dit help):
                              Gee
           28. 2 Kor. 8:7-8 ..................gemiddelde geestelike lewe aanvaarbaar vir God?  Versend na:
                              Is ‘n
           29. 1 Pet. 1:14-16 ...............                                        Goeie Nuus Bybelskool, Posbus 70344, Miederpark, 2527.
                              Hoe moet ons maak as ons nie lus is om te verander nie?
                              Volk
           30. Jes. 1:18 .....................ome vergifnis?                         Of faks na: (018) 294 3900
           31. Eseg. 3:17-19 .............                                           Of E-pos: sending@ngkmiederpark.co.za
                              Is ons verantwoordelik vir mekaar?
                              Hierdie bladsy se inhoud is voorsien en geborg deur die NG Kerk Miederpark, Potchefstroom
   4   5   6   7   8   9   10   11   12   13