Page 10 - Good News December 2005 paper
P. 10

Duisende  mense  in  ons  same-      ontstaan 'n gapende leemte in die  3:36), het God sy vyand gemaak  van  God;  nie  uit  die  werke  nie,
          lewing  verkies  om  nie  aan  die  mens se lewe. Uit hierdie wortel  (Heb. 10:31; 1 Sam. 2:25; Ps. 76:8;  sodat niemand mag roem nie" Ef.
          ewigheid te dink, of waar hulle die  spruit  'n  magdom  spesifieke  Ps. 34:17) en staan skuldig voor  2:8-9).
          ewigheid gaan deurbring nie. Tog  begeertes  voort.  Alhoewel  die  God en sy skuldgevoelens druk                       WAT OM TE DOEN
                                                                                                                                  WAT OM TE DOEN
          is dit baie belangrik dat ons veral  mens  bedoel  is  om  lewens-         swaar op hom. Sy aard of karakter     STAP VIR STAP RAAD AAN DIE
                                                                                                                           STAP VIR STAP RAAD AAN DIE
          in  die  lig  van  die  komende  vervulling te smaak, word hy nou  is sondaar, en hy sondig daagliks                    SOEKENDE SIEL:
                                                                                                                                  SOEKENDE SIEL:
          Kersfees,  of  sal  ons  eerder  sê  aan  sy  strewe  na  lewens-          meer en meer. Hy kan homself nie  (1) Erken dat u 'n sondaar is en
          Christusfees,  dringend  aandag  vervulling verslaaf. Hy werk nou  losruk uit hierdie put van ewige  dat NET Jesus u kan red.
          aan hierdie onderwerp sal skenk.  vir homself 'n lewenspad uit waar  verdoemenis  nie,  maar  sink  net  ("Want almal het gesondig en dit
          Wanneer ons die sondeprobleem  God geen plek meer het nie. Hy              dieper  en  dieper  in  die  modder  ontbreek  hulle  aan  die  heerlik-
          oorwin, word die gedagte aan die  beplan sy lewe self, bestaan net  van  sonde  weg.  Hoe  harder  hy  heid van God" - Romeine 3:23).
          ewigheid  opnuut  'n  aantreklik-    vir  homself.  En  tog  is  daar  die  ook al probeer om nie te sondig  (2) Bekeer u, d.w.s. keer u af van u
          heid om aan te dink.                 ewige verlange na iets meer... 'n  nie, des te méér sondig hy.             verkeerde  weë  ("Nee,  sê  Ek  vir
          Sonde  het  meegebring  dat  die  Ewige dors in sy innerlike wese  Daarom het God sy Seun gestuur  julle; maar as julle jul nie bekeer
          mens nie meer in staat is om met  wat hy nie self kan les nie. Hierdie  om vir ons te ly en te sterwe sodat  nie, sal julle almal net so omkom"
          sy Skepper te kan kommunikeer  dors  probeer  hy  les  deur  aan  ons kan lewe. Dit klink egter na so  - Lukas 13:5).
          nie. In sy innerlike wese het daar  wêreldse magte en begeertes oor  'n wye stelling. So omvattend. So  (3) Bely u sondes met berou en
          as't ware 'n vakuum ontstaan, 'n  te  gee.  Maar  dit  bly  'n  ewige  asof ALMAL maar eendag hemel  vra God om vergifnis.
          "niksheid". Hierdie "niksheid" of  leegheid...                             toe sal gaan.                        ("As ons ons sondes bely, Hy is
          geen  kommunikasie  met  sy  Omdat  hy  nie  hierdie  vervalle                    OORWEEG EGTER OORWEEG EGTER   getrou en regverdig om ons die
          Skepper nie, het  chaos in sy lewe  staat van hom wil erken nie, het               DIE VOLGENDE:DIE VOLGENDE:   sondes  te  vergewe  en  ons  van
         teweeggebring,  omdat  die  hy  ook  trots,  selfversekerd  en  (1) Kan 'n mens seker wees van  alle ongeregtigheid te reinig" -
         enigste grondslag vir orde in sy      selfverheffend geword. Sy natuur  jou saligheid?                           1 Johannes 1:9).
         bestaan nou skipbreuk gely het.  is sondaar, en hy kan nie anders  ("Dit  het  ek  geskrywe  aan  julle  (4) Vra Jesus om in u hart in te
         Nét  God  se  aktiewe  teenwoor-      as om sonde te doen nie. Tog het  wat glo in die Naam van die Seun  kom.
         digheid  in  die  mens  se  bestaan   hy mens gebly, nie iets boos of 'n  van God, sodat julle kan weet dat  ("Maar  almal  wat  Hom  aange-
         verseker orde.                        duiwel geword nie.                    julle die ewige lewe het en kan glo  neem het, aan hulle het Hy mag
         Die  gevalle  mens  leef  en  rig  sy   Sondaarmens, en daarom is daar  in  die  Naam  van  die  Seun  van  gegee  om  kinders  van  God  te
         lewe in volgens sy eie vermoëns       tóg  hoop  vir  hom,  omdat  God  God" -1 Joh. 5:13).                      word, aan hulle wat in Sy Naam
         en insigte. Hierdie eie insigte is  hom  nie  algeheel  prysgegee  of  (2) Veronderstel u kom vandag tot  glo"  -  Johannes  1:12.  Lees  ook
         verdorwe  en  daarom  het  hy  'n  verwerp het nie.                         sterwe,  en  u  kom  voor  God  te  Romeine 10:9,10; 13).
         wanvertolking  van  die  werklik-     Indien die mens in die sonde bly,  staan en Hy sou u vra: Hoekom  (5)  Aanvaar  sy  vergifnis  en  leef
         heid. Hy het sy eie god geword; 'n  is daar verder geen hoop vir hom  moet Ek jou in my hemel toelaat,  voluit vir Hom!
         korrupte wese en 'n slaaf van die     nie. Slegs maar 'n verwagting van  wat  sal  u  vir  Hom  sê?  Onthou,                   HOE?
                                                                                                                                        HOE?
         sonde ("want as iets jou in sy mag    die  dood,  die  ewige  oordeel  en  geen goeie werke kan u red nie.  (a) Lees u Bybel gereeld elke dag.
         het, is jy sy slaaf" -  2 Pet. 2:19(b)   ewige  verdoemenis  in  die  hel!  Niks wat u self kan doen nie ("Nie   (b) Bid elke dag.
         NV). Hy het sy bestaansreg voor       ("En net soos die mens bestem is  op  grond  van  die  werke  van  (c) Gaan gereeld Kerk toe.
         God prysgegee.                        om eenmaal te sterwe en daarna  geregtigheid wat ons gedoen het  (d) Vertel vir iemand anders wat
         Hoe  hard  hy  ook  al  probeer  om   die oordeel..." - Heb. 9:27. "En as  nie,  maar  na  sy  barmhartigheid  Hy vir u gedoen het.
         goed te doen, hy is nie daartoe in  dit  bevind  is  dat  iemand  nie  het Hy ons gered deur die bad van  Mag die genade van God met ons
         staat  nie,  want  hy  het  homself   opgeskryf was in die boek van die  die  wedergeboorte  en  die  wees  sodat  ons  die  volheid  in
         gewilliglik  onderwerp  aan  'n  lewe nie, is hy in die poel van vuur  vernuwing deur die Heilige Gees"          Hom  mag  vind!  Leef  voluit  vir
         verslawing  onder  bose  magte,       gewerp" Openbaring 20:15).            -  Titus  3:5;  "Want  uit  genade  is   Hom  gedurende  hierdie  Fees-
         strukture  en  sondige  begeertes.    Hy  leef  voortdurend  onder  die  julle gered, deur die geloof, en dit  gety!
         Deur  die  skeiding  met  God  toorn van  God (Rom.  1:18;  Joh.  nie uit julleself nie: dit is die gawe         - JJ Venter

                                                                                     Om ontslae te raak van die
                                                                                     humeur


                                                                                     Kwale begin kop uitsteek
                                                                                     Moegheid neem toe
                                                                                     Hart klop op 'n galop
                                                                                     Dan die diagnose!!!
                                                                                     Die groot woord
                                                                                     “osteoporose”!


                                                                                     Op 'n dag net 'n slag
                                                                                     Meneer, jou heup is af
                                                                                     Operasies volg
                                                                                     Trane vloei
                                                                                     Geen rus of duurte
          Marthie van den Berg, (018) 468 7802, Sel: 082 716 9339, skryf:
                                                                                     Mening na mening
          Ek  stuur  die  gediggie  wat  Word jou eerste sigaret                     Pynstillers op pynstillers
          gebaseer is op my man se eie  Gerook net vir die pret                      Die uiteinde - vasgekluister
          lewe.  Dalk  kan  dit  die  jeug  Om later nie uit te wees nie             Aan 'n rolstoel!!!
          help besluit.
                                               Word die pret 'n gewoonte             Net om in te wees
          Een om in te wees                    Soos die jare aanstap                 Wat 'n prys om te betaal
          Jonk en vol vuur                     En die stres 'n pad oopkap            Want die nikotien het jou
          Op soek na avontuur                  Word die nikotien ook meer            liggaam ingehaal!
   5   6   7   8   9   10   11   12   13