Page 4 - Good News December 2007 paper
P. 4

Vervolg van p. 1            hom  met  die  oopmaak  van  sy  Christus aan ‘n mens kan gee. Sy
          reeds  kortaf  gesê  dat  geskenke  deur.  Eens  op  'n  tyd  was  hy  hart het oorgeloop van blydskap!
          net  vir  mense  is  met  geld,  die  gelukkig  toe  hy  daardie  verhaal  Eindeloos  het  hy  die  storie
          mense wat teen die heuwel woon,  geken en geglo het. Dalk kan hy  herhaal totdat sy afgesloofde ma
          nooit  vir  ‘Blikkiesvalleiers’  nie!  dit weer word...                    ook  aangesteek  is  deur  sy
          Soms  het  'n  welmenende  Kerk-     Dis  die  dag  voor  Kersfees.  Die  vreugde, die Heilandsvreugde...
          organisasie  tog  'n  mandjie  of  tannie kom weer om Jamie en sy  Op Kersoggend was daar 'n sterk
          twee  met  kos  en  weggooispeel-    ma te besoek. Hierdie keer nooi  wind wat die ysige sneeu, wat die
          goed gestuur, maar weggooigoed  sy hulle na die sendingstasie. Sy          vorige nag begin val het, rondge-
          was so algemeen vir die seuns en  belowe sulke wonderlike dinge -  swiep  het.  Jamie  was  met
          dogters dat hulle nie meer opge-     pragtige musiek, die Kersverhaal  dagbreek  reeds  op.  Hy  trek  sy
          wonde  kon  raak  nie  -  nie  soos  en geskenke vir elkeen van hulle!  verslete baadjie aan en sit sy pet
          wanneer hulle kyk na die helder-     Nou is Jamie die ene vreugde van  op,  soen  sy  ma  en  hardloop  na
          verligte  winkeluitstalvensters  in  verwagting.  Hy  klap  sy  hande  buite  in  die  sneeu.  Naderhand
          die stad nie!                        uitbundig.                            kom hy terug, koud en bewend.
          Jamie  het  in  ‘Blikkiesvallei’  "Sal Tannie my nie weer van die  Maar  hy  glimlag  breed  van
          gewoon.  Sy  kamer  was  uit  kas-   Baba  vertel  nie?"  pleit  hy.  Sy  genoegdoening.                        soos Hy sê. Dankie, oom." En hy
          planke  gemaak.  Een  venstertjie  vertel weer en voeg by: "Dis oor  "My kind, waar was jy?" wil sy ma          keer terug na die sneeu.
          het  daglig  ingelaat.  Wanneer  Hom dat ek nou hier is en dat ons  weet terwyl sy hom na die stofie            Die man kom na 'n halfminuut tot
          Jamie  'n  paar  koerante  kon  julle vanaand geskenke gaan gee.  lei om effens warm te word. "Ek't             verhaal en draf die trappe af. Maar
         verkoop, of sy ma werk kon kry as     En  Hy  het  gesê  ons  moet  ook  al die mense in ‘Blikkiesvallei’ oor    die skemerlig en veral die verblin-
         opwashelper  by  'n  nabygeleë        ander gaan vertel."                   Jesus vertel." Die Kersete smaak     dende  sneeu  maak  dat  hy  die
         restaurant, het ‘n olielamp saans     Eindelik  breek  die  aand  aan!  heerlik vir ma en seun, en daar is       seun  nie  kan  sien  nie.  Watter
         ‘n  bietjie  lig  verskaf,  maar  daar   Jamie  het  nog  nooit  in  sy  hele  nog genoeg van die geskenkkos     koers het die seun ingeslaan?
         kon net olie gekoop word nadat in  lewe so ‘n pragtige gesig gesien  oor om ‘n paar dae te hou.                  "Hy  kan  tog  nie  ver  wees  nie,"
         alle ander noodsaaklikhede voor-      nie. Hy en sy ma sit amper heel  Dan is Jamie stil. Skielik staan hy       mompel  hy.  "Hy  moet  al  amper
         sien  is.  Soos  enige  ander  agt-   voor in die saal. Daar was sulke  op, fronsend. "Mammie, weet die          doodverkluim wees." Hy trotseer
         jarige  seun  was  Jamie  vol  mooi  musiek,  "Vreugde  vir  die  mense  in  die  heuwelhuise  van               die sneeustorm, soek oral, druk
         lewenslus.                            wêreld,"  sing  die  mense.  Dan  Jesus?"  "Natuurlik,  Jamie."  naderhand 'n deurklokkie. "Het 'n
         Op  'n  dag  besoek  'n  tannie  die   staan  'n  man  op  en  vertel  hulle  "Maar  hoe  kan  hulle?  Hulle  het   seun hier aangekom?" "Omtrent
         pondok  waar  Jamie  en  sy  met  sagte  stem  die  verhaal  van  ons  nog  nooit  vertel  nie.  Dalk            ‘n  halfuur  gelede,"  sê  die  vrou.
         weduweema woon. Sy glimlag so         Jesus. Dan ook die hartroerende  weet  hulle  nie.  Ek  gaan  hulle        "Dit pla my, hy kan iets oorkom in
         mooi  en  praat  so  vriendelik  dat   note  van  "O  kleine  dorpie  Bet-  vertel."                             hierdie sneeustorm."
         Jamie  wonder  waar  sy  vandaan      lehem."  Dis  mos  die  dorp  waar  Voor sy ma hom kon keer, is hy uit     Die  man  sê  dankie  en  ploeg
         kom. Tog nie uit die stad nie? Sy     die Baba gebore is!                   in die storm. Hy veg teen die wind   verder  deur  die  sneeu.  Eindelik
         maats het hom vertel dat daardie      Die man gaan voort, maar sluit nie  en sneeu en gaan na die groot wit      gewaar  hy  die  figuurtjie  van  'n
         mense almal kwaai en gemeen is.       af  met  die  wyse  manne  nie.  Hy  huise teen die rykmansheuwel. 'n      kind,  inmekaargetrek  in  die
         Eindelik  waag  hy  die  vraag:  vertel  hoe  die  Baba  gegroei  het  Dame  bekyk  nuuskierig  die  ver-        sneeu.  Hy  snel  nader.  Dis  die
         "Waar  kom  Tannie  vandaan?"         tot Seun en Man. Hy het mense  waarloosde  kind  wat  haar  deur-          sendelinkie.
         "Nie  ver  van  hier  nie,  seunie,"   gehelp, hulle gesond gemaak en  klokkie gelui het. "Tannie," waag         "Ou  seun,"  sê  die  man  en  trek
         antwoord sy. "Ek het gekom om         hulle geleer hoe om mooi te lewe.  hy dit, en hy haal sy pet af, "Weet     hom  orent.  "Moenie  my  vashou
         julle  mense  hier  in  die  vallei  te   En  toe  -  Jamie  se  oë  skiet  vol  Tannie  wie  Jesus  is?"  Sy  is  te   nie, Oom." Sy tong stoot en sleep.
         help."                                trane  -  toe  neem  wrede  mans    verbaas om te antwoord, en staar       "Ek  moet  gaan  -  verder  -  ander
         Dit was iets nuuts vir Jamie. Net     Hom en maak Hom dood!                 hom aan. "Wat gaan aan, vrou?"       vertel!" Die man keer dat hy nie
         sy ma het hom nog altyd gehelp.  Die  prediker  vertel  verder  dat  'n  Man  verskyn  agter  die  vrou.         val nie. Die koue is te erg vir die
         "Hoe?" vra hy. "Eers gaan ek vir      hierdie Man, wat hy Jesus noem,  "Het  oom  ooit  gehoor  van  onbeskermde  liggaampie.  Die
         jou  'n  mooi  storie  vertel,"  ant-  uit Sy graf opgestaan het en nou  Jesus?" wil Jamie weet.                 man dra hom na die naaste huis,
         woord sy. Jamie is die ene ore. Dit   in  die  hemel  leef!  Hy't  eers  "Natuurlik, ou seun. Kom liewer         bel 'n dokter terwyl ander eerste-
         is  so  vreemd,  so  onwerklik,  so   gesterf, maar nou lewe Hy sodat  in  en  word  warm  voor  jy  ver-        hulp toepas. Maar dit kom te laat.
         onmoontlik, en tog...                 almal  -  dit  beteken  mos  vir  my  kluim," sê die man en maak die       Jamie  se  werk  was  klaar  ge-
         Die  Baba  waarvan  sy  vertel,  is   ook, dink Jamie - saam met Hom  deur wyd oop. Jamie loer in. Daar          doen...
         waarskynlik  gebore  in  'n  plek     vir ewig kan lewe!                    is  'n  gloeiende  vuurherd  en  hy   Die  gevolge  van  Jamie  se
         soos  ‘Blikkiesvallei’.  Daarvan  is   Jamie  drink  elke  woord  in.  kon hitte voel, maar hy skud sy           opofferende  liefdesdade?  Die
         hy oortuig. Maar hierdie tannie sê    Eindelik is die prediker klaar en  kop.  "Nee,  Oom.  As  Oom  weet,       rykmansbuurt  is  wakkergeskud!
         ryk mans het mooi geskenke vir        ander  mans  gee  geskenkmand-        moet ek vir ander gaan vertel."      Koue harte het sag geword. Almal
         Hom gebring omdat Hy 'n Koning  jies  vol  heerlike  eetgoed  en  Hy draf van die een huis na die                het geweet van Jamie wat sy lewe
         was.                                  speelgoed  en  lekkers  vir  elke  ander, altyd met dieselfde vraag        wou gee sodat hulle kon hoor van
         Toe die tannie weg is, dink hy na  seun  en  dogter  in  die  vallei.  Dit  en altyd kom dieselfde antwoord.     Jesus en Hom leer liefkry en deur
         oor alles wat sy gesê het. Daardie    was alles so wonderlik!               Dan kom hy by 'n veel groter huis    Hom ook ander kon liefhê!
         nag  gaan  sit  Jamie  onder  die  Tog  bly  Jamie  dink  aan  die  as die ander aan, en baie mooier.            Aan die bewoners van ‘Blikkies-
         sterre  en  tuur  op  na  die  hemel-  verhaal.  Hy  gaan  voetjie-vir-     'n Man met 'n kwaai uitdrukking  vallei’ is beter huise verskaf, werk
         ruim. Dis bitter koud en hy bewe  voetjie tot by die prediker en raak       op sy gesig maak oop en Jamie        is vir die mans gevind, almal kon
         terwyl hy sy baadjie stywer trek  aan  sy  mou.  "Meneer  prediker,"  stel sy vraag.                             beter  lewe.  Die  vallei  se  om-
         om sy maer liggaampie. Hy hoor  sê hy. "Het meneer gesê daardie             "Het  oom  al  ooit  van  Jesus      gewing is mooi en netjies gemaak
         nie die sneeu wat meegee onder  Baba het vir alle mense gesterf?"           gehoor?" "Ja," kom die antwoord      en bo teen die heuwel is daar 'n
         naderende  voetstappe  nie,  so  Die man kyk af met vriendelike oë          botweg. Die man begin die deur       kerk  gebou  met  'n  toring  wat
         ernstig kyk hy na bo.                 na die jong seun se gesig. "Ja, my    toemaak, maar Jamie leun voren-      hemelwaarts reik.
         "Wat vang jy aan, Jamie?" vra 'n  seun."  "Dan  het  Hy  vir  my  ook       toe en stel die vraag wat hom bly  By die preekstoel is die volgende
         bars stem naby sy oor. "Ek soek  gesterf?"  "Ja,  seunie."  "En  ek         pla  sedert  hy  op  die  heuwel  woorde aangebring: "As jy Jesus
         die  ster,"  antwoord  hy.  "Maklik  moet vir ander vertel wat nie weet     beland het. "Hoekom vertel Oom       ken, hoekom nie ander van Hom
         genoeg. Volop sterre daar," sê die  nie? Die tannie het gesê dis die        ons dan nie in ‘Blikkiesvallei’ van   vertel nie?"
         man. "Nie die ster wat daar was  rede  waarom  sy  my  die  verhaal         Jesus nie?"                          Die man wat die kerk gebou en die
         die nag toe Baba Jesus gebore is  vertel het." Die man knik en streel       "Wel – er – uh," stamel die man.     woorde aangebring het, was die
         nie."                                 oor  sy  kop.  Dan  roep  sy  ma  en   Hy kyk na die bewende seun en sy    man  wat  Jamie  in  die  sneeu
         "Jy beter ingaan waar dit warmer      weldra sit Jamie styf teen haar in    gesig raak minder stroef. Hy sit sy   gevind  het.  Of  moet  ek  sê,  die
         is." Die buurman tree verder na sy  die  sendingbussie  wat  sy  vrag       arm om Jamie en sê: "Kom binne,  man wat deur Jamie gevind is.
         eie pondok, en hy dink, 'n Baba       terugneem na die vallei.              seun,  ons  kan  daaroor  gesels     AS JY JESUS KEN, HOEKOM NIE
         gebore...  In  'n  krip...  Um...  Dalk  ‘Blikkiesvallei’  was  daardie  Ou-  terwyl jy warm word."              VIR  ANDER  VAN  HOM  VERTEL
         steek  daar  tog  iets  in  die  kersaand joliger as gewoonlik, en          "O  nee,  oom!  Ek  moet  ander      NIE?
         Kersverhaal.  Hy't  die  storie  as   Jamie  was  die  gelukkigste  kind    mense  vertel.  Jesus  het  gesê     Uit:  Christmas  in  my  heart  -
         kind gehoor, maar die hart van die  op aarde! Daar was ‘n nuwe vrede        almal wat van Hom weet, moet vir     Review  and  Herald  Publishing
         verhaal  vergeet.  Pyn  trek  deur  en  vreugde  in  sy  hart  soos  net    ander ook vertel! Ek moet maak       Association.
   1   2   3   4   5   6   7   8   9