Page 10 - Good News December 2010 paper
P. 10

1998.  Op  bevel  van  die  Here  NUUS ‘n impak in baie mense se
          begin ons ‘n Christelike koerant.  lewens gemaak!
          Die Here lei ons op ‘n pad van           BAIE DANKIE AAN ONS
          geloof, aangesien ons oor geen       ADVERTEERDERS EN BORGE!
          rekenaar,  -toerusting  of  finan-   U het ‘n aandeel aan elke mens
          siële  reserwes  beskik  het  nie.  wie  se  lewe  aangeraak  word
          Ons begin in Potchefstroom en  deur die GOEIE NUUS!
          versprei  10  000  kopieë  per
          maand.                                     NUWE HORISONNE...
          DEUR DIE GENADE EN TROUE  Daar  is  verskeie  oproepe  uit
          VOORSIENING  VAN  DIE  HERE  ander  dorpe  en  stede  dat  ons
          het  die  oplaag  van  GOEIE  ook daarheen moet uitbrei. Sal u
          NUUS/GOOD NEWS gedurende  ons  asb.  help  om  in  hierdie
          die afgelope 12½ jaar vermeer-       behoefte te voorsien?
          der  tot  40  000  kopieë  wat  U  kan  ‘n  deelgenoot  word  van
          maandeliks GRATIS in 12 dorpe  hierdie  vrugbare  Bedienings-
          versprei word.                       veld  in  die  Here  se  Koninkryk.
          Tans bedien ons Potchefstroom,  Help ons asb. om hierdie doel te
          Klerksdorp, Orkney, Stilfontein,  verwesenlik  deur  ‘n  geringe
          Hartbeesfontein,  Parys,  Tosca,  bedraggie van R30, R40, R50, of
         Ventersdorp, Ottosdal, Molopo,  wat u graag wil gee, maandeliks                                     R30        R40       R50
         Delareyville en Fochville (onge-      te  bewillig.  DIT  SAL  UITSLUIT-
         veer 160 000 lesers).                 LIK VIR DIE UITBREIDING VAN
            Met hierdie uitgawe oorskry        GOEIE  NUUS  AANGEWEND
              ons die 4.6 miljoen-kerf!        WORD. (Debietorder langsaan).
              Prys die Here daarvoor!          Gegee  die  erns  van  die  tyd
         Ons is só dankbaar om gereeld  waarin  ons  leef,  wil  ons  ons
         baie  positiewe  terugvoer  van  lesers vriendelik, dog dringend
         lesers wat aangeraak, opgebou  vra om dit ‘n ernstige gebedsaak
         en  bemoedig  is,  te  ontvang.  te maak, en ons hande te sterk
         Sommige  het  die  Here  gevind  om  voort  te  gaan  met  hierdie
         deur hierdie lewensveranderen-        uiters noodsaaklike Bediening.
         de leesstof. Daar is ook gevalle  U kan ook ‘n eenmalige bydrae
         van  persone  wat  deur  die  lees  maak  deur  ‘n  bedrag  in  ons
         van  GOEIE  NUUS  weerhou  is  bankrekening  te  deponeer.  Die
         daarvan  om  hul  eie  lewe  te  besonderhede is as volg:
         neem.  Verhoudinge  tussen  Rekeningnaam:  Goeie  Nuus;  Die GOEIE NUUS kan ook nou op  Ons bid u die Here se seën toe
         huweliksmaats,  ouers  en  Nommer:  171  333  6251;  Tak-                   die internet gelees word. Besoek  vir  u  bereidwilligheid  om  ons
         kinders  is  herstel  en  vernuwe.  kode:  171  338;  Rekeningtipe:  www.goodnewsmessage.co.za                  behulpsaam  te  wees  met  die
         Vele  is  begelei  tot  geestelike  tjekrekening. Nedbank, Potchef-         en  gee  hierdie  web-adres  deur  uitbreiding  van  God  se  Konin-
         groei. Ander is uitgedaag om ‘n  stroom.                                    aan u familie en vriende in ander  kryk. Mag Hy u ryklik seën! Baie
         verskil  in  die  samelewing  te  Ons  is  ook  beskikbaar  om  by  dorpe  in  ons  eie  land  asook  dankie! Net die ewigheid sal kan
         maak.  Gemeentes  het  oor  gemeentes en selgroepe te kom  enige land oorsee. Dan kan hulle  getuig  van  wat  met  hierdie
         grense heen hande gevat en na  vertel van al die getuienisse van  ook  geseën  word  met  die  Bediening bereik word. Mag die
         mekaar uitgereik.                     lesers wie se lewens aangeraak  kosbare  geestelike  artikels  en  wonder van God se liefde u harte
         Sonder  twyfel  het  die  GOEIE  is deur hierdie Bediening.                 getuienisse.                         hierdie Kersgety vul! - Redaksie










                VERY  BIRTH  is  a  miracle,   Maker and Lord of all that exists.
                and  every  child  is  a  gift
          Efrom God. But more than 20                 nd  then  He  came  in  the
          centuries  ago,  there  was  a  truly       flesh  to  a  speck  in  the
          miraculous Birth; the Son of God  Auniverse  called  Planet
          was  born  a  Man.  With  a  divine   Earth.  The  mighty  Creator
          Father and human mother, Jesus       became  a  part  of  the  creation
          entered history - God in the flesh.  limited  by  Time  and  Space  and
                                               susceptible to age, sickness, and
                 e  spoke  and  galaxies  death.
                whirled  into  place,  stars   But love propelled Him, and so He
          Hburned  the  heavens,  and          came  to  rescue  and  save  those
          planets began orbiting their suns    who  were  lost  and  to  give  them
          -  words  of  awesome,  unlimited,   the gift of eternity. He is the Word;
          unleashed power.                     He is Jesus the Christ!
          He  spoke  again  and  the  waters
          and lands were filled with plants           efore  anything  else  exis-
          and  creatures,  running,  swim-            ted, there was Christ, with
          ming,  growing  and  multiplying  -  BGod.  He  has  always  been          But although He made the world,      of God. AlI they needed to do was
          words  of  animating,  breathing,    alive  and  is  Himself  God.  He     the world did not recognize Him      to  trust  Him  to  save  them.  All
          pulsing life.                        created  everything  there  is  -     when He came. Even in His own        those who believe this are reborn!
          Again  He  spoke  and  man  and      nothing  exists  that  He  didn’t     land and among His own people,       - not a physical rebirth, resulting
          woman  were  formed,  thinking,      make. Eternal life is in Him, and     the  Jews,  He  was  not  accepted.   from human passion or plan - but
          speaking  and  loving  -  words  of   this life gives light to alI mankind.  Only  a  few  would  welcome  and   from the will of God.
          personal and creative glory.         His  life  is  the  light  that  shines   receive Him.
          Eternal,  infinite,  unlimited  -  He   through  the  darkness  and  the   But to all who received Him, He      (John 1:1-5,8-13
          was,  is,  and  always  will  be  the   darkness can never extinguish it.   gave the right to become children   Life Application Bible)
   5   6   7   8   9   10   11   12   13