Page 12 - Good News December 2016 paper
P. 12

et u al die dringende gevoel gekry  dat ek moet luister na iets wat hy vir my  het?”
                  om vir iemand te bid, net om dan  wil vertel.
          Hdie persoon se naam vinnig voor                                                             Die Sendeling verskaf die datum en tyd en dit lyk
          die Here te noem, of op 'n lys te plaas om  Ek stem in om 'n tydjie saam met hom  asof die man in die gehoor nie glo wat hy hoor nie.
          later voorbidding te vra? Dalk sal hierdie  deur te bring en dit is toe dat sy eerlikheid  “Mag ek 'n paar oomblikke van u tyd in beslag
          ware  verhaal  'n  verandering  maak  aan  my uitboul! Is sy storie enigsins moont-          neem?” vra hy respekvol, maar duidelik meer as
          die wyse waarop u aan gebed dink; dalk  lik? So wonder ek toe hy klaar gepraat  net 'n bietjie opgewonde.
          ook aan die manier waarop u bid.              het.
                                                                                                       “Die  nag  waarop  u  hierdie  ervaring  in  Afrika
          'n Sendeling het hierdie verhaal met sy  Dié  kêrel  en  sy  trawante  moes  my,  gehad het, was dit oggend hier by ons, en ek was
          tuisgemeente in Michigan, VSA, gedeel  volgens  sy  vertelling,  skynbaar  vir  'n  besig om gholf te speel. Tydens die spel was ek
          terwyl hy daar met vakansie was...            geruime tyd al in die oog gehou het. Hy  op  die  punt  om  'n  sethou  te  speel  toe  ek  'n
                                                        vertel dat hulle my 'n ruk gelede in die  oorweldigende drang voel om spesifiek vir u te
          Die  buitewyke  van  die  stad  kom  woud in gevolg het, omdat hulle weet dat  bid.                Dit  was  vir  my  op  daardie  oomblik  regtig
          uiteindelik in sig. Ek is al twee dae lank  ek  medikasie  en  kontantgeld  vervoer.  snaaks, want hoewel ek u as 'n vroeëre lid van die
          op my fiets se saal, op pad van die klein  Hulle het ook geweet waar ek oornag en  gemeente geken het en geweet het dat u diens
          hospitaal waar ek diens doen. Dit is deel  was van plan om my om die lewe te bring  doen  in Afrika,  was  dit  sowaar  die  laaste  ding
          van my werk om elke tweede week vanaf  en dan die geld en medikasie (waaronder  waaraan ek op daardie oomblik gedink het. Die
          die hospitaal deur 'n digte woud stad toe  sterk verdowingsmiddels) te steel.                begeerte het plotseling gekom, maar die gevoel
          te  ry  vir  die  aankoop  van  sekere                                                       was so sterk dat ek onverwyld 'n aantal mans in
          benodigdhede. Van die twee dae op pad,  Net hier kry sy storie 'n snaakse kinkel.  die gemeente gebel het om my hier in die kerk te
          slaap  ek  altyd  een  nag  oor  by  'n  “Toe  ons  die  nag  jou  kampplek  nader,  ontmoet sodat ons ernstig vir u kon bid.             Hulle is
          halfwegpunt.                                  besef ons dadelik dat al ons beplanning  getroue kerkgangers en behoort vanaand almal
                                                        en  moeite  pure  verniet  was.  Ons  moes  hier te wees. Mag ek vra dat hulle opstaan?”
          Ek ry by die eerste huise verby en in die  daaraan  gedink  het  dat  die  oornagplek
          rigting van 'n bank. Nadat ek geld getrek  deur wagte bewaak word. Ons het ook nie  Die spreker kyk toe terwyl die manne een vir een
          het, moet ek medikasie en ander nood-         eens probeer om hulle te oorrompel nie  op hulle voete kom. Toe knik hy - almal was daar.
          saaklikhede  aankoop.  Daarna  moet  ek  want ons het nie minder nie as ses-en-
          feitlik  dadelik  die  terugreis  aanpak,  twintig van hulle getel. Vir 'n geveg met  Ook die Sendeling se oë het elkeen gevolg toe
          omdat  die  hospitaal  die  voorraad  soveel ouens het ons nie kans gesien nie  hulle opstaan. Hy het nie almal van hulle geken
          dringend benodig.                             en  het  toe  maar  stil-stil  deur  die  bos  nie, maar dit was ook nie so belangrik nie. Hy was
                                                        teruggekeer stad toe.”                         te besig om hulle te tel...
          Die laaste ding wat ek verwag het, was
          om tydens hierdie gewone rustige reis  Ek val hom laggend in die rede. Ek kan nie  Daar was presies ses-en-twintig!
          op twee bakleiende mans af te kom. Maar  uitmaak  wat  hy  met  so  'n  verregaande
          vandag gebeur dit. Toe ek egter op die  storie wil bereik nie. Al band wat tussen  [Uit: God is op die Troon, Jannie Hough, Creatix
          toneel verskyn, hou die geveg summier  ons twee is, is die feit dat ek hom onlangs  Boeke, 2009].
          op. Dit gee my die geleentheid om aan-        gehelp het. Wat sou hom besiel om my so
          dag  te  skenk  aan  die  een  wat  nogal  'n  vreemde  verhaal  te  vertel?  Soek  hy
          ernstige beserings opgedoen het. Nadat  dalk simpatie, geld, geestelike hulp?
          ek hom behandel het, staan ek bietjie tyd
          af om met hom oor sy sielstoestand te  Wat my gelag ontlok het, is die storie oor
          praat. Ek voel na 'n ruk dat die boodskap  die  wagte.  Ek  verseker  hom  dat  ek
          tog op goeie grond geval het, en daarna  daardie  aand,  soos  altyd,  alleen  by  die
          sorg  ek  dat  hy  veilig  en  gemaklik  is  kampplek  in  die  woud  was.  Sy  reaksie
          voordat ek verder gaan.                       verbaas  my.  Hy  is  byna  verontwaardig
                                                        dat ek hom nie glo nie. “Meneer, ek was
          Twee aande later is ek ook veilig tuis, net  nie die enigste een wat die wagte gesien
          om veertien dae later weer dieselfde baie  het  nie.  My  vyf  vriende  het  hulle  ook
          kilometers te moet aandurf. In die stad  gesien,  en  ons  het  moeite  gedoen  om
          wag daar egter 'n groter verrassing as  hulle  te  tel.  Hulle  teenwoordigheid  was
          die  vorige  keer.  Die  jongman  wat  ek  die  enigste  rede  waarom  ons  bang
          gehelp het, wag my op my roete in. Dit  geword en die aftog geblaas het.”
          kom  vir  my  snaaks  voor:  hoe  weet  hy
          wanneer ek hier verbykom, tensy hy my  Terwyl die Sendeling die verhaal aan sy
          toevallig gesien het, of dalk my heen-en-     tuisgemeente in Michigan vertel, word sy
          weer ryery lankal dophou?                     boodskap  ineens  deur  iemand  in  die
                                                        gehoor onderbreek. Die man staan op en
          Daar is nietemin nie tyd om daaroor te  vra: “Kan u ons die presiese datum gee
          tob nie want hy dring dadelik daarop aan  waarop hierdie gebeurtenis plaasgevind
   7   8   9   10   11   12   13