Page 6 - Good News February 2005 paper
P. 6

‘N DAMASKUS-ERVARING              reg voor die tronk van die provinsie Gaza geparkeer     Katolieke en enkeles Moslems.  Altino het gesê hy is
                  Vervolg van p. 1             het.                                                    "Universal" , 'n geloof uit Brasilië. Toe ek hom vra
          Die  seun  is  op  my  motor  se     'n Baie aggressiewe tronkamptenaar het my by 'n         waarin hulle glo, sê hy "In God natuurlik". Ek vra
          agterste sitplek getel en met vyf    gebou langsaan ingeneem. My mond het kurkdroog          hom  toe  of  hy  Jesus  Christus  ken  en  hy  sê:
          van sy familielede het ons na die    geword  toe  ek  sien  my  naam  word  in  die  tronk-  "Natuurlik, dis God se Seun".  Hy was baie verbaas
          hospitaal  te  Xai  Xai  gejaag.  Met   register  aangeteken.  Buite  in  die  straat  kon  my   om toe te hoor dat hy eintlik 'n Christen is.
          ons aankoms was dit egter reeds      familie nie glo wat ek hul vertel nie. My pleitende     Maandag  het  aangebreek  en  ek  is  eers  om  12:00
          te laat. Daar was nie juis sprake    vrou is weggestamp. Die wagte het met hulle AK47's      deur twee "prokureurs" na die hof geneem. Hulle
          van hulp by die hospitaal nie. Ek    nadergestaan. Omdat niemand Engels kon praat nie,       het voorgegee dat hulle met my familie gereël het.
          was  toe  éérs  dankbaar  dat  ons   is 'n prisonier wat kon tolk, uit die tronk laat kom.   Die hofsaak het reeds begin toe my familie en regte
          motor nie gerol het nie. Na 'n lang   Altino Sabata (betekenis = "sabbat") moes eintlik net   prokureur opdaag, net om uit die hof gejaag te word.
          tyd  kon  ek  die  seun  by  die     vir my kom sê dat ek geen keuse het nie, maar hy was    Ons vermoede is dat die hofbeamptes doelbewus
          lykshuis  aflaai  en  na  die  polisie   die engel waarvoor ek gebid het. Ek het hom gevra   my eie prokureur wou dwarsboom. In sy uitspraak
          gaan om die ongeluk aan te meld.     om my in die tronk te help en my seun Adolf het hom     het  die  Portugeessprekende  regter  gesê  dat  my
          Die  polisie  kon  slegs  Portugees   selfs geld belowe as ek veilig sou wees. Toe my nefie   "oortreding"  in  hulle  land  met  3  jaar  tronkstraf
          praat  en  het  my  paspoort  en     hom egter vra of hy 'n Christen is, het hy dit ontken.  gestraf word. Hy het beveel dat ek R8 500 kontant
          bestuurslisensie  geneem.  Die  Sonder dat ek my kinders kon groet, is ek deur die           moet betaal vir die hofkoste, begrafniskoste en vir
          derdepartymaatskappy by wie ek       tronkdeur begelei. In 'n lang, smal binneplein het 260   borgtog. Die finale hofsaak is in April. Ek is daarna
          verseker  was,  het  geen  hulp  of   gevangenes  met  kaal  bolywe  vir  my  gewag  en      weer na die tronk geneem en my familie is met die
          raad  aangebied  toe  ek  hulle  aanmerkings geskreeu toe ek tussen hulle deur na 'n         taak gelaat om die geld bymekaar te kry voordat die
          skakel  nie.  Samuel,  'n  familielid   agterste sel geneem is. Ek het dadelik op die grond   banke sou sluit.
          van  die  oorledene,  kon  egter     gaan sit en met van die gevangenes probeer praat.       Ek  is  uiteindelik  om  16:30  vrygelaat.  Dieselfde
          Engels  praat.  Hy  het  verduidelik   Later  het  Altino  my  kom  haal  en  na  'n  ander  sel   toneel as met die inkomslag het hom afgespeel. Al
         dat, omdat die familie saamstem       gebring  wat  12  m  x  6  m  groot  was  met  15       die  gevangenes  was  in  die  binneplein  versamel.
         dat  dit  'n  ongeluk  was,  ons  drieverdieping-stapelbeddens styf teen mekaar. Ek           Maar hierdie keer het hulle my toegejuig en "high
         verklarings sou moes aflê en ek       sou die baie warm, donker, onwelriekende vertrek        fives" uitgedeel.
         later  sou  moes  terugkom  vir  'n   met 43 ander prisoniers deel. Daar was 3 kleinerige     Ek weet nou dat wat gebeur het, moes gebeur. Ons
         hofsaak.  Vier ure later is my en 'n   vensters  wat  min  vars  lug,  maar  wel  muskiete    as  gesin  en  vriende  is  nader  aan  mekaar  as  ooit
         familielid  se  verklarings  afge-    deurgelaat  het.  In  een  hoek  het  2  slegruikende   tevore. Ek lees my Bybel met nuwe oë. Van 'n paar
         neem  en  is  ek  en  die  familie    porseleinpotte in die grond as toilette gedien: geen    dinge is ek nou baie bewus:
         byeengeroep. Via Samuel is aan        lopende  water,  toiletpapier,  spieëls  of  privaatheid   * 'n Mens is nie regtig in beheer van jou eie lewe nie.
         my gevra wat ek bereid sou wees       nie. Slegs 'n drom met water waarmee jy kon afspoel.    Iets heeltemal buite jou verwysingsraamwerk kan
         om aan die familie te betaal vir die   Veral  snags  was  die  hitte  onhoudbaar  en  het  die   enige oomblik gebeur.
         begrafnis. Ek het ingewillig om te    water lafenis gebring. Altino het my telkens vergesel   * Daar is baie mense onder ons wat baie swaarkry en
         help,  maar  gesê  dat  dit  nie  'n   om my te beskerm.                                      ons moet vir mekaar bid.
         skuldbekentenis  sou  wees  nie.      Ek het my mede-prisoniers gou leer ken. Na 3 dae        * Ons moet ook dankie sê vir ons land en bid dat dit
         Daar is op 'n bedrag van R1 000       kon ek 40 van hulle op die naam noem en het baie se     nie maar net nog 'n Afrikaland sal word nie.
         ooreengekom.                          hartseerstories aangehoor. Sowat 3 van hulle kon        *  Waar  ek  voorheen  baie  wetenskaplik  oor  die
         Voordat  ons  egter  ons  reis  kon   Engels  redelik  praat,  het  my  Portugees  geleer  en   godsdiens geredeneer het, weet ek nou dat 'n mens
         voortsit, sou ek eers 'n vorm by      selfs  teen  my  skaak  gespeel.  'n  Prisonier  het  die   nooit op elkeen van jou vrae 'n antwoord sal kry nie -
         die  prokureur-generaal  se  eerste aand vir my 'n laken geleen. Ek het net my                daar is tye wat jy maar net moet glo.
         kantoor  moes  teken.  Dit  sou       kortbroek, hemp en plakkies gehad. My vrou, Alta,       * Die dood kan elkeen van ons met die volgende
         blykbaar net vyf minute duur. Met     kon die volgende middag 'n tandeborsel, kussing en      asemteug tref en dan is dit elkeen alleen voor God.
         'n  polisieman  voor  in  my  motor,   handdoek  bring.  Ook  'n  hartverskeurende  briefie   Mag ons gereed wees en mag Hy ons genadig wees!
         het ons vertrek. Toe ons stilhou,     van my kinders. Sondagmiddag het ek die gevange-        Dr. Adriaan Vermooten
         was ek geskok om te sien dat ons      nes oor hul geloof uitgevra. 'n Hele paar was Rooms-    Potchefstroom






          On  2  May  2004  more  than  22  million     unite in prayer to ask God to bless all the    God's Spirit, the healing of the nations, the salvation
          Christians in all 56 nations and islands of   nations so that the earth will be filled with   of the lost, and that the glory of the Lord will fill the
          Africa  united  in  a  day  of  prayer  and   the  knowledge  of  the  glory  of  the  Lord   earth. We invite you to join hands with us to pray for
          repentance  for  the  Continent.  Christians   (Hab.2:14).   Over the last five years, God   the world! Tel: (012) 365 3213; Fax: (012) 365 3214.
          came  together  in  large  stadiums,  open    raised  up  many  groups  and  networks  of
          fields, market squares, churches and other    Christians to pray for the world.   Visit the
          public venues to pray. It was broadcast by    websites  of  Transformation  Africa
          hundreds of radio and TV stations.            ( www.transformationafrica.com),  Prayer
          For  15  May  2005  the  IPC  (International   Week  ( www.prayerweek.com),  the  USA's
          Prayer  Council),  Transformation  Africa,    National  Prayer  Committee  (        www.
          Prayer  Week  and  many  other  Christian     gospelcom.net/npc),  the  Global  Day  of
          Organisations and Prayer Networks, invite     Prayer ( www.globaldayofprayer.com).
          Christians all over the world to take hands   Many of these streams are converging into
          in a Global Day of Prayer.  On 15 May 2005    a Day of Prayer where Christians all over
          an  estimated  200  million  Christians  will   the  world  will  pray  for  an  outpouring  of
   1   2   3   4   5   6   7   8   9