Page 8 - Good News February 2010 paper
P. 8

vertel  hoe  hy  'n  paar  jaar  vantevore  met  'n  sterk   het  nie,  het  Hy  ook  nie  van  jou
          gevoel in sy hart dat God hom na die sendingveld        vergeet nie. Inteendeel, Hy het jou
          geroep  het,  met  gepakte  sakke  by  die  bushalte    ontsaglik  lief.  Moenie  dat  die
          gestaan het. Dit is egter net toe hy in die bus moes    vyand  jou  langer  van  God  af
          klim dat sy moed hom begewe het. Hy het omge-           weghou nie. Kies om vandag nog
          draai en teruggekeer na Bredasdorp waar hy by die       na Hom terug te keer! Ek kan jou
          plaaslike bakkery aangesluit het. Vir 'n oomblik het    waarborg, Hy wag reeds op jou!
          hy stilgebly voordat hy sy sin afsluit: "Dit is nou al   Vader God, baie dankie dat U my
          jare dat ek met hierdie geweldige skuldgevoel in my     nooit  afskryf  nie.  Help  my  asse-
          hart rondloop. Elke keer wanneer ek wil bid, stop ek    blief om in hierdie nuwe jaar nie
          omdat ek nie kan verwerk dat ek my rug op God           net my verhouding met U daagliks
          gedraai het nie."                                       te  bou  nie,  maar  om  werklik  die
           In daardie oomblik het Anton besef waarom hy die       naaste aan U te kom as wat ek nog
          jongman moes oplaai. God het hom gestuur om aan         ooit was. Ek bid dit in die Naam
          die  ryloper  nuwe  hoop  te  bied.  Ook  om  hom  te   van Jesus Christus. Amen.
          herinner dat daar altyd 'n tweede kans by God is.
          Nadat  Anton  hom  van  sy  visioen  vertel  het  en         PRAKTIESE RIGLYNE:
          oortuig het dat God nie van hom vergeet het nie, het            HOE OM NA GOD
          die  ryloper  met  trane  in  sy  oë  na  hom  gedraai          TERUG TE DRAAI
          voordat hy uitgeklim het. "Baie dankie vir vandag.      STAP 1: Bely jou sondes teenoor
          Jy sal nooit besef watter las jy gehelp het om van my   God. As daar enige sonde is wat
          skouers af te lig nie! Ek kan nie wag om by die huis    tussen jou en God staan, bely dit
          te kom sodat ek uiteindelik weer saam met God tyd       voor Hom.
          kan  spandeer nie!"                                     STAP  2:  Aanvaar  jou  vergifnis.
          Jakobus  4:8c:  "Nader  tot  God  en  Hy  sal  tot  jou   Deur Jesus se kruisdood ontvang
          nader."                                                 ons vergifnis vir al ons sondes.
          Voel jy vandag soos hierdie bakker? Dalk het jy jou     STAP 3: Kies om eerste tot God te
          rug  in  die  verlede  op  God  gedraai.  Dalk  het  jou   nader. Vind 'n stil plek en sluit jou
          geloofslewe  oor  die  afgelope  maande  yskoud         oë. Ek kan jou waarborg, God wag
          geword.  Of  dalk  het  jy  'n  deurbraak  in  jou  lewe   reeds vir jou!
          nodig, maar dit voel asof jy teen die dak vas bid.      Benescke  Botha  (Radio-aan-
          Lees weer die woorde in Jakobus 4:8c. Wie moet          bieder  en  vryskutskrywer  vir
          eerste nader? JY.                                       verskeie geestelike en inspirasie-
          Onthou, net soos God nie van die bakker vergeet         tydskrifte).





                  visitor to a sculptor's studio commented, "I
                 saw some blocks of marble lying in a corner.
          AOut of one a hand emerged, out of another
          was  a  head,  with  face  unfinished.  Others  had
          unfinished work. Why the abandoned pieces?
          The  artist  answered:  "All  those  pieces  showed
          great promise on the outside, on the surface. But as
          I chiselled deeper, flaws and defects in the marble
          that  were  not  visible  on  the  surface  showed  up.
          They  had  to  be  abandoned."  The  difference
          between marble defects and human defects is that
          the marble cannot repent and be cleansed, but a
          person  can.  The  defective  heart  becomes  the
          perfect heart at the touch of the Master's Hand!
   3   4   5   6   7   8   9