Page 5 - Good News February 2011 paper
P. 5

ou jy al ooit iets so graag   kom. Daar is geen predikant nie
          ‘n  Pastoor  van  'n  plaaslike  sou praat, moes oopmaak. Hier-                     hê dat jy bereid was om     en  Yip  is  oortuig  dat  God  haar
          gemeente  het  sy  assistent  die  keer  het  hy  gebid  dat  die          Wjou kosbaarste besitting            roep om haar mense uit die Bybel
          opdrag gegee om die Evangelie  Here  hom  moes  beskerm.  Hy               te verkoop?                          te leer.
          in 'n ou deel van die stad te gaan  het vir sy lewe gevrees.               Yip, 'n jong Chinese meisie, weet    Bybelgenootskappe  wêreldwyd,
          verkondig.                           Toe  hy  daar  kom,  het  'n  vyf-    wat dit beteken. Haar gesin, arm     ook  die  Bybelgenootskap  van
                                                                                     boere,  het  hulle  kosbare  water-
                                                                                                                          Suid-Afrika, help in vennootskap
          Die oomblik toe die eerste man  jaaroue  dogtertjie  by  die  hek          buffel  -  die  een  ding  wat  nood-  met die Chinese Christenraad en
          met  wie  hy  gesels,  hoor  van  gesit en speel. Hy het haar van          saaklik  is  vir  'n  boer  in  China  -   die Amity Drukkery om Bybels vir
          Jesus, was hy baie ontsteld en  die  Here  vertel,  van  die  skep-        verkoop  om  haar  droom  te  die mijoene Chinese Christene in
          het die evangelis gevra om sy  ping en van Jesus Christus wat              bewaarheid.  Ons  praat  nou  nie    China beskikbaar te stel.
          huis te verlaat.                     die Verlosser is.                     hier van die begeerte om 'n iPad of   http://biblesociety.co.za/
          'n Ruk later het die pastoor weer  Na  'n  rukkie  het  die  pa  agter-    die  nuutste  Blackberry  aan  te
          vir die jong evangelis gesê om  gekom  wat  aan  die  gang was.            koop  nie,  maar  om  haar  na  'n
          na  dieselfde  huis  te  gaan  en  Hy het met 'n stok by die huis          Bybelskool  te  stuur  sodat  sy  as
          weer die Evangelie daar te gaan  uitgestorm om die evangelis te            predikant opgelei kan word.
          verkondig. Hy het dit gedoen en  slaan.  Net  toe  hy  hom  wou            Yip woon in 'n klein dorpie in die
          weer  met  die  man  oor  Jesus  slaan, het die dogtertjie uitge-          berge van Henan, een van China
          gepraat.  Hierdie  keer  het  die  roep:  “Pappa,  hou  op!  Moet          se  armste  provinsies.  Daar  is
          man  begin  skree  en  vloek  en  hom  nie  slaan  nie.  Pa  moet          geen behoorlike paaie of vervoer
          gedreig om hom te slaan as hy  luister wat hy sê en van nou af             nie.  Om  by  die  kerk  uit  te  kom,
          dit sou waag om terug te kom.        elke Sondag kerk toe gaan.”           moet sy en haar gesin 10 km te
          Toe  die  pastoor  hoor  wat  Die pa het die stok laat val en              voet  aflê.  Die  meeste  mense  in
          gebeur het, het hy vir die evan-     begin  huil.  Sy  dogtertjie  was     haar gemeente is bejaard en hulle
          gelis  gevra  om  nog  'n  laaste  haar  hele  lewe  deur  doofstom        begin reeds op Saterdag stap om
          keer na dieselfde man te gaan.  en  Jesus  Christus  het  haar             Sondag betyds by die kerk uit te
          Die evangelis het eers geweier  wonderbaarlik genees!
          en gesê dat die man hom beslis  Die evangelis het nie van haar
          sou slaan en miskien selfs sou  toestand  geweet  nie.  Hy  was
          doodmaak as hy sy gesig weer  net gehoorsaam aan die opdrag
          daar sou wys. Maar die pastoor  om  die  Evangelie  aan  die
          was vasberade en het hom weer  verlorenes te verkondig, al sou
          gestuur.                             dit  beteken  dat  hy  geslaan  en
          Hy het gegaan en op pad het hy  dalk  doodgemaak  word.  Die
          geloop en bid. Die vorige twee  hele  gesin  van  sewe  het  tot
          kere het hy gebid dat God die  geloof in Jesus gekom.
          harte van die mense met wie hy  www.pioneers.org
   1   2   3   4   5   6   7   8   9