Page 3 - Good News February 2019 paper
P. 3

k kom vanoggend so 07:15       hulle dan nog so sou kla…             meer 'n broek nie - sy skoene het    'n skoon oorpak gee! En ek gee jou
                by  die  werk,  sluit  my                                            nie sole nie - en daar is iets aan sy   ook 'n geldjie vir die ou vrou by die
          Ewerkswinkel  oop  en  dank          Terwyl die een persoon nog so oor     lyf wat dalk lank terug 'n hemp kon   huis. Ek sien jy is 'n man wat vir
          my  Hemelse  Vader  vir  die  sy koue hamburger kla, vang my               gewees het. Ek vra in my binneste    ons nog baie in die toekoms gaan
          werkswinkel,  gesondheid  en  oog 'n ou Kleurlingman wat in die            'Here, wat nou Here?' maar ek kry    leer oor die lewe, ou Abraham."
          omdat  ek  SY  vrede  en  vreugde    slaghuis se vullissakke krap. Die     geen antwoord nie. Ek hoor niks.
          ervaar.                              ou krap so tussen al die sakke en                                          "Kan  ek  elke  dag  inkom,  my
                                               ek hou hom dop. Hy krap iets uit,     "Ou Abraham,  ek  dink  regtig  nie   Lanie?"  "Ja  Abraham,  want
          'n Kliënt kom vinnig nader en klim   ruik daaraan, hap en sluk sonder      die Here het van jou vergeet nie."   Vrydae kry die 'Besem-Managers'
          uit sy motor met 'n Wimpy-koffie in   om te kou. Ek stap nader na hom.     "Ja, my Lanie." Die ou oë is glasig   'n lekker "Sitdown-Wimpy-ontbyt"
          sy  hand  en  kla  dis  nie  meer  die                                     en  dof,  sy  kop  hang  al  vooroor   en  'Besem-Managers'  werk  net
          koffie soos van ouds nie. 'n Ander   "Môre,"  groet  ek.  "Wat  is  jou    soos  hy  jare  lank  al  probeer  om   van 8 tot 11uur, want hulle het tyd
          persoon wat ek ken, kom van die      naam?" "My naam is ou Abraham,        naby hom te sien. Die vulliswa trek   nodig vir hulle siek vrouens." "Is
          slaghuis  af  aangestap  met  'n     my Lanie," antwoord hy.               in om die vullis te verwyder, en die   reg  so  my  Lani,  ek  sien  nou  die
         pakkie vleis en al kouende aan sy     "Nou  wat  doen  jy  so  vroeg  hier   manne verskreeu ou Abraham.         Jere  het  'n  ander  plan  gehad
         biltong grom-groet hy so asof dit     tussen  die  ou  vrot  goed,  ou                                           vandag en amper dink ek Hy het
         'n stryd is om te lewe.               Abraham?"  "Ek  is  honger,  my       "Waarnatoe  gaan  jy  nou,  ou       my  en  die  ou  vrou  gaforgeet.
                                               Lanie."  "Maar  ou  Abraham,  die     Abraham?" "Ek gaan brood soek        Jammer Jere, omdat ou Abraham
         Ek besluit: "Vandag wil ek luister."   goed is vrot, jong!" "Ek weet my     om huis toe te vat my Lanie  ek het   nie reg vastaan het nie."
         En ek het goed geluister…             Lanie, maar die Jere het nog nie      klaar 'n kannetjie vir die water." Ou
                                               vandag  vir  my  'n  ietsie  afgegooi   Abraham  het  'n  glimlag  om  sy   Ek is die Here my God vandag so
         Dit is nou 18:00, en ek wil jou vertel   nie, maskien Hy is kwaad vir my."  geplooide mond. "As my Lanie wil,    dankbaar  vir  iemand  wat  nie  oor
         wat  ek  vandag  gesien  en  ervaar                                         kan  ek  'n  besem  bestuur  en  die   biltong kla nie, iemand wat nie oor
         het.                                  "Ou Abraham, hoekom vra jy nie        plek mooi skoon vee vir 'n stukkie   leë rakke in die vleismark kla nie,
                                               vir geld as jy iets wil koop om te eet   brood."                           en  iemand  wat  nie  oor  koue
         Ouens met baie geld het gekla oor     nie?"  "Ek  het  my  Lanie,  maar                                          hamburgers en koue koffie kla nie.
         pryse wat te hoog is. Die biltong-    daardie man..." (en hy wys na die     Ek  dink  by  myself:  'Is  dit  nou  U   Ek is my Vader só dankbaar dat Hy
         man het gesê daar is amper geen       biltongvreter)  "hy  het  my  amper   HERE, wat deur Abraham met my        ou Abraham nie vergeet het nie!
         vleis op die rakke nie. 'n Ander een   netnou  gaslaan,  hy  sê  ek  moet   praat?' "Ou Abraham, is jy seker jy
         het gekla oor ou brood en 'n ander    voertsek, my Lanie."                  het  'n  'liksens'  om  die  besem  te   Doen my, jouself, en ander 'n guns,
         persoon  oor  'n  koue  hamburger                                           bestuur?" "Ja, my Lanie, my vrou     en  probeer  net  een  dag  om  oor
         wat  hy  wou  vat  en  in  Steers  se   "Hoe oud is jy ou Abraham?" "78,    het dit vir my gegee toe sy bene     niks te kla nie, want ou Abraham
         'manager'  se  keel  wil  afdruk.  My   my  Lanie."  "Waar  bly  jy  ou  siek geword het."                       was  vandag  vir  my  so  'n  groot
         suster  het  gekla  oor  haar  CD-    Abraham?"  "Daar  bo  teen  die                                            inspirasie. 'n 78-jarige half-blinde
         speler  wat  skoongemaak  moet        berg." (Dis 8 km ver van ons af).     "Dis  goed  so  ou  Abraham,  die    man met toiings aan sy lyf wat nog
         word en dit kos R80 wat sy nie kan                                          mense jaag jou oral, maar vandag     steeds glimlag en nie kla nie! En ek
         betaal nie, want sy het nie geld nie!   "En  jou  mense,  ou  Abraham?"     het die HERE vir jou 'n groot werk   sê  met  trots:  "Vandag  het  ek  'n
                                               "Net  my  vrou  bly  by  my,  mar  sy   gegee  -  jy  is  van  vandag  af  die   waardige, my beste ooit, Besem-
         Ek  vertel  jou  net  kortliks  wat  ek   bene kan nie meer werk nie. Nou   'General  Manager'  van  die  bestuurder gekry!!!"
         vandag  gesien  en  ervaar  het.      kan sy nie uit die huis kom nie."     besems.  Jy  is  die  Baas  van  die
         Mense  kla  en  kla  en  ek  wens     "Kry  jy  oumens-pensioen,  ou        besems; hierdie besems gaan vir      Die Here is vir ons so goed en as ek
         hierdie  klakouse  met  wie  ek  net   Abraham?"  "Nee  my  Lanie,  nog     jou koffie gee in die plek van water   voel die lewe druk, kyk ek na my
         vandag  te  doen  gehad  het,  kon    nie,  maar  Mandela  se  mense  sal   en vars kos in die plek van vrottes.   Besembestuurder en ek weet   ek
         sien  en  ervaar  wat  ek  vroeg-     nog plan maak, so ek wag maar my      'n 'Manager' moet ook mooi skoon     het niks om oor te kla nie!
         oggend beleef het. Ek wonder of       Lanie." Abraham  se  broek  is  nie   aantrek, so ek gaan vir jou elke dag   - Werkswinkeleienaar











                     DITEMANA                  Morena mme ke botsa gore a ba         rata go busetsa batho mo dikeeta-
          Baefeso 4:32 - "Mme tsholanang       dira se ba se rapelang le se ba se    neng tsa go se itshwarelane. Ke a
          ka  bopelontle,  lo  utlwelane  buang? Bakeresete ba bantsi ba             itse gore re na le hisitori e e sa
          botlhoko,  lo  itshwarelane  jaaka   rata mme ba rapela gore Modimo        siamang  mo  Aforikaborwa  mme
          Modimo le ona o lo itshwaretse ka    a ba itshwarele maleo a bone. Ba      go  gana  go  itshwarelana  melato
          Keresete."                           rata  gore  Modimo  a  ba  tshego-    ya  kgale  re  tlaa  bona  re  bulela
          Matheo 18:21-22 - "Ke fa Petoro a    fatse  mme  a  ba  itshwarele  dibe   Satane  mabati  mo  nageng  ya
          atamela, a mo raya a re: 'Morena,    tsa bone. A wena o mongwe wa          rona.  Ditiragalo  tsa  mo  Aforika-           Johan Zerwick
                                                                                                                                    Johan Zerwick
          mokaulengwe  wa  me  o  ka  Bakeresete ba ba leng Bakeresete               borwa  di  maswe  thata  mme  di            Sêlê ke 083 458 3837
                                                                                                                                 Sêlê ke 083 458 3837
          nteofela  ga  kae,  ke  ntse  ke  mo   fela  ka  molomo  mme  e  seng  ka   tlhoka boitshwarelo bo bontsi.
          itshwarela? A e ka nna gasupa?'      ditiro.                                                                    Modimo a ka tshegofatsa naga ya
          Jesu a mo raya a re: 'Ke go raya                                           Jesu o re itshwareletse dibe tse     rona fa batho ba sa itshwarelane?
          ke re: E seng gasupa, mme e nne      A ruri o ka ipitsa Mokeresete fa o    dintsi  mme  a  re  swela  le  mo    A re itshwarelane gore Modimo a
          ga 70 gasupa.'"                      tsena kereke mme o buisa Beibele      sefapaanong. Ga a batle re swe le    kgone  go  re  itshwarela  le  rona.
          Bakolose 3:13 - "lo itshokelane,     mme  o  sa  batle  go  dira  se  se   rona mo sefapaanong mme o re         Rapela  thapelo  e  ya  Morena
          lo  itshwarelane  fa  mongwe  a      kwadilweng  mo  Beibeleng.  Fa  o     kopa gore re itshwarelane melato.    gompieno mme dira se o se rape-
          ledisiwa  ke  molato  wa  yo  sa batle go dira se se kwadilweng            Buisa ditemana tse di fa godimo      lang.
          mongwe;  itshwareleng  jaaka  mo Beibeleng o ka tlogela ka gore            tsa boitshwarelo le gore goreng o
          Morena le ene a lo itshwaretse."     o tlabo o itshenyetsa nako fela.      itshwarele ba ba molato le wena.                 THAPELO
          Luka  11:4  -  "O  re  itshwarele                                                                               Rraarona,  yo  o  kwa  magodi-
          melato ya rona, jaaka le rona re     Ke  nako  ya  gore  Bakeresete  ba    Ke  tlile  ka  kwala  ka  kopelo  ya   mong; leina la gago a le itshepi-
          itshwarela ba ba melato le rona."    simolole  go  itshwarelana  jaaka     Amazing  Grace.  MO  kopelong  e     siwe; puso ya gago a e tle; thato
                                               Morena Jesu a re itshwaretse fa a     go buiwa ka gore: "My Chains are     ya  gago  a  e  dirafale  mo  lefat-
                     DIKAKANYO                 a re swela rotlhe mo sefapaanong.     gone I have been set free." A wena   sheng jaaka kwa legodimong. O
          Fa o rapela Thapelo ya Morena a o    A le wena o rotloetswa ke batho       o  busetswa  mo  dikeetaneng  ka     re  fe  kajeno  sejo  sa  rona  sa
          dumela  ka  nnete  gore  o  rapela   go se itshwarele ba ba molato le      gore o boela o sa itshwarele batho   letsatsi. O re itshwarele melato ya
          eng?  A  fa  o  rapela  Thapelo  ya   wena ka pelo ya gago yotlhe?         ba  bangwe?  A  dipoletiki  tsa  rona, jaaka le rona re itshwarela
          Morena, a o bua fela kgotsa o ka                                           Aforikaborwa  di  santse  di  go     ba  ba  melato  le  rona.  O  se  re
          dira  se  o  se  rapelang?  Bakere-  Thata  fa  e  le  nako  ya  ditlhopho   tsentse  mo  dikeetaneng  kgotsa   gogele  mo  thaelong;  mme  o  re
          sete ba bantsi ba itse thapelo ya    jaaka mo Aforikaborwa batho ba        wena  o  gololesegile?  A  ruri  golole mo bosuleng. AMEN
   1   2   3   4   5   6   7   8