Page 2 - Good News January 2007 paper
P. 2

Fanie Venter               Jesus  in  my,  en  méér  van  die  na die koste. Paulus sê dis nie al
          Kagawa  was  'n  Japannese  krag van die Heilige Gees.                     nie:  'Hy  het  Homself  verder
          Christen. Hy het bekend geword  Dit wat ons egter begeer, is ook  verneder.  Hy  was  gehoorsaam
          vir sy ywer om die boodskap van  dit  waarvoor  ons  bang  is.  Ons  tot in die dood, ja, die dood aan
          Jesus  in  die  krotbuurte  van  weet  dat  'n  passievolle  lewe,  die kruis' (2:8).
          Japan  te  verkondig.  Hy  was  oorgegee  aan  God,  kan  lei  tot  Hoekom  het  Jesus  hierdie  pad
          egter 'n baie siek man - sy een  ontberings  en  selfs  swaarkry.  geloop? Hoekom het die Koning
          long is verwyder en hy was feitlik  Daarom is ons soos iemand vir  Homself  as  'n  slaaf  bekend-
          blind. Hy het geweet dat hy nie  wie dit moeilik is om oop oë in 'n  gestel?
          meer lank gehad het om te leef  rivier te spring: 'n rivier waarvan  Wanneer  Jesus  as  nederige
          nie.                                 ons die krag van die water en die  slaaf  aan  die  kruis  hang,  sien
          Sy  antwoord  op  hierdie  diag-     rigting  van  die  stroom  nog  nie  ons  dat  Hy  ernstig  is  oor  ons,
          nose was: as ek nie lank het om  beproef  het  nie.  Ons  bly  dus  ons sonde, en ons pyn. In Jesus
          te  leef  nie,  wil  ek  ten  minste  liewer veilig, hoog en droog op  kom praat God met bang, verwil-
          voluit  lewe!  Elke  dag  het  hy  die  kant  staan.  Passieloos,  derde mense in mensetaal en in
          uitgegaan in die reën en sneeu  sonder entoesiasme, selfgesen-             menslike dade. Soos die "Horse
          om  oor  Jesus  te  praat.  Die  treerd!                                   Whisperer" kom breek God ons
          mense  het  hom  uitgelag:  'As  Daarom  is  daar  so  'n  groot  nie met brutaliteit nie, Hy dwing
          God jou liefhet, hoekom doen Hy  verskil tussen ons lewensbena-            ons nie tot oorgawe nie. Jesus
          nie iets vir jou nie? Jy is so maer,  dering  en  Jesus  se  gesindheid  kom fluister vir ons Sy omgee,
          die wind kan jou wegwaai.' Maar  soos Paulus dit in Filippense 2  Sy liefde. In hierdie fluistering lê
          Kagawa het aangehou.                 beskryf. Ons veg met alles wat  daar  krag  -  die  krag  wat  wilde
          Partykeer  moes  hy  letterlik  die  ons het om te behou wat ons het.  perde tem, wat stukkende mense
          bloed van sy mond afvee, terwyl  Jesus lê Sy lewe en aanspraak  heelmaak,  wat  verlore  mense
          hy vertel het van Jesus. Stadig  op  aansien  vrywilliglik  af.  Ons  red.
         maar  seker  het  die  gespot  stil  werk  soos  slawe  om  soos  Omdat  Hy  ons  taal  praat  en
         geword.  Mense  het  begin  konings  te  lewe;  Hy  lê  Sy  omdat Hy so ernstig is oor ons
         verstaan:  Kagawa  self  is  die  Koningskap  af  om  die  gestalte  nood,  kan  ons  Hom  volledig
         bewys  van  wat  hy  vertel.  Voor  van  'n  slaaf  aan  te  neem.  Hy  vertrou;  kan  ons  ons  vaal,
         hulle  het  'n  klein  mannetjie  verneder Homself om aan mense  passielose lewe agterlaat en die
         gestaan, koud en siek. Tog vertel  gelyk te word; ons woel en werk  pad agter Jesus aanloop.
         hy met oortuiging dat God hom  om bó mense uit te styg. Hy is tot  Hy gee meer - méér van Homself,
         liefhet.                              die  dood  toe  gehoorsaam  aan  méér van Jesus in ons, méér van
         'n  Verhaal  soos  hierdie  laat  'n  God; ons wil om die dood net na  die krag van die Gees.
         mens  besef  hoe  baie  ons  mis.  onsself  en  ons  eie  begeertes  As ons na Jesus kyk, sien ons
         Partykeer, wanneer ons van die  luister.                                    hierdie  krag  lê  nie  in  selfhand-
         entoesiasme van ander hoor of  Filippense  2  konfronteer  ons  hawing nie. Dit lê in ons swak-
         luister na verhale soos Kagawa  met die feit dat God se dade in  heid en nederigheid. Dit lê in ons
         s'n,  besef  ons  dat  ons  eie  Jesus so anders as ons eie dade  vereenselwiging  met  seer  en
         geloofslewe  sonder  passie  is  -    is.  'Hy  het  Homself  verneder  stukkende mense. In ons swak-
         vaal  en  sonder  oortuiging.  Dit  deur die gestalte van 'n slaaf aan  heid  en  nederigheid  word  die
         maak  'n  begeerte  wakker  om  te neem en aan mense gelyk te  volheid  en  die  grootheid  van
         meer  te  hê.  Nie  méér  van  dít  word'  (2:7).  God  het  nie  net  'n  God sigbaar, word die krag van
         waarna  almal  soek  en  jaag  en  bietjie nader aan ons gekom nie.  die Heilige Gees sigbaar.
         hulle voor afsloof nie, maar méér  In Jesus gee Hy Homself sonder  [KSM  (kerksondermure)  Nov.
         van God, méér van die Beeld van  voorbehoud,  sonder  om  te  vra  2006].
   1   2   3   4   5   6   7