Page 6 - Good News July 2005 paper
P. 6

Hy is my Vader.                       chemo  nie;  selfs  nie  aan  die    het!
                                               Dieselfde dag lees ek in 'n boekie    noodwendige doodsvonnis nie.         Ek wil ook vir al die mense wat my
                                               "My las is lig". Hy neem nie altyd    Sondagmiddag 24 April 2005 kry       vir 3 jaar lank ondersteun en vir
          Daarom  sou  die  storm  nie  die    die las weg nie, maar dra ons met     ek die dringende begeerte om die     my  gebid  het,  baie  dankie  sê.
          boot laat vergaan nie, want Jesus    las en al. Later dieselfde dag bel    aanddiens  by  te  woon.  Pastoor    Kinders van die Here: Moet nooit
          was daar. JESUS KEN DIE BEGIN        my skoondogter en sê iemand in        Jannie du Plessis onderbreek sy      moeg  word  om  mekaar  te
          VAN DIE STORM, MAAR OOK DIE          haar gemeente het vir my gebid en     boodskap en sê dat daar iemand       ondersteun en vir mekaar te bid
          EINDE DAARVAN! As ons net ons        die Here gevra om my net op Sy        in die gehoor is wat kanker het en   nie!
          geloof ten volle op Hom plaas, sal   skoot  te  tel,  Sy  arms  om  my  te   die  Here  sê  Hy  gaan  daardie   Ek wil ook die personeel van die
          die storms van die lewe ons nie      slaan  en  my  te  dra.  Die  Here    persoon  genees.  Hy  nooi  die      Hoër  Tegniese  Skool  en  in  die
          onderkry nie. Ons hoef nie aan te    bevestig  aan  my  drie  keer  op     persoon uit om na vore te kom. Ek    besonder  vir  mnr.  Chris  de
          hou roep en smeek nie. HY WEET!      dieselfde dag dat HY my sal dra!      kon nie bly sit nie en het na vore   Villiers, die hoof, wat verder as 'n
          'n Dame van Heidelberg kom, 'n       Daardie dag het die Here vir my       gestap.  Hy  en  pastoor  Sampie     tweede  myl  met  my  gestap  het,
          sakevrou.  Ons  het  nog  nooit      kalmte,  rus  en  vrede  in  my  Cronjé het my gesalf met olie en          van  harte  bedank  vir  hulle
          vantevore  oor  die  Here  gepraat   gemoed  gegee.  Ek  was  daarvan      vir my gebid.                        wonderlike  ondersteuning  in
          nie.  Nóú  praat  sy  nie  besigheid   verseker dat Hy in beheer van my    Op  29  April  2005,  3  jaar  nadat   hierdie tyd.
          nie, maar sê vir my dat Jesus aan    lewe  is  en  my  sal  dra  totdat  die   kanker  die  eerste  keer  in  my   Aan  my  man,  kinders  en  klein-
          die kruis vir my siekte gesterf het   storm in my lewe verby is.           liggaam gediagnoseer is, gaan ek     kinders  'n  groot  dankie  vir  julle
          en dat Hy die dood en die doderyk    Maar die vyand is nie tevrede as      weer  vir  toetse  en  skanderings.   opoffering  en  ondersteuning  en
          oorwin  het  om  van  my  ook  'n    die Here ons aanraak nie. Einde       Die  uitslag:  die  breingewas  is   ook aan my "boeties en sussies"
          oorwinnaar te maak. Ek moet dit      Nov.  2004  begin  ek  verlam  raak   weg! Daar is net 'n letseltjie waar   van  die  omgee-selgroep  wat  my
          net uit Sy Hand neem en vashou       aan my linkerkant. Op 8 Des. 2004     te neem, maar geen teken van die     met  woord  en  daad  bygestaan
          aan die belofte dat Sy kruisdood     gaan spreek ek my geneesheer en       gewas self nie! Die Here het my      het. "Some people come into our
          ook vir my siekte was.               hy vermoed 'n ligte beroerte. Hy      aangeraak  en  die  onkoloog  het    lives  and  quickly  leaves,  while
          En so het die Heer aangehou om       stuur my vir 'n breinskandering.      self ook erken dat dit 'n ingryping   some  stay  a  while,  leaving
          my  deur  middel  van  Sy  kinders   Die  bevinding?  'n  Ernstige  van Bo was. Ek moes reeds dood              footprints  on  our  hearts  and  we
          met  kosbare  gedagtes  en           breingewas! Die onkoloog sê ons       gewees  het,  siende  die  omvang    are never the same."
          Skrifgedeeltes  te  bemoedig  en     moet  dadelik  met  bestraling  van die breingewas.                        Ek kan nie anders nie as om af te
          versterk!  Ek  dank  die  Here  vir   begin,  wat  toe  ook  gebeur.  Die   Ek wil net vir die Here baie dankie   sluit met: "Hosanna! God is groot!
          elkeen wat die moeite gedoen het     gewas  was  van  so  'n  aard  dat    sê vir alles wat Hy vir my gedoen    Loof Sy dierbare Naam!”
          om my te besoek en te bemoedig.      hulle nie kon opereer nie en geen
          Gedurende die tydperk April 2002     genesing kon waarborg nie, al kry
          tot  Augustus  2004  het  ek  8      ek bestraling en chemoterapie.
          operasies ondergaan. Dit was 'n      Februarie 2005 stel my dokter my
          tyd  van  pyn  en  gemengde          in  kennis  dat  hulle  medies
          gevoelens.  Dán  was  'n  operasie   gesproke  niks  meer  vir  my  kan
          geslaagd  en  dán  het  daar  weer   doen  nie.  Die  chemo  kan  die
          probleme in my liggaam ontstaan.     kankergewas  vir  'n  wyle  laat
          'n Vriendin sê op 'n dag vir my dat   krimp,  maar  ek  moet  my  gereed
          God net wil hê dat ek op Sy skoot    maak  dat  ek  sal  sterf  aan  die
          moet  klim  en  Hom  vashou.  Ek     breinkanker. Maar die Here is nie
          mag my seer by Hom uithuil, want     gebonde  aan  skanderings  en
   1   2   3   4   5   6   7   8   9