Page 4 - Good News July 2006 paper
P. 4

MY GROOT GESKENK


          Lenie Crous, Tel: 018 290 5107 (n/u), skryf:
          Wat 'n wonderlike ervaring! Jesus leef en                                  'n  Sendeling  en  sy  gesin  moes   dié  weergawe  van  wat  daardie
          het  opgestaan!!!  Op  16  April  2006,                                    inderhaas van hul sendingstasie      nag gebeur het, kon hy glad nie
          Opstandingsdag,  het  ons  gesin  kerk  toe    Die Redakteur, Goeie NuusDie Redakteur, Goeie Nuus  af  wegvlug.  Die  rebelle  wat  in   verstaan nie.
          gegaan.  Pastoor  het  gepreek  oor  die  klip       Posbus 1957, Posbus 1957,   daardie  land  'n  guerrilla-oorlog   Toe die gesin 'n paar maande later
          wat  voor  die  graf  weggerol  is  -  nie  sodat   Potchefstroom, 2520Potchefstroom, 2520  teen die regering gevoer het, het   met  verlof  na  hul  vaderland
          Jesus  kon  uitkom  nie  -  maar  sodat  die  my bloes se kraag weg.       hulle huis en werkplek as 'n sagte   terugkeer,  vertel  hy  eendag  die
          dissipels en ander kon sien dat die graf leeg  Hy sien dit is tot op my    teiken  beskou.  Gelukkig  het  die   rebel se vreemde verhaal aan sy
          was! Dit het my diep getref en ek het gedink  nek!!  Ek  wys  hom  my      nuus van die beoogde aanval die      tuisgemeente. "Ek het nie 'n idee
          dat dit regtig so moet wees, want Hy kan  duimnaels!  Dit  blink!!         sendeling  vroegtydig  bereik.  wat daardie nag gebeur het nie,"
          alles doen!                                    Ons verwonder ons aan       Hulle  het  toe  op  'n  nabygeleë   sluit hy sy verhaal af. "Ek weet nie
          Namiddag het ons geëet en gerus en 15:40  hierdie  wonderwerk!!!  heuwel gaan skuiling soek. Daar               vir wie die rebelle gesien het nie;
          sê die kinders hulle wil terugkeer Johannes-   Saam prys ons die Here!     het  hulle  teen  skemeraand  die    ek weet net ons is gespaar en ons
          burg toe. My dogter sê toe dat sy gou eers  Ek  sak  neer  op  my  enigste  ding  gedoen  wat  hulle            kon die volgende oggend in vrede
          my  gesigsbehandeling  sal  doen  voordat  knieë...  Ek  vereer  Hom       kon:  gebid.  Toe  het  hulle  rustig   die Paasoggend-nagmaal aan die
          hulle  ry.  (Sy  het  immers  skoonheids-      vir  die  groot  geskenk!    gaan slaap.                         plaaslike mense bedien."
         kursusse  deurloop  en  elke  keer  as  hulle  My man vat daaraan - dit     Maande  daarna,  toe  die  konflik   "Dit het dus daardie Saterdagnag
         kom  kuier,  word  ma  se  gesig  eers  gaan nie af nie!! Ons het           eers weer verby was, het een van     voor Paassondag vroeër vanjaar
         opgeknap)!                                      op  die  bed  gesit,  die   die  rebelle  by  die  sendingstasie   gebeur?"  vra  een  van  die  ge-
         Toe sy aan my gesig begin werk, vra sy wat  wonder  aanskou  en  opgedaag.  Die  sendelinggesin  meentelede verwonderd.
         se blinkertjies dan op my gesig is. Ek sê toe,  Hom  geloof  vir  Sy  het hom kos gegee en toe begin             "Presies."  "Maar  dis  daardie
         "Nee, my kind, ek weet nie."  Sy voltooi die  goedertierenheid.  Eers       hulle gesels oor daardie nag toe     Paasnaweek toe ons so spesifiek
         behandeling en hulle vertrek.                   21:00  die  aand  het  dit   hulle  in  lewensgevaar  op  die    vir julle gebid het! Ons het in die
         Ek  is  egter  baie  nuuskierig  oor  die  verdwyn.                         heuwel geskuil het.                  pers  gesien  daar  is  groot
         blinkertjies en gaan kyk in die spieël. Wat  My man sê toe vir my om        "Wie  het  dan  toe  kom  help  om   moeilikheid in julle gebied." "Ja,"
         sal ek sien? My wange, mond en ken BLINK  Eksodus  34  te  gaan  julle  teen  ons  te  beskerm?"  het            antwoord  'n  ander  gemeentelid
         van die blinkertjies! Dit lyk soos silwer!      lees.  Verse  30-35  toon   die rebel nuuskierig gevra.          net so opgewonde. "Onthou julle
         Ek gaan kamer toe en sit op die bed. Ek weet  duidelik  dat  Jesus  gis-    "Hoekom vra jy so iets?" wou die     hoeveel  mense  het  daardie
         nie wat om vir my man te sê nie. Ek kyk na  ter  en  vandag  en  altyd      verbaasde sendeling weet.            Saterdagaand  kom  saambid?"
         my handpalms, op my hande, op my arms,  dieselfde  is!  Hy  het  "Ons wou julle aanval daar teen                 Iemand  gaan  haal  toe  die
         op my swart kuitbroek - daar is dit ook!        Moses  se  gesig  laat  die  koppie  waar  julle  gaan  skuil    presensielys  van  die  betrokke
         Toe roep ek uit: DIT IS VAN DIE HERE AF!!  blink toe hy op die berg         het, maar ek moet erken daardie      aand.  Toe  hulle  tel  hoeveel
         Ek haal my bril uit die briltassie om in die  was  (die  tweede  keer)      27 soldate met gevelde bajonette     persone  daardie  aand  vir  die
         badkamer beter te kan sien, en die briltassie  om die twee kliptafels te    wat rondom julle gestaan het, het    veiligheid van die sendelinge en
         glinster ook! My man sien dit. Ek sit my bril  gaan haal! Hy verander       ons heeltemal afgeskrik," was die    hul medewerkers gebid het, was
         op. Die blinkertjies sit werklik op my lippe  nooit!  Hy  bly  altyd  soldaat se antwoord. Die sende-            dit ... 27!
         en ken! Ek blink!!!!                            getrou,  al  is  ons  soms   ling  het  verdwaas  na  sy  vrou   Uit: Stories vir die Lewe Omnibus,
         My man sit saam met my op die bed. Hy trek  ontrou aan Hom!                 gekyk en toe maar stilgebly, want    Piet Naudé, Lux Verbi.BM, 2002
   1   2   3   4   5   6   7   8   9