Page 2 - Good News July 2010 paper
P. 2

GOEIE NUUS / GOOD NEWS



                           Posbus 1957, Potchefstroom, 2520


                      WIE ORE HET OM TE




             HOOR, LAAT HOM HOOR!



                 it  gebeur  dikwels  dat  die  Here  deur  'n  Maar die Woord is duidelik vir diesulkes:  “Jou eie
                 besondere Woord tot Sy volk wil spreek, en  boosheid sal jou tugtig, en jou afkerighede sal jou
          Dwel deur sy predikers, maar dat die Here se  straf; weet dan en sien dat dit verkeerd en bitter is
          volk nie ontvanklik is vir wat hulle móét hoor nie.  dat jy die HERE jou God verlaat het, en dat My vrees
          Die Woord wat ons hoor, moet 'n werklikheid in ons  nie by jou is nie, spreek die Here, die HERE van die
          lewens word en dit is slégs moontlik wanneer ons  leërskare” (Jer. 2:19).
          met 'n ontvanklike hart en 'n oop gemoed luister  Het ook jóú hart stomp geword sodat jy nie meer
          met die doel om te doen wat die Meester vir ons sê.  God se Stem kan hoor nie? Blameer jy God vir jou
          Want die krag van die Woord lê in die toepassing  eie  wandade  of  verkeerde  sondige  keuses  en
          daarvan.  Die  Woord  kan  slegs  werksaam  in  ons  besluite? (Vgl. Hand. 28:27). Keer terug na God!
          wees wanneer dit met geloof ontvang word!               Luister na die Stem van die Herder wat Sy skape
          Dikwels  gebruik  die  Here  Jesus  die  volgende  roep by hulle naam en hulle uitlei na veiligheid en
          woorde van die vier Evangelies: “Wie ore het om te  na groen weiding (Joh. 10:2-4). Kyk, Hy gaan Self
          hoor,  laat  hom  hoor”  (vgl.  Matt.  11:15,  13:9,43;  voor jou uit en Hy wil jou lei. Sal jy Hom vandag
          Mark. 4:9; Luk. 8:8, 14:35). Dit word  ook gebruik in  volg?
          Openbaring 2:7 - “Wie 'n oor het, laat hom hoor wat  Verder kom die Woord van die Here ook tot die lou
          die  Gees  aan  die  gemeentes  sê”  (vgl.  ook  Op.  Kerk aan die einde van dae: “…want daar sal 'n tyd
          2:11,17,29, 3:6,13,22).                                 wees wanneer hulle die gesonde leer nie sal verdra
          As die Skrif so dikwels hiervan melding maak, is dit  nie, maar, omdat hulle in hul gehoor gestreel wil
         belangrike  woorde  waaraan  aandag  gegee  moet  wees,  vir  hulle  'n  menigte  leraars  sal  versamel
         word. Sal ons dan ons ore en ons harte oopstel om  volgens  hulle  eie  begeerlikhede,  en  die  oor  sal
         met geloof te ontvang wat die Here vandag vir ons  afkeer  van  die  waarheid  en  hulle  sal  wend  tot
         wil sê?                                                  fabels” (2 Tim. 4:3,4). Dit is 'n teken van die eindtyd.
         Wanneer  ons  na  God  gaan,  moet  dit  in  geloof  Jesus Self het gevra: “…maar as die Seun van die
         geskied dat Hy ons sal verhoor. Heb 11:6  verklaar:  mens  kom,  sal  Hy  wel  die  geloof  op  die  aarde
         “En  sonder  geloof  is  dit  onmoontlik  om  God  te  vind?” (Luk. 18:8).
         behaag; want hy wat tot God gaan, moet glo dat Hy  Die woorde van Paulus is ook híér van toepassing:
         is en 'n beloner is van die wat Hom soek.”               “Weet julle nie dat 'n bietjie suurdeeg die hele deeg
         Wat  gebeur  wanneer  ons  met  geloof  bid?  Die  suur maak nie? Suiwer dan die ou suurdeeg uit,
         onmoontlike  word  moontlik.  Die  onsigbare  word  sodat  julle  'n  nuwe  deeg  kan  wees  -  soos  julle
         sigbaar.  'n  Wonderwerk,  bo  ons  vermoë,  word  inderdaad ongesuurd is…” (1Kor. 5:6,7). Kry klaar
         moontlik. Wanneer ons met geloof bid en nie twyfel  met valse leerstellings, kritiek en veroordeling van
         nie, kom dít wat in die onsigbare dimensie geleë is,  die waarheid van God se Woord.
         na  die  sigbare  dimensie.  Dikwels  gebeur  'n  Kom  met  geloof  en  verwagting  na  die  Here  toe.
         wonderwerk onmiddellik, sodat wanneer ons ons  Kom met geloof, al is dit hóé klein. Jesus het gesê:
         oë oopmaak, dít waarvoor ons gevra het, 'n sigbare  “As julle geloof gehad het soos 'n mosterdsaad,
         werklikheid  geword  het.  God  wil  hê  Sy  kinders  sou  julle  vir  hierdie  moerbeiboom  sê:  Word
         moet só bid met verwagting. Ons geloof moet Hom  ontwortel en in die see geplant - en hy sou julle
         as't ware uitdaag om 'n wonderwerk te doen!              gehoorsaam  wees”  (Luk.  17:6).  En  ook:
         Aangaande Israel het Jesus gesê: “Daarom spreek  “…voorwaar Ek sê vir julle, as julle geloof het soos
         Ek tot hulle deur gelykenisse, omdat hulle, terwyl  'n mosterdsaad sal julle vir hierdie berg sê: Gaan
         hulle sien, nie sien nie, en terwyl hulle hoor, nie  weg hiervandaan daarnatoe! en
         hoor of verstaan nie. En aan hulle word die profesie  hy sal weggaan, en niks sal vir
         van Jesaja vervul wat sê: Met die gehoor sal julle  julle onmoontlik wees nie” (Matt.
         hoor en glad nie verstaan nie, en julle sal kyk en  17:20).
         kyk, en glad nie sien nie. Want die hart van hierdie  Stel jouself onder die beheer van
         volk het stomp geword, en met die ore het hulle  die Heilige Gees. Paulus beves-
         beswaarlik gehoor; en hul oë het hulle toegesluit,  tig die onderworpenheid aan die
         sodat hulle nie miskien met die oë sou sien en met  Heilige Gees soos volg: “Moenie
         die  ore  hoor  en  met  die  hart  verstaan  en  hulle  dronk word van wyn nie - daarin
         bekeer  en  Ek  hulle  genees  nie.  Maar  julle  oë  is  is losbandigheid; maar word met
         gelukkig, omdat hulle sien; en julle ore, omdat hulle  die  Gees  vervul”  (Ef.  5:18).
         hoor” (Matt. 13:13-16).                                  Letterlik sou dit soos volg vertaal
         In  die  eindtyd-Kerk,  die  tyd  waarin  ons  leef,  het  kon  word:  “Kom  onder  die
         hierdie woorde ook waar geword: Baie van God se  voortdurende  beheer  van  die
         kinders  wat  voorheen  gehoor  het,  se  harte  het  Gees” of: “Laat die Gees toe om
         stomp geword! Hulle ingesteldheid ten opsigte van  julle voortdurend te beheer.”
         hul geestelike lewe, het só afgestomp geraak dat  Hierdie  onderworpenheid  aan
         hulle  nie  meer  die  Stem  van  die  Here  in  hulle  die  Heilige  Gees  sal  gelowiges
         lewens hoor nie. Dit bring mee dat baie gelowiges  baie  trane  en  droefheid  spaar,
         nie weet en probeer uitvind wat die Here se wil vir  want  dan  raak  ons  sensitief  vir
         hulle lewens is nie. Sodoende is hulle aangewese  die Stem van die Here en word
         op hulle eie wil en denke. Die gevolg is dat hulle in  ons  gewillig  om  deur  die  Gees
         allerlei  probleme  beland  waarvoor  daar  geen  gelei te word.
         uitkoms is nie.                                          In Ps. 32:8 sê die Here: “Ek wil
         Baie begeef hulle in huwelike waar hulle self besluit  jou  onderrig  en  jou  leer  aan-
         het oor hul huweliksmaat. Nog ander besluit self  gaande  die  weg  wat  jy  moet
         watter  beroep  hulle  gaan  volg,  waar  hulle  gaan  gaan; Ek wil raad gee; My oog sal
         woon, na watter land hulle uitwyk, watter huis hulle  op jou wees.”
         gaan  koop,  en  menige  ander  sake.  Wanneer  Laat ons in hierdie moeilike dae
         probleme kom a.g.v. verkeerde keuses wat hulle  vol  onrus  terugkeer  na  God  en
         sonder die Here gemaak het, is die eerste ding wat  toelaat dat die Goeie Herder ons
         hulle  vra:  “Hoekom  doen  die  Here  dit  aan  my?”  voortdurend lei!
   1   2   3   4   5   6   7