Page 2 - Good News July 2011 paper
P. 2

‘n  Chamois  of  seemsleer  die sagmoediges, want hulle sal                Ons  het  in  ‘n  sekere  sin  ons
          (“shammy”) word deur die Hand-       die aarde beërwe” (Matt. 5:5).        soepelheid  en  ons  sagtheid
          boek  vir  die  Afrikaanse  Taal  Nadat  Moses  40  jaar  in  die  verloor!  In  ‘n  boek  van  Jochem
          omskryf: “Sagte leer van skaap-      woestyn deurgebring het, het die      van  Bruggen,  Die  Sprinkaan-
          of bokvel op ‘n besondere wyse       HERE hom geroep om Sy volk uit        beampte van Sluis, handel dit oor
          gelooi.” Die leer word oor en oor    Egipteland uit te lei.                die Afrikaner tydens die depres-
          gebrei om poreus, sag en bruik-      Ten  tye  van  opstand  teen  hom     siejare.  Dit  het  geweldig  moeilik
          baar  te  wees.  So  sag  dat  dit   deur sy eie broer en suster, sê die   met hulle gegaan.
          besondere  bruikbare  kwaliteite     Bybel: “Maar die man Moses was        Later het daar ‘n era van welvaart
          verkry wat dit nooit gehad het nie.   baie  sagmoedig,  meer  as  al  die   aangebreek. Het die Afrikaner nie
          Omdat  dit  so  ‘n  heerlike,  sagte,   mense  op  die  aardbodem”  toe  dalk  sy  soepelheid  verloor
          bruikbare artikel geword het, is dit   (Numeri 12:3).                      nie? Het hy nie dalk in die proses
          baie  gewild.  Die  “shammy”  se     Sonder  sagtheid  of  sagmoe-         van  verryking  en  oorvloed
          bruikbaarheid lê in sy sagtheid  en   digheid is dit moeilik om werklik    onbruikbaar vir God geraak nie?
          sy  soepelheid.   Dit  is  ook  baie   ‘n bruikbare instrument in God se   Die “shammy” het te lank in die
         absorberend.                          Hand te wees.                         son  gelê.  Dit  moes  in  die  houer
          Wanneer God met óns werk, is Sy      Nog  ‘n  nuttige  eienskap  van  die   klam gebly het. Klamheid verteen-
          uiteindelike doel om ons sag en      “shammy” is dat dit baie absor-       woordig die teenwoordigheid en
          bruikbaar  te  maak,  soos  ‘n  berend        is.  Dit  maak  van  die     salwing  van  die  Heilige  Gees  in
          “shammy”.                            “shammy”  ‘n  goeie  gebruiks-        die gelowige se lewe.
          Wanneer  ons  ons  lewens  aan       artikel.  Dit  sluit  aan  by  sy  In  God  se  Hand  bly  ons  “klam”
         Hom  oorgee,  sal  Hy  ons  oor  en   sagtheid.                             van  die  salwing.  Dan  is  ons
         oor brei om alle hardheid van die     Die  gelowige  moet  baie  kan  onderworpe,  sag,  soepel,  en
         vlees uit ons te verwyder. Die “ek”   absorbeer in God se diens. Jesus      bruikbaar vir Hom.
         -   my eie wil en begeertes - moet    het gesê: “Maar Ek sê vir julle dat   Miskien  is  daar  tóg  hoop!  Hoop
         oor en oor gekruisig word sodat       julle  ‘n  slegte  mens  nie  moet    om deur die moeilike tye weer ons
         ek sag en bruikbaar kan wees in       weerstaan  nie;  maar  as  iemand     God vas te gryp en ons sagtheid
         God se Hand.                          jou op jou regterwang slaan, draai    en soepelheid terug te kry, sodat
         Sy doel met ons is om nuttig en       ook  die  ander  een  na  hom  toe”   ons bruikbaar vir Hom kan wees.
         bruikbaar  in  Sy  Koninkryk  te      (Matt.  5:39).  Dan  sê  die  Woord   Hoe lyk jou en my lewe vandag?
         wees. Ons moet nederig, sag en        ook: “…en ‘n dienskneg van die        Dalk  het  dit  tyd  geword  dat  ons
         minsaam  wees.  Jesus  het  gesê:     Here  moet  nie  twis  nie,  maar     almal  saam  hande  moet  vat  en
         “Neem my juk op julle en leer van     vriendelik  wees  teenoor  almal,     opnuut  by  God  moet  uitkom,
         My,  want  Ek  is  sagmoedig  en      bekwaam om te onderrig en een         sodat  Hy  ons  kan  heilig  vir  Sy
         nederig van hart, en julle sal rus    w a t   k w a a d   k a n   v e r d r a ”
                                                                                     besondere  doel.  Dan  sal  daar
         vind vir julle siele; want My juk is   (2 Tim. 2:24).                       hoop  wees  vir  die  Kerk  in  Suid-
         sag en my las is lig.” (Matt. 11:29-  Is  dit  nie  dalk  wat  met  ons     Afrika!
         30). Dan sê Jesus ook: “Salig is      Afrikanervolk  gebeur  het  nie?      © Dr. JJ Venter












          “Gebed  werk!  Ons  kry  nie  dikwels  die    toe ek dit ingeasem het.’
          geleentheid om te sien watter verskil ons     “Sy  het  nie  geweet  waar  die  warm  lug
          gebede maak nie. MAAR dit maak wél ‘n         vandaan gekom het nie en terselfdertyd het
          verskil!                                      sy  baie  vreugde  ervaar.  Die  vreugde  het
          Dan is daar ook tye wanneer u wel hoor hoe    haar so oorweldig dat sy in die sel begin
          die  gebede  tydens  u  biduur  daadwerklik   dans het. Tog was sy ook verward... Hoe is
          deur  die  Here  gebruik  is  om  uitkoms  of   dit moontlik dat sy warm en vol vreugde in
          vertroosting  te  bewerkstellig.  Óf  dat  een   ‘n koue tronksel kon voel, het sy haarself
          van  u  Christenboeties  of  -sussies  op     afgevra.”
          daardie  presiese  tydstip  toe  u  gebid  het,   ‘Toe het ek ‘n stem gehoor.’ “Sy het verder
          deur die Here aangeraak is,” vertel Michael,   verduidelik dat dit nie ‘n innerlike stem was
          een  van  ons  veldwerkers  in  die  Midde-   nie, maar ‘n hoorbare stem.” ‘Dit was asof
          Ooste.                                        iemand in die sel gesê het, “Dit is omdat
          Hy  gaan  voort:  “Nadia  was  vir  ‘n  paar   mense vir jou bid. Dit is die vreugde van die
          maande in die tronk omdat sy ‘n Christen      Here wat op jou neergedaal het, ontvang
          is. Terwyl sy in die tronk was, het sy op ‘n   dit.” (Lees Jesaja 61:3).
          keer vir die tronkbewaarders gesê dat sy      “Nadat  Nadia  vrygelaat  is,  het  sy  haar
          geen  inligting  rakende  die  mense  wat  sy   ervaring  met  haar  suster  gedeel.  Haar
          ken met hulle gaan deel nie, maar dat sy      suster  het  uitgevra  presies  wanneer  dit
          slegs inligting wat op haarself betrekking    gebeur het (datum, tyd, ens.), aangesien 32
          het, sal deel. Die tronkbewaarders was nie    gelowiges op daardie selfde dag bymekaar
          tevrede met haar antwoord nie en het haar     gekom het en presies op daardie tydstip vir
          vier dae lank in 'n isolasie-sel geplaas. Die   haar ingetree het. Hulle het die Here gevra
          tronksel  was  slegs  2  meter  by  3  meter   om Nadia te vertroos en gebid dat sy die
         groot.                                         vreugde van die Here sal ervaar. Nadia se
         ‘Dit was baie koud in die sel’, het sy vertel,   getuienis het hierdie groep baie bemoedig!
         ‘en daar was geen toilet- of wasgeriewe nie.   Mag dit ook diegene bemoedig wat getrou
         Op ‘n stadium het ek vreeslik koud gekry en    vir  gelowiges  intree  wat  hulself  in  soort-
         het die omstandighede my begin onderkry.       gelyke  omstandighede  bevind,”  het
         Skielik het warm lug in my gesig geblaas.      Michael afgesluit.
         Die lug was so warm dat ek begin hoes het      [Geopende Deure, Julie 2011].
   1   2   3   4   5   6   7