Page 2 - Good News June 2005 paper
P. 2

GOEIE NUUS




                                    GOOD NEWS



                                Posbus 1957, Potchefstroom, 2520

                  JESUS HET TYD VIR JOU!





                  ie  afsterwe  van  'n  mens in sy nood raakgesien. Hy  Die sondares wat die voete van
                 geliefde  het  die  vermoë  was  ingestel  op  die  noodroep  Jesus  gewas  het,  hoor:  “Jou
          Dom  die  naasbestaandes  van  die  individu.  Met  tye  was  sondes is vergewe!”
          tot  stilstand  te  ruk.  Ons  daar ongeveer 15 000 tot 20 000  Die  besetene  van  Gadara  wat
          andersins  besige  lewe  in  mense  wat  Hom  gevolg  het  tussen  die  grafte  gewoon  het,
          hierdie  moderne  tyd  het  maar  (Vergelyk bv. die vermeerdering  word bevry en hy hoor: “Gaan
          min  ruimte  vir  die  nood  van  van  die  brode  (Joh.  6:10)  waar        terug  na  jou  huis  en  vertel
          ander.  Ons  is  mos  só  besig!  5 000 manne teenwoordig was.  watter groot dinge God aan jou
          Daar  is  só  baie  dinge  om  te  Voeg die vroue en kinders by).          gedoen het.”
          doen!  Die  lewe  spoed  soos  ‘n  ‘n  Aansienlike  skare  verdring  Die vrou wat twaalf jaar lank aan
          mallemeule  voort.  Ons  word  Hom en die blinde roep: “Seun  bloedvloeiing gely het, raak die
          as't ware só in die momentum  van  Dawid,  Jesus,  wees  my  soom  van  Sy  kleed  aan  en
          daarvan  vasgevang  dat  ons  barmhartig!” (Mark. 10:47). Ten  hoor: “Hou goeie moed, dogter,
          moeilik daaruit kan ontsnap! En  spyte  van  die  baie  mense  wat  jou geloof het jou gered. Gaan
          hoe  vinniger  dit  gaan,  hoe  gesê het dat hy moet stilbly, het  in vrede.”
          minder  kry  ons  klaar  met  wat  Jesus gaan staan      om hom in sy  Die vrou wat in owerspel betrap
          ons het om te doen.                  nood te help!                         is, hoor: “Ek veroordeel jou ook
          Dan kom daar 'n ingrype in ons  'n  Weduwee,  sonder  sorg,  nie.  Gaan  heen  en  sondig  nie
          lewensbestaan  -  soos  met  'n  desperaat,  in  droefheid,  is  op  meer nie.”
          begrafnis.  Alles  kom  tot  pad  om  haar  enigste  seun  te  Elke  mens  wat  wil               luister,  sal
          stilstand. Ja, selfs ook die aller-  gaan  begrawe  (Luk.  7:11-17).   Jesus  vandag  nog  hoor  roep:
          belangrikste  dinge  waarmee  Ten spyte van die groot menigte  “Kom  na  My  toe,  almal  wat
          ons so besig was. Kry ons dán  saam met Hom, gaan staan Hy  vermoeid en belas is, en Ek sal
          dalk  so  'n  bietjie  ewigheids-    stil en raak die baar aan. Hy voel  julle rus gee” (Matt. 11:28).
          perspektief?                         innig  jammer  vir  haar  en  sê  Jesus  roep  steeds:  “En  die
          Jesus het vir ons kom wys hoe  “Jongman, Ek sê vir jou, staan  Gees en die bruid sê: Kom! En
          om te lewe. Alhoewel Hy relatief  op!” En kyk, haar seun lewe!             laat hom wat hoor, sê: Kom! En
          min tyd gehad het om te doen  Talle  ander  het  Jesus  se  laat hom wat dors het, kom; en
          wat  Hy  moes  doen  (ongeveer  medelye  ervaar.  Individue  wat  laat hom wat wil, die water van
          drie jaar van aardse bediening),  Hom  nodig  gehad  het.  Hy  het  die lewe neem, verniet” (Open-
          het  Hy  tyd  gemaak  vir  die  hulle nood raakgesien en daarin  baring 22:17).
          belangrike dinge.                    voorsien. Saggeus hoor: “Maak  ONTHOU, JESUS HET TYD VIR
          Belangrike dinge was nie dinge  gou en klim af, want Ek gaan by  JOU!
          nie,  maar  mense!  Hy  het  die  jou huis eet!”                           HET JY TYD VIR HÓM?






          My mother’s habit was every day, immediately  the absolute triumph of Christian grace in the
          after breakfast, to withdraw for an hour to her  lovely ideal of a Christian lady. I never saw her
          own room, and to spend that hour in reading  temper  disturbed;  I  never  heard  her  speak
          the Bible, in meditation and prayer. From that  one  word  of  anger,  of  calumny,  or  of  idle
          hour, as from a pure fountain, she drew the  gossip; I never observed in her any sign of a
          strength and sweetness which enabled her to  single sentiment unbecoming to a soul which
          fulfil all her duties, and to remain unruffled  had drunk of the river of the water of life, and
          by  the  worries  and  pettiness  which  are  so  which  had  fed  upon  manna  in  the  barren
          often the trial of narrow neighbourhoods. As I  wilderness. (Farrar). Give God the blossom of
          think of her life, and all it had to bear, I see  the day. Do not put Him off with faded leaves.
   1   2   3   4   5   6   7