Page 8 - Good News June 2005 paper
P. 8

ie  verhaal  van  John  Die Memphis-sneltrein met 400
                 Griffith,  operateur  van  passasiers  het  aangesnel
          Ddie  Spoorweë  se  val-             gekom  na  die  spoorwegbrug
          brug oor die Mississippi-rivier  wat  nog  steeds  opgehys  was
          in  die  VSA,  word  vir  die  vir die skepe se deurtog.
          waarheid vertel.                      Griffith is inderhaas weg na die
          Dit was in die somervakansie  beheertoring  om  betyds  die
          van 1937 en John het die dag  brug te laat sak sodat die trein
          sy agtjarige seun, Greg, saam  veilig  die  rivier  kon  oorsteek  boom.  Die  massiewe  valbrug                "Eers wanneer mense sien
          met hom werk toe geneem.             oor die treinspoor op die brug.       sak in plek sekondes voordat         dat  ons  opoffer  ter  wille
          Vir  klein  Greg  was  dit  'n  Net voor hy die hefboom trek  die  Memphis-trein  met  sy
          fassinerende  ervaring  om  te  om  die  brug  weer  in  plek  te  honderde passasiers die brug                 van dít wat ons sê ons glo,
          sien  hoe  sy  pa  smiddae  om  plaas, kyk hy vir oulaas of daar  bereik.                                       sal hulle begin glo dat ons
          12:00  die  meganisme  aan-          geen skepe aankom nie.                Toe John Griffith sy kop optel,      geloof waarde het.
          skakel wat die valbrug waaroor  Toe vang sy oog 'n beweging  was sy gesig nat van sweet en
          'n treinspoor geloop het, ophys  wat sy bloed laat stol. Sy seun  trane.  Deur  die  vensters  van              Iets wat óns niks kos nie,
          sodat  die  skepe  onder  in  die  het blykbaar te ver oorgeleun  die  verbysnellende  trein  sien              sal  ook  deur  ander  as
          rivier  kon  deurvaar.  Die  brug  om na die skepe daar onder te  hy die passasiers sit - gesellig  nikswerd beskou word."
          met  die  treinspoor  kon  in  die  kyk  en  oor  die  reling  van  die  geselsend, besig om koerant te         - CS LEWIS
         middel  oopmaak  en  na  die  toring  geval  -  reg  in  die  lees, na-ete-koffie te drink, aan
         kante  opgelig  word  om  die  massiewe  ratte  wat  die  brug  kaas en beskuitjies te peusel.
         skepe onder deur te laat.             laat werk.                            Niemand het eens in die rigting
         John en Greg is daarna na die  Greg se linkerbeen was vasge-                van  die  beheertoring  gekyk
         observasietoring om die skou-         vang  en  hy  kon  nie  wegkom  nie.                                       “Daar  is  maar  een  waar-
         spel  dop  te  hou  terwyl  hulle  nie. Sy pa kon hom nie betyds  Met 'n pynverwronge stem het                   heid  oor  my  lewe:  Óf  ek
         middagete  geniet.  So  met  die  bereik nie.                               John Griffith glo geskreeu: "Ek
         dophou van die skepe het die  Terwyl hy magteloos die trein  het  my  seun  vir  julle  geoffer!                 moes  sterf  vir  my  sonde,
         tyd verbygevlieg.                     sien  nadersnel,  maak  Griffith  En julle drink koffie!" Sou God  óf  iemand  moes  in  my
         Skielik  is  John  na  sy  werk-      die verskriklikste keuse van sy  dit  soms  van  ons  ongeërgde            plek sterf. IEMAND hét vir
         situasie  teruggeruk  toe  hy  'n  lewe!                                    dissipelskap sê?                     my gesterf. En ek kan ewig
         trein veraf hoor fluit. Hy het op  Toe  bedek  hy  sy  oë  met  sy  Uit:  Stories  vir  die  Lewe
         sy  horlosie  gekyk  -  dit  was  linkerarm  en  met  die  ander  Omnibus,  Piet  Naudé,  Lux                    lewe!”
         13:07.                                hand  trek  hy  die  beheerhef-       Verbi-BM, 1998-1999.                 - JOHN WESLEY
   3   4   5   6   7   8   9   10   11   12   13