Page 7 - Good News June 2014 paper
P. 7

ns  almal  ken  mos  die  Ek  onthou  skielik  weer  daardie
                 Engelse gesegde: Practise     preek en gaan sit op my stoel. Ek
          Owhat  you  preach.  Min  praat met God en sê ek WEET dat
          woorde, maar met baie krag!          Hy  my  kan  hoor  en  dat  ek  Hom
          Onlangs kyk ek na 'n preek op die    vandag net soos 'n kind met my
          TBN  TV-kanaal  en  hoor  die  HELE  hart  gaan  vertrou  vir  'n
          prediker sê ons moet leer om God     wonderwerk  (omdat  kinders  glo
          van voor af te vertrou - òf jy Hom   nog voor hulle gekry het).
          pas  as  jou  Saligmaker  en  Met 'n kloppende hart behartig ek
          Verlosser  aangeneem  het,  òf  al   die eerste transaksie vir die dag.
          lankal deel is van Sy Liggaam. Dat   Die  gewone.  En  toe  die  tweede
          ons  telkens  wanneer  ons  bid,     een: R22 550.00! Tienuur daardie
          Hom éérs moet vra om ons te help     oggend nog een: R36 850.00! Die
          om  Hom  met  ons  gebede  te        meeste  nóg  vir  een  dag  gedu-
          vertrou.                             rende  die  hele  jaar  wat  ons
          Hoeveel  van  ons  is  nie  skuldig   besigheid nou eers oop is!
          daaraan  om  ná  'n  passievolle     Die volgende dag beloop my man
          gebed  wéér  vasgevang  te  word     se eerste transaksie R36 000.00!
          deur ons eie emosies met betrek-     Die dag eindig met R37 820.00. 'n
          king tot ons omstandighede nie?      Paar dae later - tussen die gewone
         Ek is daaraan skuldig, want sodra     transaksies  deur  -  my  volgende
         jy  van  jou  knieë  af  opstaan,  lyk   geloofstransaksies  van  onder-
         alles steeds dieselfde! Omdat dit     skeidelik R11 800.00, R17 125.00,
         steeds  dieselfde  is...  Jy  het  nou   R18  100.00,  ens.  En  toe!  My
         pas eers gebid en jou geloof moet     grootste enkeltransaksie tot hede
         mos nog geaktiveer word!              - 'n allemintige R77 250.00! (Ek glo
         So verkondig ek hierdie prediker      en  vertrou  dat  dit  nie  die  laaste
         se  insiggewende  boodskap  met       keer is dat dit gebeur nie!)
         passie aan elkeen wat wil luister     Ek  weet  nou  nog  meer  as  ooit
         sonder om werklik te besef en te      vantevore  dat  kinderlike  geloof
         doen wat ek vir ander “preek”...      God  behaag  omdat  grootmens-
         Op die laaste dag van April staan     geloof dikwels so beperk is!
         ek vroegoggend in ons besigheid       Ek  vertrou  dat  my  getuienis  jou
         en  staar  met  benoudheid  in  my    vandag  nuwe  moed  gegee  het,
         hart  na  die  maand  se  onrus-      want as God dit vir my kan doen,
         barende  syfers.  Die  baie  vakan-   KAN Hy dit vir JOU ook doen!
         siedae  laat  die  uitgawes  en  Alle EER aan GOD! Dankie Heer,
         inkomste  eenvoudig  net  nie  toe    NIKS is vir U onmoontlik nie!
         om te klop nie!                       (Amanda 073 385 4792)
   2   3   4   5   6   7   8   9