Page 2 - Good News May 2011 paper
P. 2

emand klop saggies en versig-      bottels  koue  water,  maar  op  die
            tig  aan  die  agterdeur  van  die   kosrak  pryk  slegs  twee  rooi
          Ikombuis. Verbaas kyk ek en die      blikkies “Bully Beef” eensaam en
          Mooiste  Mooi  (my  vroutjie)  vir   verlate.  Ons  enigste  kos  totdat
          mekaar,  want  dit  is  heel  onge-  ons weer die komende Maandag
          hoord  dat  iemand  so  laat  op  ‘n   hopelik kan kry of aankoop.
          Saterdagmiddag  sal  aanklop.  As gestuurdes wil ons so graag
          Verwese staan die bruin vroutjie     hierdie sukkelaar help, maar ons
          daar  met  oë,  wat  nes  haar  se   het  nie  eens  genoeg  vir  onsself
          skouers, grondlangs kyk.             nie.  “Here,  hoe  kan  ons  hierdie
          “Middag  jong,”  groet  ek  vrien-   vergete  vrou  en  haar  kind  dan
          delik. Ek wil-wil haar koggel, maar   help as ons nie eens genoeg het
          hou  my  in  want  haar  se  oë  bly   vir onsself nie?” pleit ek saggies.
          verslae grondlangs kyk.              “Dis mos nie regverdig nie Here, U
          “Is Mevrou dan hier Pastoor?” vra    is dan ‘n God van oorvloed, en U
          sy  so  half  binnensmonds  en       het  gesê  dat  ons  kosskottels
          skielik besef ek dat stilbly nou die   nooit leeg sal wees nie,” wil-wil ek
          regte ding is. ‘n Swaar saak het     Hom begin afdreig.
          loop nesskop in haar se binneste-    Met  die  Mooiste  Mooi  steeds
          binne en druk haar se skouers en     onder my se blad steek ek hoop-
         hart vas teen die grond.              vol  my  hand  uit  na  die  yskas.   Vroeg  Sondagoggend  is  daar
         “Mevrou, daar is niks om te eet by    Versigtig  word  die  deur  oopge-    weer ‘n klop aan die kombuisdeur.
         die  huis  nie.  Nie  broodmeel  nie,   maak en ek hoop om meer as net      Dié keer egter ‘n klop vol selfver-
         nie oorskiet-kossies nie, niks nie    bottels  koue  water  te  sien.  Ek   sekerdheid,  ‘n  klop  wat  dadelik
         Mevrou, niks nie. Ek het nou maar     hoop  op  ‘n  wonderwerk  van  ‘n     aandag eis. Verbaas maak ek die
         die vrymoedigheid gevat en kom        vrieskas  oorlopens  toe  vol  met    deur  oop  en  kyk  die  groot
         vra, want die ander sal my tog net    bevrore vleispakkies en ‘n yskas      Kalahari-boer  verras  in  die  oog.
         verjaag.  Is  hier  nie  dalk  ietsie   wat  kreun  in  oorvloed.  Teleur-  Ek wou nog groet toe hy versko-
         kleins  vir  my  en  my  Felicity  se   stelling  oorspoel  my  soos  'n    ning vra vir sy haastigheid terwyl
         binnegoed  nie?”  hoor  ek  haar      vloedgolf,  want  steeds  is  die     hy  die  oorvol  slagskottel  met
         koeskop sê.                           yskas leeg. Tog bly hoop bestaan,     skaapvleis in my se hande druk,
         Hierdie woorde slaan die Mooiste      want Hy het mos eenmaal duidelik      omdraai en wegstap. Stil, verstom
         Mooi  diep  in  die  hart  en  sy  laat   gesê dat ons kosskottel en water-  staan  ek  daar  terwyl  hy  kop
         haar se kop in stilte sak en draai    bekers nooit leeg sal wees nie.       omhoog, al fluitende, om die hoek
         terug  die  kombuis  in.  Groot  En  so  onthou  die  Mooiste  Mooi         van die huis wegraak.
         traandruppels vorm diep in haar       weer  stukkies  van  Sy  Lewens-      Dan onthou ek wéér Sy Lewens-
         se  sagte,  groen  oë  terwyl  sy     resep:                                resep  gefluister  gistermiddag
         saggies begin snik. Ek trek haar      “Meer gee en minder vra,              voor ons leë kosrak:
         nader  onder  my  se  blad  in  en                   .........              “Meer dank en minder kla, meer
         saam-saam staan ons daar terwyl       Ken ‘n boom aan sy vrugte en nie      gee en minder vra
         smeektrane  breë  spore  op  onse     sy  blare,  want  dis  My  se  binne-  Meer doen en minder praat, meer
         gesigte  los.  Verslae  tot  in  onse   kant-snare.”                        liefde en minder kwaad
         gebeente  staan  ons  styf  teen      Woordeloos kyk ons vir mekaar.        Meer  vreugde  en  minder  vrees,
         mekaar,  want  ‘n  aaklige  realiteit   Dan draai die Mooiste Mooi haar-    meer  musiek  wat  spanning
         martel ons genadeloos daar waar       self onder my se blad uit. Sy gaan    genees
         dit  saak  maak.  Die  realiteit  van   staan  voor  die  amperse  leë  Meer blomme in die lewensuur as
         slegs  twee  blikkies  “Bully  Beef”   kosrak  en  vat  ‘n  blikkie  vleis  in   om helderkleurige ruikers na die
         op ons spensrak en verder niks,       elke hand vas.                        graf te stuur
         absoluut  niks.  Die  werklikheid     “Here,  U  het  mos  gesê,”  sê  sy   Ken ‘n boom aan sy vrugte en nie
         van ‘n naweek met net ‘n blikkie      terwyl sy doelgerig kombuisdeur       sy  blare,  want,  dis  My  se
         vleis per dag om te eet en verder     toe stap om vir die eensame ons       binnekant-snare.”
         dan niks. Daar is ys in die vrieskas   laaste stukkie kossigheid te gaan    -   Die Kalahari Cronjé’s (Landlyn
         en in die yskas staan bottels en      gee.                                  054 551 1000).









          “Ek  het  die  Bybelverspreiding  in  ons      verspreiding  onder  die  armstes  van  die
          gemeente dopgehou en gewonder hoe ons          armes. Die nuwe deur wat in Mayor’s Walk
          betrokke kon raak. In November het ons         Apteek  oopgegaan  het,  is  net  ‘n  verdere
          besluit ons gaan ‘n poging aanwend om          aanmoediging vir die lidmate wat by hier-
          Bybels hier in die apteek te versprei. Met ‘n   die Bybelprojek betrokke is. Een van die
          begin  van  slegs  10  Zoeloe-Bybels  die      lidmate in die gemeente getuig: “Dit is asof
          oggend, moes ons gou nog Bybels by die         die Here haastig is dat die Lewende Woord
          kerkkantoor  gaan  koop,  want  binne          by Sy skepsele moet uitkom en alles val
          omtrent  twee  uur  is  die  eerste  klomp     net wonderlik in plek, teen ‘n spoed en met
          versprei.”                                     ‘n dringendheid wat ons verstom.” Binne
          Aan die woord is mnr. Charles Truter, die      die eerste maand het die apteek meer as
          eienaar  van  die  Mayor’s  Walk  Apteek  in   400 Bybels versprei.
          Pietermaritzburg. Mnr. Truter is ‘n lidmaat    Nog  ‘n  lidmaat  vertel  dat  as  jy  eers  die
          van  die  NG  Kerk  Gemeente,  Pieter-         blydskap  van  iemand  wat  ‘n  eie  Bybel
          maritzburg-Noord.                              ontvang, beleef het, moet jy erken dat God
          Hierdie gemeente het ‘n passie vir Bybel-      Self hier aan die werk is.
          verspreiding.  Dit  het  alles  begin  by  die   “Ons  wil  die  Here  loof  vir  die  mees
          Vrouediens van dié gemeente wat met ‘n         onverwagte  en  mees  onwaarskynlike
         Projek,  Een-vrou-een-Bybel,  begin  het.       maniere  waarop  Hy  te  werk  gaan  om  Sy
         Spoedig het dit ‘n Gemeenteprojek geword        Woord by dié mense uit te bring met wie
         en die afgelope twee jaar het hulle reeds       ons nooit enige kontak sou hê nie” - NG
         byna 6 500 Bybels versprei.                     Kerk Pietermaritzburg-Noord.
         In Oktober verlede jaar het die gemeente      [Die  SAAIER,  Herfs  2011,  Bybelgenoot-
         1 460 Zoeloe-Uitreikbybels aangekoop vir        skap van Suid-Afrika].
   1   2   3   4   5   6   7