Page 5 - Good News March 2020 paper
P. 5

J-A-R-E…                             die  handvatsel  opgelig  en  ver-    Eendag het ek vir my tannie gaan
                                               sigtig gesê: "Inligting, asseblief."   kuier  wat  nog  steeds  op  die
          Baie, baie jare gelede toe ek nog                                          plattelandse  dorpie  gewoon  het
          'n klein seuntjie was, was ons van   Na 'n kort stilte kom die soet stem.   en ek kon myself nie keer toe ek
          die  eerstes  in  ons  buurt  om  'n   "Waarmee  kan  ek  help?"  Ek  het   haar  kassie  teen  die  muur  sien
          telefoon  te  kry!  Daar  was  'n    sommer opnuut in trane uitgebars      nie. Ek het die telefoon opgetel en
          houtkassie  teen  ons  muur  en vir haar vertel die hamer het my           gesê: ''Inligting, asseblief.'' "Wat
          vasgemaak.  En  ek  kon  my  vinger raakgeslaan. Sy wou weet               kan  ek  vir  jou  doen?",  het  die
          verluister  as  Mamma  na  die  waar is my mamma en ek het gesê            sagte  stem  gevra.  "Hoe  spel  'n
          kassie  toe  gestap  het,  die  dat ek alleen in die huis is. "Kan jy      mens  'fix'?"  het  ek  gevra.  Daar
          telefoon se handvatsel gelig het,    die yshouer uit die yskas haal?"      was 'n kort stilte…
          en  dan  gevra  het  ''Inligting,  het die soet stem gevra. "Ja," het
          asseblief."                          ek geantwoord. "Gooi dan ys in 'n     Toe vra sy: "Is jou vinger darem
                                               plastiekbakkie en hou jou vinger      beter?"  "Jy  het  werklik  nog
          Ek het geleer dat binne-in daardie   daarin."                              onthou! Ek mis elke dag om met
          wonderlike  kassie  was  daar  'n                                          jou te praat," sê ek toe. "Ja, en ek
          soet  stem  wat  alles  geweet  het.   Dit  was  die  begin  van  gereelde   het nooit kinders gehad nie en jou
          Sy  het  geweet  wat  almal  se      oproepe na ''Inligting, asseblief''.   oproepe was vir my 'n ligbaan in
          nommers  was,  sy  het  almal  se    Sy  het  my  gehelp  met  my  Wis-    my lewe."
          adresse  geken,  en  baiekeer  het   kunde en sy het vir my gesê wat
          ek gewonder of sy weet wat almal     om vir my mak eekhorinkie te gee      "Ek gaan net vir 'n week of twee
          in hulle huise vir aandete nuttig.   om  te  eet.  Eendag  het  ek  haar   weg  en  as  ek  weer  kom,  wil  ek   Ek het later my Skepper ontmoet
                                               gebel en gevra: "Hoe spel 'n mens     graag hê dat ons saam moet gaan      en  toe  ek  leer  om  te  bid,  toe
          Eendag was Mamma uit en ek het       'fix'?" En toe die vreeslike dag toe   koffie  drink."  "Dis  reg  so.  As  jy   onthou  ek  die  kassie  teen  die
          verveeld in die huis rondgedwaal     my  troetelvoëltjie  dood  in  sy     weer terug is, vra om met Sally te   muur: Enige tyd kon ek optel en
          en  naderhand  op  Pa  se  hamer     hokkie gelê het! Ek was ontroos-      praat."  Toe  ek  terugkom  het  ek   Sally se soet stem was daar. Ek
          afgekom. Ek het begin rondspeel      baar  en  die  sagte  stem  het  my   opgewonde die telefoon opgetel,      kon  haar  enige  iets  vra.  Ek  kon
          en  die  hamer  het  met  'n  baie   moed ingepraat en op my vraag         maar 'n vreemde stem het geant-      alles met haar deel. Sy het altyd
          harde  slag  op  my  vinger  waarom my voëltjie dood is, het               woord.  "Kan  ek  met  Sally  praat   geluister en Sy het alles geweet!
          afgekom.  Ek  het  die  hamer  sy geantwoord: "Onthou, daar is             asseblief."
          neergegooi  en  groot  trane  'n baie beter en mooier plek waar                                                 Toe word gebed vir my 'n werk-
          gehuil...                            hy nou weer moet gaan sing."          Die  vreemde  stem  sê  toe:  likheid! Ek kon net hier optel en
                                                                                     "Jammer,  maar  Sally  het  termi-   direk  in  die  Troonkamer  het  'n
          Maar  toe  onthou  ek  daar  is      Jare het verbygegaan en ons het       nale kanker gehad en sy is 'n week   STEM geantwoord. Ek kon alles
          niemand  by  die  huis  wat  my      na 'n groot stad getrek met baie      gelede oorlede. Maar is jy Paul?"    vra, ek kon al my hartseer deel.
          simpatie  kan  gee  nie,  en  ek  het   beter  tegnologie  en  nooit,  maar   "Ja,"  antwoord  ek.  "Sy  het  'n   Die  STEM  is  altyd  sag,  altyd
          toe maar die trane gesluk. Terug     nooit, kon ek gewoond raak aan        briefie  hier  gelos  wat  sê  dat  as   beskikbaar,  en  weet  alles.  Die
          in  die  sitkamer  het  ek  toe  die   die  telefoon  wat  op  die  tafel   Paul skakel, moet ek vir hom sê     STEM is altyd aan diens. En Hy
          kassie  teen  die  muur  gesien  en   gestaan  het  en  waar  jy  self  die   dat sy na 'n beter en mooier plek   het my lief!
          besluit om te maak soos Mamma.       nommer moes skakel nie. Iets het      gaan. Hy sal verstaan."
          Ek het 'n stoel nadergesleep en      vir my verlore gegaan…                En ek hét verstaan…                  - Oorgeneem











                   illiam se lewe het 'n nare   werklik leer ken en 'n verhouding
                   draai  geneem  na  sy  met Hom begin.
          Wegskeiding.  Alles  het
          inmekaargetuimel  en  hy  het  uit-  Die Bybel wat hy ontvang het, was
          eindelik op straat geëindig.         vir hom 'n skatkis van waarhede.
                                               William het voorheen gevoel dat
          Hy  was  later  só  moedeloos  en    hy die lewe se houe net moes vat
          depressief dat hy met dwelms 'n      en dat daar niks is wat hy daaraan
          einde aan sy lewe probeer maak       kon doen nie. Die beloftes in die
          het  -  en  hy  het  amper  daarin   Bybel en die bevestiging van hoe
          geslaag. William is bewusteloos      belangrik hy vir God is en hoe lief
          in 'n poel van sy eie bloed gevind.  God  hom  het,  het  vir  William  'n
                                               heel  ander  uitkyk  op  die  lewe    troos en hoop te bring aan mense     die armes op straat wat dikwels
          Hy is na 'n organisasie wat met      gegee.                                soos  William.  Die  Bybelgenoot-    voel  asof  hulle  nie  deel  van  die
          straatmense  en  dwelmver-           Sy lewe is steeds moeilik, daar is    skap vier vanjaar sy 200ste her-     gemeenskap is nie.
          slaafdes werk, geneem. Hier is na    versoekinge om elke draai, maar       denking met die tema: Die Bybel:     Word 'n saaier van hoop!
          sy  fisiese  behoeftes  omgesien,    William leef nou met hoop!            Hoop vir almal.
          maar  hy  het  ook  Christelike                                                                                 Kontakbesonderhede:
          berading ontvang. William het vir    Die Bybelgenootskap probeer om        Help  ons  om  die  boodskap  van    Die Redakteur, Die Saaier,
          die eerste keer in sy lewe die Here   deur sy "Bybels vir armes" Projek    hoop met almal te deel, veral met    Tel: 021 910 8777 of 021 910 8799.
   1   2   3   4   5   6   7   8   9