Page 4 - Good News November 2008 paper
P. 4

here was a man who had four sons. He
                                                                                                      wanted  his  sons  to  learn  not  to  judge
        ie  wêreld  is  besig  om  “plat”  te  private  ruimte  het  waarin  sy  vriende  en
        word.  Dit  is  'n  uitdrukking  wat  wie ook al, regoor die wêreld kan deel!           Tthings too quickly. So he sent them each
 Dvandag gebruik word om te beskryf  Selfone  het  kinders  geleer  om  beter  en               on a quest, in turn, to go and look at a pear tree
 hoe maklik bereikbaar alles in die wêreld  vinniger  deur  selfoontegnologie  te               that was a great distance away.
 geword het.                                    kommunikeer eerder as om by iemand in           The first son went in the Winter, the second in
 Na die val van die Berlynse muur het dinge  die kamer langsaan te gaan kuier!                  the Spring, the third in Summer and the fourth
 vinnig  verander.  Volke  wat  in  geslote  Wêreldbewoners  leer  vinnig  mekaar  se           son in Autumn.
 gebiede geleef het, is bevry.                  gewoontes aan. Modes word in 'n oomblik         When they had all gone and had come back, he
 Selfs in China is dinge vinnig besig om te  oorgedra!                                          called  them  together  to  describe  what  they
 verander. Die onlangse Olimpiese Spele  Ons  belê  ook  ons  geld  in  verskillende            had seen. The first son said that the tree was
 in  China  het  die  Chinese  bevolking  ook  lande.  As  die  Amerikaanse  ekonomie           ugly, bent and twisted. The second son said,
 meer bewus gemaak van wat in die wêreld  nies, dan het die Suid-Afrikaanse ekono-              "No!" It was covered with green buds and full
 gebeur. So het ons ook die Chinese beter  mie môre griep. Die wêreldekonomieë het              of promise. The third son disagreed; he said it
 leer ken! Soos iemand opgemerk het: “Die  interafhanklik van mekaar geword. So ook             was  laden  with  blossoms  that  smelled  so
 Chinese het binne 10 jaar (goed en sleg)  die klimaat! As die Noordpool se ys smelt,           sweet and looked so beautiful; it was the most
 geleer wat die Europeërs oor tagtig jaar  verander die hele wêreld se klimaat.                 graceful thing he had ever seen. The last son
 aangeleer het!”                                As een land se wette swak is, beïnvloed dit     disagreed with all of them; he said it was ripe
 Die Christendom beleef tans sterk groei in  die volgende land se atmosfeer. Politiek
 Suid-Amerika, Afrika, Indië en die Ooste.  speel  ook  'n  rol.  As  terreur  in  Amerika      and  drooping  with  fruit,  full  of  life  and
 Van die 1.3 biljoen mense in China is daar  toeslaan (dink aan 9/11), dan word die hele        fulfilment.
 vandag  reeds  91  miljoen  Christene  en  wêreld daardeur beïnvloed.                          The man then explained to his sons that they
 groei hul teen 7.7% per jaar teenoor die  Daagliks is derduisende mense besig om               were all right, because they had each seen but
 235 miljoen Christene in Amerika wat tans  van een land na 'n ander te emigreer. Die           only one season in the tree's life.
 maar teen 0.7% per jaar groei.                 wêreld het klein en plat geword. In ons eie     He told them that you cannot judge a tree, or a
 Suid-Afrika  is  deel  van  die  lande  wat  'n  stad  is  daar  'n  reuse  verskeidenheid     person,  by  only  one  season  and  that  the
 Christelike  groeiseisoen  beleef.  (Tans  kultuurgroepe van regoor die wêreld.                essence of who they are and the pleasure, joy
 gebeur die teenoorgestelde in Europa. Die  Hierdie dinge hoef nie noodwendig slegte            and love that come from that life can only be
 Christendom kwyn weg in Europa en daar  nuus te wees nie. Ons moet die geleent-                measured at the end, when all seasons are up.
 word  van  'n  post-Christendom  gepraat.  hede benut. Die Here stuur die sending-             If you give up when it's Winter, you will miss
 Miskien ken jy iemand daar in wie se lewe  veld tot binne elkeen se bereik!                    the promise of your Spring, the beauty of your
 jy weer die Evangelie kan plant).              Kyk by jou deur uit of loer op jou rekenaar     Summer and the fulfilment of your Autumn.
 Ons moet vandag in Suid-Afrika die oop  en  jy  sal  iemand  sien  wat  jy  kan                Don't let the pain of one season destroy the
 deur  benut  om  die  Evangelie  na  Evangeliseer.  Môre  wanneer  daardie                     joy  of  all  the  rest.  Don't  judge  life  by  one
 onbereikte  volke  uit  te  dra.  Iets  wat  die  persoon weer terugkeer na sy land, neem
 wêreld veral “plat” en toeganklik gemaak  hy die Evangelie saam!                               difficult  season.  Persevere  through  the
 het, is die wêreldwye web (www). Dink aan  Gebruik  jou  “Facebook”  doelbewus  om             difficult patches and better times are sure to
 Google  en  Yahoo!  Dis  so  maklik  om  die  Evangelie  oor  te  dra!  Gebruik  jou           come!
 inligting te kry!                              webwerf  om  jou  Christelike  waardes
 Daarmee  saam  het  kommunikasie-              doelbewus  te  bemark  en  eer  God             Aspire to inspire before you expire.
 tegnologie  ons  lewens  so  vergemaklik.  daardeur. Wanneer jy 'n Skype-gesprek of            Live  simply,  love  generously,  care  deeply,
 Vandag kan jy regoor die wêreld verniet  -vergadering hou, deel eers 'n paar mooi              speak kindly. Leave the rest to God.
 gesels  met  Skype.  Boonop  kan  jy  die  getuienisse  voordat  jy  met  die  formele         Happiness keeps you sweet, trials keep you
 persoon aan die anderkant sien! Dit neem  werk begin!                                          strong, sorrows keep you human and failures
 'n paar uur om na die anderkant van die  Maak  wêreldvriende  en  leer  hulle  dat             keep you humble.
 wêreld  te  reis.  (Iemand  het  onlangs  sy  Christus die Antwoord vir al hul probleme        Success keeps you glowing.
 tasse by 'n lughawe ingeweeg en gevra:  is.  Wanneer  jy  na  die  buiteland  reis  of         But only God keeps you going!
 "Dame, kan jy asseblief my een tas na New  sommer net as student gaan “au pair”, vra
 York stuur, my ander tas na Londen, en ek  jouself  af:  “Here  waar  kan  U  my  as
 self  wil  asseblief  na  Tokio  vlieg."  sendeling gebruik?”.
 "Meneer," antwoord die dame. "Ons kan  As jy binnekort oorsee gaan en besef dat
 dit  nie  doen  nie!  Ons  werk  nie  so  nie!"  jy  die  Evangelie  as  sendeling  op  die
 "Maar jy het dit dan die vorige keer wat ek  markplein kan uitdra, maar nie weet hoe
 gereis het verniet gedoen en dit boonop  om dit te doen nie, of waar om te begin nie,
 sonder dat ek eers daarvoor gevra het!")       kontak my gerus.
 Ons begin al meer leef in 'n "wêreldstad"  Mag hierdie artikel jou opnuut laat besef
 (sommige  praat  van  'n  wêreld-"Mall")  hoe maklik dit vandag vir jou is om die
 waar  almal  se  kultuur  mekaar  begin  Evangelie wêreldwyd uit te dra!
 beïnvloed. So het "Facebook" 'n bekende  Ds. Willem Louw
 instrument geword waar elke mens sy eie  (Sel: 082 340 7549).





























                      Hierdie bladsy se inhoud is voorsien en geborg deur die NG Kerk Miederpark, Potchefstroom
                      Hierdie bladsy se inhoud is voorsien en geborg deur die NG Kerk Miederpark, Potchefstroom
   1   2   3   4   5   6   7   8   9