Page 2 - Good News October 2017 paper
P. 2

n Matteus 16 lees ons van die "rots" waarop Jesus  Petrus antwoord: "U is die Christus, die Seun van die
            Sy Kerk bou. Wie of wat is hierdie rots waarop die  lewende God".     Hierdie belydenis spel dan eintlik uit
          IKerk gebou word?                                       dat  Jesus  Christus   die  soliede,  standhoudende,
                                                                  onwankelbare ROTS     is waarop Sy Kerk gebou sou
          Toe Jesus aan Sy dissipels gevra het, "Wie sê die  word!  Die  Naam  'Jesus'  beteken:  "Jahwe  is
          mense dat Ek, die Seun van die mens is?" het hulle  Redding", en dit dui aan dat die saligheid slegs in
          met 'n verskeidenheid antwoorde vorendag gekom  Jesus Christus opgesluit is. In Hóm alleen is daar
          (Matt.  16:13-14).  Jesus  het  toe  verder  gegaan  en  redding vir 'n verloregaande wêreld.
          hulle  persoonlik  aangespreek:  "Maar  julle,  wie  sê
          julle  is  Ek?"  (vers  15).  Hierop  het  Simon  Petrus  Wanneer  Petrus  sê:  "U  is  die  Christus  (Grieks  =
          geantwoord:  "U  is  die  Christus,  die  Seun  van  die  Christos,  d.i. "Gesalfde" of in Hebreeus "Messias")
          lewende God" (vers 16). Daarna het Jesus vir hom  ...die Seun van die lewende God" beteken dit hy bely
          gesê: "Salig is jy, Simon Bar-Jona, want vlees en  Jesus  as  God.       Dit  het  die  Jode  van  hul  tyd  goed
          bloed het dit nie aan jou geopenbaar nie, maar My  verstaan. In Lukas 22:70-71 kom 'n gesprek tussen
          Vader wat in die hemele is. En Ek sê ook vir jou: Jy is  Jesus en die Jode ter sprake: "En hulle sê almal: Is U
          Petrus, en op hierdie rots sal Ek My gemeente bou,      dan die Seun van God? En Hy antwoord hulle: U sê
          en die poorte van die doderyk sal dit nie oorweldig  dat  Ek  dit  is.  Daarop  sê  hulle:  Wat  het  ons  nog
          nie" (verse 17-18).                                     getuienis nodig! Want ons het dit self uit Sy mond
                                                                  gehoor." Verder staan daar ook die volgende greep
          Dit is uiters belangrik dat ons na die Griekse taal,  van  'n  gesprek  tussen  Jesus  en  die  Jode  in
          waarin die Nuwe Testament aanvanklik geskryf is,  Johannes 10:30-33: "Ek en die Vader is een. Die Jode
          sal gaan om die ware betekenis na te speur wanneer  het toe weer klippe opgetel om Hom te stenig. Jesus
         hier  na  "rots"  verwys  word,  aangesien  dit  die  antwoord hulle: Baie goeie werke het Ek julle getoon
         fondament  moet  wees  waarop  Christus  Sy  Kerk  van My Vader. Oor watter een van díé werke stenig
         gaan  bou.  Hierdie  fondament  moet  'n  soliede,  julle My? Die Jode antwoord Hom en sê: Dit is nie oor
         onwankelbare rots wees wat as basis kan dien vir Sy  'n goeie werk dat ons U stenig nie, maar oor godslas-
         totale Kerk. Dit moet ook só sterk en solied wees dat  tering, en omdat U wat 'n mens is, Uself God maak."
         "die  poorte  van  die  doderyk"  dit  nie  sal  kan
         oorweldig of negeer nie. Dit moet met ander woorde  Jesus se Godheid kom dus in hierdie belydenis van
         kan standhou tot in ewigheid!                            Petrus  ter  sprake.  Verdere  Skrifgedeeltes  in  die
                                                                  Nuwe Testament bevestig hierdie saak (vgl. Hand.
         Let ons dan op na die Griekse weergawe, lees dit só:  8:37; 1 Joh. 4:15; 1 Joh. 5:5; 1 Joh. 5:12-13) waar
         "Jy is Petrus (Grieks = petros,  d.i. klein klippie), en  mense wat tot geloof in Jesus Christus gekom het,
         op hierdie rots (Grieks = petra,  d.i. groot rotsbank of  Hom ook as Seun van God bely het. Hulle word dus
         groot klip), sal Ek My gemeente bou, en die poorte  as lede van die Kerk op die Rots gebou. Elkeen wat
         van die doderyk sal dit nie oorweldig nie." Dit is dus  hierdie belydenis van Petrus, wat deur die Vader in
         nie moontlik dat Jesus hier bedoel het dat Petrus die  die  hemele  aan  hom  geopenbaar  is,  op  sy  lippe
         "rots" is waarop Hy Sy Kerk sou bou nie. Petrus, 'n  neem, sal die inhoud daarvan moet internaliseer om
         swak nietige mens, kon nie 'n soliede, onwankelbare  op die ROTS gebou te word.
         rots wees nie! Trouens, Petrus het Jesus kort hierna
         verloën!  (Dit  impliseer  dan  ook  dat  géén  ander  Daar is géén ander manier of geloof wat ons tot God
         swakke mens hierdie rol sou kon vervul nie.)             sal bring, of ons in die hemel sal bring nie. God Self
                                                                  het die fondament - JESUS CHRISTUS - gelê waarop
         Hier is dus 'n duidelike aanduiding dat Jesus nie kon  ons moet bou!     Die poorte van die doderyk het die
         bedoel het dat Petrus die rots is nie, anders sou Hy in  Kerk nog nooit oorweldig nie! Deur al die eeue heen
         die  tweede  gebruik  wéér  petros   gesê  het,  en  nie  het Jesus Christus Sy Kerk op Homself, DIE ROTS,

         petra  nie. Jesus spreek tot Petrus, maar sê nie vir  gebou. Daarom kan die poorte van die doderyk dit
         hom "Op jou sal Ek my Kerk bou" nie. Nee, Jesus sê  nie oorweldig of vernietig nie!
         egter baie duidelik: "Op hierdie rots(bank) (petra)  sal
         Ek My gemeente bou."                                     © Dr. J J Venter
   1   2   3   4   5   6   7